Re: Snaakse vertaling oor borste
... of nie mooi gedink het nie ...Oeps x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel:
By
Ann Hiemstra
·
#1167
·
|
Snaakse vertaling oor borste
Hallo almal Ek deel met julle 'n snaakse vertaling (wel, dit is ¨®f snaaks ¨®f ek het nie kloe nie). Ek vra om verskoning as enige van julle die vertaler was. Ek was proefleser van 'n skaal oor
By
Samuel Murray
·
#1166
·
|
Re: EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes
Vir my beteken die woord "opeenvolgend" enige syfers wat op mekaar volg, bv. 192837465. Samuel
By
Samuel Murray
·
#1165
·
|
Re: EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes
Aan die anderkant ¨C ek onthou iets van ¡°ordinal and nominal numbers¡± ¡ gaan 'Syfers in stygende en dalende orde' nie dalk oor getalle i.p.v. syfers soos in ¡®nommers¡¯ nie? Ek vra maar net
By
Leona Labuschagne
·
#1164
·
|
Re: EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes
Wonderlik, dankie Ann (en Charl) ¨C ek teken dit so aan ¨C nooit te oud om te leer nie, n¨¨? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083
By
Leona Labuschagne
·
#1163
·
|
Re: EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes
Ha ha, dankie dat jy kon uitvind en deel! Sent: Tuesday, February 20, 2024 11:46 AM To: [email protected] Subject: [zalangmed] EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes Hallo weer, My
By
Charl Hattingh
·
#1162
·
|
EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes
Hallo weer, My taalvriendin wat help wiskundeboek skryf het, beaam: 'Syfers in stygende en dalende orde'. (al klink dit soos vlieg, dankie Charl :-) x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner
By
Ann Hiemstra
·
#1161
·
|
Re: EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes
Hmmm ...' stygende' en 'dalende' laat my bietjie dink aan vlieg ;-) Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South
By
Ann Hiemstra
·
#1160
·
|
Re: EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes
Of ¡°opeenvolgende stygende of dalende syfers, bv 1234 of 7654"? Dis ¡¯n moeilike een! Sent: Tuesday, February 20, 2024 10:17 AM To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] EN>AF : ascending or
By
Charl Hattingh
·
#1159
·
|
Re: EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes
Wat van "opeenvolgende syfers, bv. 1234 of 7654" waar die ¡°bv.¡± duidelik maak wat met "opeenvolgende syfers" bedoel word? ___________________________________________________________________ Leona
By
Leona Labuschagne
·
#1158
·
|
Re: EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes
Oplopende en aflopende syfers? Samuel
By
Samuel Murray
·
#1157
·
|
Re: EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes
Skuus, Leona, ek moes duideliker ges¨º het : 'ascending numbers ' bv. 3456, of 'descending numbers' bv. 9876. Dink ek gaan wegkom met 'syfers in toenemende orde, bv. 3456, of afnemende orde bv. . Of
By
Ann Hiemstra
·
#1156
·
|
Re: EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes
Sover ek weet het ascending/descending net met SORTING (bv. A-Z in ¡¯n lys) te doen en nie met PIN-kodes nie ¡ maar verdomp of ek nou kan dink wat die Engels vir ¡®opeenvolgende¡¯ en die
By
Leona Labuschagne
·
#1155
·
|
EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes
Hallo almal, Julle het ook al te doen gekry met voorskrifte van hoe PIN-kodes vir eleketroniese toestelle opgestel moet word? Wat maak julle op hierdie Maandag met 'ascending or descending numbers',
By
Ann Hiemstra
·
#1154
·
|
Re: EN> AF : 'probes' in vraelyste
Hi Samuel Die "verder uitvra" in 'n kliniese onderhoud is gewoonlik vir die doelwit van "follow up", m.a.w. om meer inligting te kry oor 'n antwoord wat nie genoeg detail bevat om 'n behoorlike
By
Charl Hattingh
·
#1153
·
|
Re: EN> AF : 'probes' in vraelyste
Skies, wat ek bedoel is dat die Engelse woord "probe" soms "prompt" beteken of bedoel. In aanlyn artikels oor onderhoudsvoeringtegnieke sien ek dikwels "probe" vir "verder uitvra", m.a.w. dis nie
By
Samuel Murray
·
#1152
·
|
Re: EN> AF : 'probes' in vraelyste
Dankie vir almal se bydrae. Ek sal bly by Pharos se 'probing *~ questions* indringende vrae' Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public
By
Ann Hiemstra
·
#1151
·
|
Re: EN> AF : 'probes' in vraelyste
Ek dink nou net: wat van "uitbreidende vraag" of "uitbreidingsvraag" of dalk selfs "uitbreivraag"? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator |
By
Leona Labuschagne
·
#1150
·
|
Re: EN> AF : 'probes' in vraelyste
Vir my is 'n "probe" dikwels nie 'n indringende vraag nie, maar 'n aanpor-vraag. Samuel
By
Samuel Murray
·
#1149
·
|
Re: EN> AF : 'probes' in vraelyste
Baie dankie, Charl, ek teken dit ook so aan! Lekker week, almal! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Sent:
By
Leona Labuschagne
·
#1148
·
|