Re: Legalese
Ooo, en hier dog ek kan jou iets leer van autocorrects, ha ha. Dankie vir al die inligting, dit klink baie fassinerend ¨C wat op aarde is ¡¯n time tracker? En waar koop mens ¡¯n GetOne stoel! Ek
By
Leona Labuschagne
·
#551
·
|
Re: Legalese
??? Leona, die idee was die arm-oor-die-skouer-beduie! Jy koop ¡¯n tweede skerm en plug hom in. Jy extend die display in jou vertellings, maw die twee skerms word een en jy beweeg vrylik met
By
Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...>
·
#550
·
|
Re: Legalese
Jy moet net so nou en dan die sync afskakel en die bladsye weer oplyn wanneer dit langer Afrikaanse en korter Engelse teks langs mekaar het. Dan klik jy net weer om verder te sinchroniseer. Sent: 23
By
Charl Hattingh
·
#549
·
|
Re: Legalese
Fantasties, ek gaan die autocorrect beslis so gebruik, ¡¯n nuwe truuk! Nee die papierkleur gaan jy net Design>Page color en dan is dit net vir die bepaalde dokument. Sent: 23 June 2021 10:59 To:
By
Charl Hattingh
·
#548
·
|
Re: Legalese
Dankie vir die ¡®synchronised scrolling¡¯ plan ¨C was nog altyd bang daarvoor om welke simpele rede ook al ¨C maar sal weer probeer. ?
By
Leona Labuschagne
·
#547
·
|
Re: Legalese
Hallo Charl Jy s¨º jy verander die papier se kleur (ek gebruik select/highlight) ¨C hoe verander ¡¯n mens die papier/skermagtergrond se kleur? en as jy dit doen, verander dit nie al die dokumente
By
Leona Labuschagne
·
#546
·
|
Re: Legalese
Hi Leona, Hoe stel jy die autocorrect op dat dit ¡¯n hele kommentaar bysit? Ek werk ook met ¡¯n groot skerm. Dan gaan ek in Word na View>View side by side, met synchronised scrolling. Dan beweeg die
By
Charl Hattingh
·
#545
·
|
Re: Legalese
Hallo Helene Dis ¡¯n plesier! Ek het baie sulke ¡®autocorrects¡¯ ¨C en beste van alles, hulle werk in Word ¡®comments¡¯ ook! Ongelukkig nie in Wordfast se ¡®notes¡¯ nie, ook nie in Excel nie,
By
Leona Labuschagne
·
#544
·
|
Re: Legalese
??? Goeie more uit sonnige Pretoria. Leona, jy het my pas ¡¯n briljante idee gegee. Baie dankie. Van twee skerms gepraat, ek weet nie meer hoe om net op een te werk nie. Dit was die beste
By
Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...>
·
#543
·
|
Re: Legalese
??? Sent: 23 June 2021 09:02 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Legalese Charl, jou ¡°twee skerms¡± het my lekker laat lag ¨C my huwelik is al in gevaar oor ek in die middel
By
Charl Hattingh
·
#542
·
|
Re: Legalese
Charl, jou ¡°twee skerms¡± het my lekker laat lag ¨C my huwelik is al in gevaar oor ek in die middel van so ¡¯n ¡°sin¡± net met die arm oor die skouer beduie ¡°Gaan weg!¡±
By
Leona Labuschagne
·
#541
·
|
Re: Legalese
Raakges¨º, Wilna ... ek doen ook so, Charl. My nota aan die kli?nt het ek in ¡®autocorrects¡¯ as nmid wat dan op die skerm spring as ¡°No midtext caps in SA writing convention unless proper
By
Leona Labuschagne
·
#540
·
|
Re: Legalese
Hi Wilna Lekker om weer van jou te hoor! Dankie vir jou inset; ek sal dit so toepas! Lekker dag Charl From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Wilna Liebenberg Sent: 23 June 2021
By
Charl Hattingh
·
#539
·
|
Re: Legalese
M?re Charl. As ek regsgoed vertaal, probeer ek baie hard om die hoofletters uit te gooi, maar as die term in die beleid omskryf word (xxx service (the 'Service')) moet ek maar daarby hou. As dit
By
Wilna Liebenberg
·
#538
·
|
Legalese
Hallo Almal Ek probeer dit maar as 'n uitdaging eerder as 'n probleem beskou wanneer 'n lekker ou gebruiksvoorwaardes of privaatheidsbeleid op my skerm beland. Meestal met minder sukses, veral wanneer
By
Charl Hattingh
·
#537
·
|
Re: IBD
Dankie Charl. Ek het gereken dit is die derm wat inflammatories is, maar noudat jy dit so uiteensit, stem ek met jou saam. Lekker werk Charmaine
By
Charmaine Sullivan
·
#536
·
|
Re: mediate
Baie dankie, Ann, ek sal hom so gebruik¡ En nou dat ek jou aandag het: Die Woordeboek van Afrikaans Vandag s¨º: EARS-CoV-2 s.nw. [afkorting van: ernstige akute respiratoriese
By
Charl Hattingh
·
#535
·
|
Re: mediate
Charl, die term 'gemedieerde' word in medisyne algemeen so gebruik. bv. *e., reseptorgemedieerde*: *e., receptor-mediated*. Gespesialiseerde proses, gefasiliteer deur klatrien, 'n polipeptied wat die
By
Ann Hiemstra
·
#534
·
|
mediate
Hi Almal In "respiratory syncytial virus-mediated disease", is "gemedieerde" reg, en beteken dit enigiets anders as "wat daardeur veroorsaak word"? Dankie! CHARL HATTINGH (he/him/his) HEALTH SCIENCES
By
Charl Hattingh
·
#533
·
|
Re: IBD
Nee, want dit is die dermsiekte wat inflammatories is, nie die derm nie. In die ander geval is dit die derm wat prikkelbaar is, nie die sindroom nie. Sent: 17 June 2021 11:33 To: [email protected]
By
Charl Hattingh
·
#532
·
|