¿ªÔÆÌåÓý

Re: FW: Exudate
Ek het al "eksudaat" in vertalings te?gekom. Samuel
By Samuel Murray · #850 ·
Re: FW: Exudate
Hallo Helene, 'eksudaat' is die regte woord (waar weefselvog 'uitsypel'. 'afskeiding word in 'n ander konteks gebruik. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner
By Ann Hiemstra · #849 ·
FW: Exudate
Goeie m?re almal Kan ek net gou uitvind of julle exudate (s.nw.) met eksudaat vertaal of met afskeiding? Baie dankie Helene
By Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...> · #848 ·
Re: [ZaLang] WhatsApp-groep vir Afrikaanse taalpraktisyns
Anne se WhatsApp-groep het al meer as 25 lede, so dis die moeite werd vir enigiemand wat graag taalnavrae wil vra en beantwoord via daardie medium. Samuel
By Samuel Murray · #847 ·
Re: EN> AF : reporting of symptoms > rapportering van simptome ( NIE aanmelding NIE)
Ek is nie een van die vertalers wat "rapporteer" na "aanmeld" verander nie. Maar ek is nie oortuig van jou punt nie. Die feit dat die woord "aanmeld" binne-in 'n bepaalde wet of regulasie 'n spesifiek
By Samuel Murray · #846 ·
Re: EN> AF : reporting of symptoms > rapportering van simptome ( NIE aanmelding NIE)
Eish en halleluja, baie dankie, Ann -- so sal ons hopelik met verloop van tyd al die turksvye uit die weg ruim ... Lekker naweek, Almal!
By Leona Labuschagne · #845 ·
EN> AF : reporting of symptoms > rapportering van simptome ( NIE aanmelding NIE)
Hallo almal, Vir di¨¦ wat nou al my lied tot vervelens gehoor het, vergewe my. Dokumente waarin 'reporting of symptoms' /'symptoms should be reported' as 'rapportering/ moet gerapporteer word '
By Ann Hiemstra · #844 ·
Re: EN>AF: court appointed guardian > hofaangewese / aangestelde voog en 'designated'?
Dankie, Ann, en regsgeleerde swaer! ________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Sent: Wednesday, 06 April 2022 18:05 To:
By Leona Labuschagne · #843 ·
Re: EN>AF: court appointed guardian > hofaangewese / aangestelde voog en 'designated'?
... en die kat kom weer. So berig/betig my liewe goeie verbete regsgeleerde swaer: Hallo Ann, Ek het in die Boedelwet gaan kyk en ek kry die volgende in art 72 daarvan: *(d) wat deur die Hof of ¡¯n
By Ann Hiemstra · #842 ·
Re: EN>AF: court appointed guardian > hofaangewese / aangestelde voog en 'designated'?
Oeps, nou laat weet my maatskaplike werker vriendin wat elke dag met aanneming werk, dat die regsproses wat hier ter sprake is, dat 'pleegsorg /'n pleegouer volgens wet aangewys, nie aangestel, word
By Ann Hiemstra · #841 ·
Re: EN>AF: court appointed guardian > hofaangewese / aangestelde voog en 'designated'?
Dankie, Ann! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Sent: Wednesday, 06 April 2022 12:03 To: [email protected]
By Leona Labuschagne · #840 ·
Re: EN>AF: legally authorized representative >regtens gemagtige verteenwoordiger
Ah, dankie, daar het jy dit mooi uiteengesit, dankie Leona. x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa
By Ann Hiemstra · #839 ·
Re: EN>AF: legally authorized representative >regtens gemagtige verteenwoordiger
Hi Almal Ek doen dit gewoonlik so: Court designated - hofaangewese Court appointed = hofaangestelde Designated = aangewese Designee = aangewesene OF aangewese persoon/verteenwoordige/ens Terloops, ek
By Leona Labuschagne · #838 ·
Re: EN>AF: court appointed guardian > hofaangewese / aangestelde voog en 'designated'?
Hallo almal, My navrae en opsoek hiervan lewer omtrent ewe veel 'hofaangewese ' as 'hofaangestelde' op. 'n Uittreksel uit 'n regasartikel:Hoe moet ek beplan dat my minderjarige kind erf? 07 February
By Ann Hiemstra · #837 ·
Re: EN>AF: legally authorized representative >regtens gemagtige verteenwoordiger
Die woord "designated" word ook dikwels vertaal as "aangewese", wat vir my net so vreemd klink (hoewel ek die baie, baie te?kom). Hoe vertaal julle "court appointed" en "designated" (en "designee").
By Samuel Murray · #836 ·
Re: EN>AF: legally authorized representative >regtens gemagtige verteenwoordiger
Op 'n soortgelyke noot, wat vind julle van hofaangewese? Ek ken die woord "aangewese" slegs in die sin van "appropriate" of "suitable", en nie in die sin van "appointed" nie. My voorkeur l¨º dus by
By Samuel Murray · #835 ·
Re: EN>AF: legally authorized representative >regtens gemagtige verteenwoordiger
Hallo Ann Dankietog, ek is al so moeg reggemaak aan di¨¦ een! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Sent: Monday,
By Leona Labuschagne · #834 ·
EN>AF: legally authorized representative >regtens gemagtige verteenwoordiger
Hallo almal, Die meeste van ons het seker al met die term 'legally authorized representative" of "legally acceptable representative" te doen gekry in die dokumente waaraan ons werk. Ek vind taamlik
By Ann Hiemstra · #833 ·
Re: Dose-ranging
Ek dink ¡±dosisbepalend¡± sal werk, Baie dankie! Vriendelike groete Menitza
By Menitza Botha · #832 ·
Re: Dose-ranging
Waar kom daardie aanhaling vandaan, Ann? Dit lyk vreeslik baie soos 'n letterlike vertaling van die eerste sin van die Wikipedia-inskrywing: https://en.wikipedia.org/wiki/Dose-ranging_study (waarby
By Samuel Murray · #831 ·