¿ªÔÆÌåÓý

Oorskakeling na Groups.io


 

Hallo almal

Dit kan wees dat die eerste boodskap wat jy aan die Groups.io-groep stuur, effens vertraag word, omdat die groep opgestel is om mense wat pas aangesluit het, se boodskappe eers te kontroleer.

Samuel