Keyboard Shortcuts
ctrl + shift + ? :
Show all keyboard shortcuts
ctrl + g :
Navigate to a group
ctrl + shift + f :
Find
ctrl + / :
Quick actions
esc to dismiss
Likes
Search
Clear cell renal cell carcinoma
Hallo almal
Ek proeflees 'n teks. Die Engels is "clear cell renal cell carcinoma". Die vertaler het "clear cell" vertaal as "kleursku sel". Ek verstaan min of meer waar die vertaler vandaan kom (ek raai die vertaler het gedink aan die feit dat die selle weerstandig is teen die kleurstof wat gebruik word onder 'n mikroskoop), maar ek is onseker of dit 'n naby genoeg vertaling is. Wat is julle mening? Chat GPT s¨º: Clear cell carcinoma is named for its appearance under a microscope. The term "clear cell" refers to the fact that the cells in this type of cancer appear clear or pale when viewed under a microscope, as opposed to having the dense, dark-staining nuclei and cytoplasm that are typical of many other types of cancer cells. (en dit strook met wat ek op ander webwerwe gelees het) Sou skoon sel nie beter werk nie? Groete Samuel |
Ek het dit as
toggle quoted message
Show quoted text
heldersel-nierselkarsinoom (ccRCC) -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: Thursday, September 14, 2023 12:20 To: [email protected] Subject: [zalangmed] Clear cell renal cell carcinoma Hallo almal Ek proeflees 'n teks. Die Engels is "clear cell renal cell carcinoma". Die vertaler het "clear cell" vertaal as "kleursku sel". Ek verstaan min of meer waar die vertaler vandaan kom (ek raai die vertaler het gedink aan die feit dat die selle weerstandig is teen die kleurstof wat gebruik word onder 'n mikroskoop), maar ek is onseker of dit 'n naby genoeg vertaling is. Wat is julle mening? Chat GPT s¨º: Clear cell carcinoma is named for its appearance under a microscope. The term "clear cell" refers to the fact that the cells in this type of cancer appear clear or pale when viewed under a microscope, as opposed to having the dense, dark-staining nuclei and cytoplasm that are typical of many other types of cancer cells. (en dit strook met wat ek op ander webwerwe gelees het) Sou skoon sel nie beter werk nie? Groete Samuel |
Hallo Samuel, Ek kry ook
Die algemeenste is nierselkarsinoom en die subtipe daarvan is heldersel, wat in 75% van die gevalle voorkom. Volgens die voorspellings van Amerikaanse?... Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! On Thu, 14 Sept 2023 at 12:26, Arina Wilson <arinaw@...> wrote:
|
to navigate to use esc to dismiss