Re: EN>AF : slider
Ek sou skuifbalk[ie] gebruik. Ek verstaan dat die slider eintlik nie die balk is nie maar die strepie wat jy op die balk skuif, maar die leser sal verstaan wat jy bedoel. Samuel
By
Samuel Murray
·
#911
·
|
EN>AF : slider
Hallo almal, Ek PR 'n dokument wat instruksies gee oor hoe pasi?nte hul mening oor sake kan gee deur met 'n 'slider' tussen 0 ( = glad nie) en 10 (= uitermatig) op 'n lyn op 'n skerm te beweeg. Ken
By
Ann Hiemstra
·
#910
·
|
Re: ¡±Overblister" en ¡±overblistered¡±
Klink goed, Menitza. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304
By
Ann Hiemstra
·
#909
·
|
Re: ¡±Overblister" en ¡±overblistered¡±
Baie dankie vir die aanbod, Ann, maar ek het reggekom met "oorvoustulppakkie". "Overblister" is lyk my kort vir "fold-over blister": [image: image.png] Vriendelike groete Menitza wrote:
By
Menitza Botha
·
#908
·
|
Re: ¡±Overblister" en ¡±overblistered¡±
Ann, jou slim vrou! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Sent: Wednesday, 13 July 2022 16:24 To:
By
Leona Labuschagne
·
#907
·
|
Re: ¡±Overblister" en ¡±overblistered¡±
Hallo Menitza, Wat is die naam van die produk? Dit help om te weet, dan kan mens die produk 'Google' en waarskynlik 'n prent van die produk en miskien van die verpakking te sien kry? Laat weet, dan
By
Ann Hiemstra
·
#906
·
|
Re: ¡±Overblister" en ¡±overblistered¡±
Eenvoudig ¡®verse?lde¡¯ dalk? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Sent: Wednesday, 13 July 2022 13:18 To:
By
Leona Labuschagne
·
#905
·
|
¡±Overblister" en ¡±overblistered¡±
Hallo almal Ek moet die volgende terme in verband met die verpakking van medisyne vertaal: Remove the overblister and take out the pipette. The product is individually overblistered and packaged in a
By
Menitza Botha
·
#904
·
|
Re: anti-human
Baie dankie, Ann en Samuel. Julle is staatmakers! Ann, indien ek in daai lieflike peuterkamer van jou beland, gaan ek heeldag net boek lees (en so af en toe vir die aalwyne loer) ;-) Mooi dag verder
By
Charmaine Sullivan
·
#903
·
|
Re: anti-human
Ja, dit moet alles een woord wees. En "anti" kry geen koppelteken in Afrikaans nie tensy daar uitspraakprobleme is. My voorstel sou dus wees "antimenstimosiet-immunoglobien van konyne" of
By
Samuel Murray
·
#902
·
|
Re: anti-human
Hallo Samuel Hoe sou jy koppeltekens vir die hele woord (begrip) gebruik? Charmaine
By
Charmaine Sullivan
·
#901
·
|
Re: anti-human
Anti kry slegs 'n koppelteken as daar 'n verwarrende uitspraak kan ontstaan. Dus slegs "antimens" is korrek. Samuel
By
Samuel Murray
·
#900
·
|
Re: anti-human
Hallo Charmaine AWS s¨º: *anti-alles of antialles* *anti-apartheidsbeweging of antiapartheidsbeweging* Ek sou konyn-antimensliketimosietimmunoglobulien, of selfs konyn-
By
Ann Hiemstra
·
#899
·
|
anti-human
Hallo almal Kan julle asseblief handjie bysit met hierdie vertaling: rabbit anti-human thymocyte immunoglobulin My eerste poging: konyn anti-mens timosietimmunoglobulien Dan: konyn anti-menslike
By
Charmaine Sullivan
·
#898
·
|
Re: Helpdesk ? Hulptoonbank/hulpkantoor/hulpdiens
Dankie vir almal se insette. Ek sal volhou met 'hulplyn' vir 'help desk'. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai
By
Ann Hiemstra
·
#897
·
|
Re: Helpdesk ? Hulptoonbank/hulpkantoor/hulpdiens
Ek vertaal dit gewoonlik as "hulplyn". Samuel
By
Samuel Murray
·
#896
·
|
Re: Helpdesk ? Hulptoonbank/hulpkantoor/hulpdiens
Ann, ek kry in my glosse hulpkantoor (Stad Kaapstad), hulplessenaar (Esme Greenfield), hulplyn (NWU) en hulptoonbank (ander bronne). My voorkeur is hulplyn vir die elektroniese hulpdiens, en dis die
By
Wilna Liebenberg
·
#895
·
|
Helpdesk ? Hulptoonbank/hulpkantoor/hulpdiens
Hallo almal, Daar word dikwels in dokumente verwys na die 'helpdesk' waar mense wat met elektroniese toestelle moet werk, met die werking van die toestelle hulp kan kry . In die elekroniese w¨ºreld
By
Ann Hiemstra
·
#894
·
|
Re: contact information > kontakbesonderhede (nie 'kontakinligting nie)
Hi Ann Ek sou geen van hierdie ¡°korrigeer¡± nie, ook nie ¡°kontakdetails¡± nie. Dat ¡¯n verbinding van twee selfstandige naamwoorde nie in die spesifieke woordeboek is nie, beteken nie ¡¯n mens
By
Charl Hattingh
·
#893
·
|
Re: contact information > kontakbesonderhede (nie 'kontakinligting nie)
My persoonlike voorkeur is "inligting" omdat "besonderhede" vir my baie formeel aanvoel (maar dan: ek werk hoofsaaklik met dokumente wat minder formeel vertaal m¨®¨¦t word). Dat besonderhede 'n langer
By
Samuel Murray
·
#892
·
|