Keyboard Shortcuts
ctrl + shift + ? :
Show all keyboard shortcuts
ctrl + g :
Navigate to a group
ctrl + shift + f :
Find
ctrl + / :
Quick actions
esc to dismiss
Likes
Search
Pasi?nt vs deelnemer, etiekkomitee-vereiste
Hallo almal
Vir verwysing, hier is 'n skermkiekie van die Merck-etiekkomitee-vereistes. Nie vir verspreiding nie. Interessant dat hulle 'n voorstander is van "SAROGP" in plaas van "SAHPRA". En ek is onseker of die vereiste oor die vertaling van medisynename ook geld vir generiese medisynename. Groete Samuel == |
Baie dankie, Samuel. Enigste fout daar is natuurlik dat "etiek komitee" moet wees "etiekkomitee". Ek dink ¡¯n mens kan maar daar afwyk van wat Merck s¨º.
toggle quoted message
Show quoted text
-----Original Message----- |
Hi Samuel
toggle quoted message
Show quoted text
Dis nogal interessant, want MSD South Africa - Merck se Suid-Afrikaanse filiaal - het ¡¯n ander re?l vir SAHPRA, naamlik dat ons glad nie die naam ¨®f die afkorting moet vertaal nie. Nou sal etiekkomitees soos bv. Wits teenstrydige vertalings ontvang. Groete Arina -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: Thursday, September 14, 2023 11:42 To: [email protected] Subject: [zalangmed] Pasi?nt vs deelnemer, etiekkomitee-vereiste Hallo almal Vir verwysing, hier is 'n skermkiekie van die Merck-etiekkomitee-vereistes. Nie vir verspreiding nie. Interessant dat hulle 'n voorstander is van "SAROGP" in plaas van "SAHPRA". En ek is onseker of die vereiste oor die vertaling van medisynename ook geld vir generiese medisynename. Groete Samuel == Attachments: merck ethics committee requirements.png: /g/zalangmed/attachment/1086/0 |
Hallo almal, Ek het al hierdie 'vereistes' as deel van die instruksies by 'n werkstuk gekry. Ek het 'n sterk vermoede dat die
'SAROGP' kom uit die dae nie lank nadat die SA Medisynebeheerraad ontbind en deur Suid-Afrikaanse Reguleringsoweheid vir Gesondheidsprodukte (South African Health Products Regulatory Authority, SAHPRA) vervang is nie, en dat 'SAROGP' deur 'n getroue vertaler (een van 'ons' ??) geskep is, en so deur Merck se etiekkomitee aanvaar is. Ek kry n¨ºrens (met 'n vlugtige soektoggie, moet ek bely) 'SAROGP' opgespoor nie, en in die mediese wandelgange verwys 'almal' slegs na 'SAHPRA' - en ek weet die wandelgange is nie baie gesaghebbend nie. Ek het in die genoemde werkstuk 'SAHPRA' gebruik en aan die PM die situasie verduidelik. Sy het onderneem om dit onder die aandag van die kli?nt/etiekkomitee te bring. Daar is nie daarna vir my gevra om 'SAHPRA' na 'SAROGP' te verander in die werkstuk nie. Ons hou maar dop. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! On Thu, 14 Sept 2023 at 11:42, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote: Hallo almal |
to navigate to use esc to dismiss