¿ªÔÆÌåÓý

Re: 'Paper diary' > 'papierdagboek?? 'gedrukte dagboek'
Goeie more Zalangers Dankie vir julle kommentaar, Leona en Samuel. Ja, ons verstaan dat 'dagboek' in hierdie konteks eintlik 'n 'logboek' (ek het al in brontekste gekry) is waarin daar boek gehou word
By Ann Hiemstra · #946 ·
Re: 'Paper diary' > 'papierdagboek?? 'gedrukte dagboek'
Ek het gou gaan google om 'n vermoede te bevestig. Die Amerikaners gebruik die woord "diary" meer vir 'n boek waarin jy skryf wat gebeur HET, terwyl die Britte (en die Engelse onder ons) die woord
By Samuel Murray · #945 ·
Re: 'Paper diary' > 'papierdagboek?? 'gedrukte dagboek'
Mmm, Samuel dit maak sin. ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2
By Leona Labuschagne · #944 ·
Re: 'Paper diary' > 'papierdagboek?? 'gedrukte dagboek'
Ek is nie 'n joernalis nie maar ek verkies papierdagboek, as dit die tipe dokument is wat tydens 'n kliniese studie ingevul word. Vir 'n dagboek waarin jy al jou afsprake, verjaarsdae, inkopielyste,
By Samuel Murray · #943 ·
Re: 'Paper diary' > 'papierdagboek?? 'gedrukte dagboek'
Hallo Ann, ek verkies ook ¡°gedrukte dagboek¡±. ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Sent: Wednesday, 24
By Leona Labuschagne · #942 ·
'Paper diary' > 'papierdagboek?? 'gedrukte dagboek'
Hallo almal, Weet iemand of daar 'n 'juiste' (*Viz. LW Hiemstra* :-) AF woord is vir 'n dagboek wat nie elektronies is nie. Ek kry 'papierdagboek' en 'gedrukte dagboek' (lg. is my voorkeur). Wat s¨º
By Ann Hiemstra · #941 ·
Re: Hulp asseblieftog ... Icon se memoQ
Dankie, Samuel, ek voeg hulle by my lys! Kan nie glo dat ek nie heel eerste ge-YouTube het nie ... natuurlik ¡¯n generasieding, eish
By Leona Labuschagne · #940 ·
Re: Hulp asseblieftog ... Icon se memoQ
Die twee wat my baie gehelp het, was: https://www.youtube.com/watch?v=2KGkCxPHL9s https://www.youtube.com/watch?v=Q7YL_WjLLqo&t=94s Hier's nog een deur dieselfde persoon:
By Samuel Murray · #939 ·
Re: Hulp asseblieftog ... Icon se memoQ
Baie dankie, Samuel! Ek het nou net die erste van twee l¨ºers klaargemaak en alles bevestig en op die server ook bevestig (dink ek). Ek raai dat ek nie dan meer veranderinge kan gaan aanbring nie,
By Leona Labuschagne · #938 ·
Re: Hulp asseblieftog ... Icon se memoQ
Ek het ongelukkig 'n volledige weergawe van MemoQ en weet dus nie waar om die ELM-lisensies in te voer nie. My MemoQ kom dus direk by die regte skerm aan waar 'n mens die servernaam invoer. Een ding
By Samuel Murray · #937 ·
Re: Hulp asseblieftog ... Icon se memoQ
Dankie, Ann, en geen probleem ¨C daar is meer mense wat ook nie raad weet nie ¨C maar ek waardeer almal van julle se bereidwilligheid om te help en julle simpatie! Julle maak my week want julle het
By Leona Labuschagne · #936 ·
Re: Hulp asseblieftog ... Icon se memoQ
Hi Leona, bel my en ek sal verduidelik. From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne Sent: 19 August 2022 09:51 To: [email protected] Subject: [zalangmed] Hulp
By Charl Hattingh · #935 ·
Re: Hulp asseblieftog ... Icon se memoQ
Hallo Leona, Skuus, ek het nie die die vaagste benul hiervan nie :-( Sterkte Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai
By Ann Hiemstra · #934 ·
Re: Hulp asseblieftog ... Icon se memoQ
Skuus, vergeet om te s¨º, ek het al by ¡°Dashboard¡± uitgekom (hoe weet ek nie) maar dis ¡¯n kaal bladsy, met niks van die dialoogboksies op haar prentjie nie.
By Leona Labuschagne · #933 ·
Hulp asseblieftog ... Icon se memoQ
Hallo julle Ag, help tog grootasseblief ... ek is nou al moedeloos gesukkel met my PM by Icon ¨C sy¡¯s duidelik jonk en ek nie ¨C ek is veronderstel om ¡¯n job vir Icon te doen op (hulle) memoQ,
By Leona Labuschagne · #932 ·
Re: EN>AF: legally authorized representative >regtens gemagtige verteenwoordiger
Dankie Ann, dit maak sin! Sent: 26 July 2022 17:54 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] EN>AF: legally authorized representative >regtens gemagtige verteenwoordiger Jou vraag, Charl, Beide
By Charl Hattingh · #931 ·
Re: EN>AF: legally authorized representative >regtens gemagtige verteenwoordiger
Dankie, Ann, vir ¡®wetlik¡¯ ¨C nuut vir my! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Sent: Tuesday, 26 July 2022
By Leona Labuschagne · #930 ·
Re: EN>AF: legally authorized representative >regtens gemagtige verteenwoordiger
Jou vraag, Charl, Beide my regsgeleerde swaers is dit eens dat daar vir iets om 'wetlik' te wees, 'n WET moet wees ingevolge waarvan iets ingestel word. Aangesien daar nie 'n wet bestaan ingevolge
By Ann Hiemstra · #929 ·
Re: EN>AF: legally authorized representative >regtens gemagtige verteenwoordiger
Hallo Almal Charl, ek dink nie ¡°wetlik¡± is presies dieselfde nie ¨C vir my beteken ¡°regtens¡± ¡®deur of volgens die reg gemagtig, soos in met (geregtelike) toestemming (van die reg)¡¯ terwyl
By Leona Labuschagne · #928 ·
Re: Vrugbare vrou
Vir "woman of childbearing potential" s¨º ek gewoonlik "vroue wat nog kan swanger raak", met die doel om te wys dis net vir 'n sekere tydperk geldig. Groete Charmaine
By Charmaine Sullivan · #927 ·