Re: Meer (weer) oor koppeltekens: EN>AF: a 70% alcohol pad
Baie dankie, Charl!
By
Charmaine Sullivan
·
#471
·
|
Re: Meer (weer) oor koppeltekens: EN>AF: a 70% alcohol pad
Hi Charmaine Dit mag dalk die internasionale gebruik wees, maar die Afrikaanse Woordelys en Spelre?ls is die amptelike re?ls vir gebruik in Afrikaans en volgens dit is daar nie ¡¯n spasie nie. Sien
By
Charl Hattingh
·
#470
·
|
Re: Meer (weer) oor koppeltekens: EN>AF: a 70% alcohol pad
Ek het nog nooit 'n spasie tussen die syfer en die % gesit nie! Shucks. Dis nuus. Ek dag dis juis 'n uitsondering omdat dit *nie* 'n SI-eenheid is nie.
By
Salom¨¦ Smith
·
#469
·
|
Re: Meer (weer) oor koppeltekens: EN>AF: a 70% alcohol pad
M?re almal Ons gebruik 'n spasie tussen die syfer en die %. Volgens The International System of Units (SI), 9th edition (2019): The internationally recognized symbol % (percent) may be used with the
By
Charmaine Sullivan
·
#468
·
|
Re: Meer (weer) oor koppeltekens: EN>AF: a 70% alcohol pad
Jy's 'n staatmakerkoppeltekenfundi, dankie Charl :-) Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1
By
Ann Hiemstra
·
#467
·
|
Re: Meer (weer) oor koppeltekens: EN>AF: a 70% alcohol pad
Hi Ann ¡¯n Verbinding met x% en ¡¯n selfstandige naamwoord word gekoppel (¡°30%-afwyking¡±) en samestellings wat uit selfstandige naamwoorde bestaan, is een woord, soos ¡°alkohollappie¡±. Dit is
By
Charl Hattingh
·
#466
·
|
Meer (weer) oor koppeltekens: EN>AF: a 70% alcohol pad
Hallo almal ... wat so stil is. Die '70% alcohol pad' is nou die lappie waarmee 'n inspuitplek afgevee word voordat 'n inspuiting togedien word. My eerste inklinasie is gewoon: 70% alkohollappie (of
By
Ann Hiemstra
·
#465
·
|
Re: Keer dat koppeltekens verkeerd breek
Dankie, Wilna, ek dink ek slaan sommer nou dadelik oor na jou manier! Lekker naweek, Almal! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302
By
Leona Labuschagne
·
#464
·
|
Re: Keer dat koppeltekens verkeerd breek
By my verskyn die vaste koppelteken soms as ¡¯n aandagstreep, selfs in Word ¨C wat ek dan doen is om ¡¯n comment in te sit wat s¨º "not to worry, this is a hard hyphen, it just looks like a dash"
By
Leona Labuschagne
·
#463
·
|
Re: Keer dat koppeltekens verkeerd breek
Hallo Almal Samuel, ek tik gewoonlik ¡¯n vaste spasie en ¡¯n vaste koppelteken saam, bv. urien<vaste koppelteken><vaste spasie>en bloedmonsters ¨C of andersom waar nodig.
By
Leona Labuschagne
·
#462
·
|
Re: Keer dat koppeltekens verkeerd breek
Giggel ek nou lekker, Wilna, want toe ek jou alt+030 probeer, gooi my HP vir my 'n lieflike rooi hartjie uit. Helene
By
Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...>
·
#461
·
|
Re: Keer dat koppeltekens verkeerd breek
O, ek verstaan nou van die skoonteks-programme. Ek het gedink webwerwe sal dalk 'n probleem h¨º, maar dit behoort tog eintlik nie so te wees nie. En ja, dankie tog vir CAT tools. Ek verstom my altyd
By
Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...>
·
#460
·
|
Re: Keer dat koppeltekens verkeerd breek
Samuel, ek gebruik die ASCI-teken vir die non-breaking hyphen (alt+030), want sover ek weet verskyn die koppelteken dan in enige program reg? Ek vermy Word se kortpaaie, aangesien dit probleme gee met
By
Wilna Liebenberg
·
#459
·
|
Re: Keer dat koppeltekens verkeerd breek
Ek vermoed my opmerking het meer betrekking op skoonteks-programme soos Notepad en op teks wat op 'n webwerf ingevoer word. En ek dink dat sommige webwerwe die karaktertjie ook nie korrek sal vertoon
By
Samuel Murray
·
#458
·
|
Re: Keer dat koppeltekens verkeerd breek
M?re Samuel Ek gebruik die non-breaking hyphen. Dis die beste wat ons kan doen, en Ctrl + Shift + - op PC nie regtig vir my veel moeite nie. Ek het nie egter nie geweet dat die karakter soms nie reg
By
Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...>
·
#457
·
|
Keer dat koppeltekens verkeerd breek
Hallo almal Wanneer dit by afstandskoppeltekens kom, tik ek gewoonlik 'n gewone koppelteken en laat dit aan die finale proefleser oor om te sorg dat die koppelteken korrek breek aan die einde van 'n
By
Samuel Murray
·
#456
·
|
Re: metamizole sodium monohydrate
Jy's reg dat die metaaldeel dikwels voor die suurdeel geskryf word in Afrikaans. Ek verstaan nie 100% wat die rede vir die Engelse gewoonte is nie. Ek sou dit ook skryf as
By
Samuel Murray
·
#455
·
|
Re: metamizole sodium monohydrate
Hi Salom¨¦ In Afrikaans plaas ons gewoonlik die metaal wat die sout vorm (natrium/sodium in hierdie geval), voor die res van die verbinding. Die Engelse sal dit soms daarna skryf. Groete Charmaine
By
Charmaine Sullivan
·
#454
·
|
Re: metamizole sodium monohydrate
Hi Charmaine Hoekom vertrou jy nie die spelling in die Engels nie? Dit lyk vir my of dit die naam van die medikasie is...
By
Salom¨¦ Smith
·
#453
·
|
metamizole sodium monohydrate
Hallo almal! Hoop julle is snoesig toegewikkel. Ek moet " metamizole sodium monohydrate" vertaal. Direk sal dit wees " metamisoolnatriummonohidraat". Ek het egter snuf in die neus oor die Engelse
By
Charmaine Sullivan
·
#452
·
|