Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalangmed
- Messages
Search
Re: Afrikaans vir 'attachment'
开云体育Baie dankie, Ann en Minette, vir die vinnige antwoorde!? Dankie ook vir bewustelikheid, Ann – gaan aandagtigheid beslis verander.? En vooroordeel is perfek – want ek dink ‘attachment’ is hier ook ’n negatiewe ding, net soos veroordeling. Dankie ook Ann vir die simpatie!? Bevrees ek is baie jammer vir myself vandag! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Wednesday, 16 February 2022 12:23 To: [email protected] Subject: [zalangmed] Afrikaans vir 'attachment' ? Hallo Leona, Jammer om te hoor dat jy so siek is ! ? Ek het dit dat 'ons' ??? op 'n stadium 'besluit' het dat 'mindfulness'? = 'bewustelikheid' . Dis hoe ek dit gebruik. Hoe klink : Bewustelikheid is ’n praktyk wat jou sal help om jou gedagtes en gevoelens rustig waar te neem, sonder veroordeling of vooroordeel (wat hier iets van 'being biased' het, voel dit vir my) Wat seg die ander ... hoeveel van 'ons' is daar nou, Samuel? Sterkte ? Ann ? |
Afrikaans vir 'attachment'
Hallo Leona, Jammer om te hoor dat jy so siek is ! Ek het dit dat 'ons' ??? op 'n stadium 'besluit' het dat 'mindfulness'? = 'bewustelikheid' . Dis hoe ek dit gebruik. Hoe klink :
Bewustelikheid is ’n praktyk wat jou sal help om jou gedagtes en gevoelens rustig waar te neem, sonder veroordeling of vooroordeel (wat hier iets van 'being biased' het, voel dit vir my)
Wat seg die ander ... hoeveel van 'ons' is daar nou, Samuel? Sterkte Ann |
Afrikaans vir 'attachment'
开云体育Hello Almal Ek het dringend hulp nodig met die woord ‘attachment’ in die volgende sin (konteks streshantering). ?Is hondsiek en kan nie dink nie ... Sielkundewbk gee ‘gehegtheid’ ? Engels: Mindfulness is a practice that will help you learn to calmly observe your thoughts and feelings, without judgment or attachment. ? My poging sover: Aandagtigheid is ’n praktyk wat jou sal help om jou gedagtes en gevoelens kalm??? waar te neem, sonder veroordeling of ?????? (Ek wonder oor ‘kalm’ ook ...) ? Groot seblief en baie dankie by voorbaat ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? |
Re: Rooted device
Hallo almal Ek stem saam dat dit baie moeilik is om die betekenis van "rooted device" van "gewortelde toestel" af te lei en dat ”gekraakte" toestel dalk verwar kan word met iets wat letterlik gekraak is.? Ek dink ”ontslote toestel" is dus die beste opsie. Dankie vir almal se hulp hiermee! Vriendelike groete Menitza On Fri, 11 Feb 2022, 09:51 Samuel Murray, <samuelmurray@...> wrote: On 10/02/2022 22:34, Menitza Botha wrote: |
Re: Rooted device
On 10/02/2022 22:34, Menitza Botha wrote:
Kan iemand dalk help met 'n vertaling vir "rooted device"?Ja, ek dink "gekraakte toestel" of "oopgekraakte toestel" kan dalk werk. 'n Mens moet net in gedagte hou dat woord "gekraakte" 'n negatiewe konnotasie het en dat sommige lesers gaan dink dit beteken "hacked device". Ander opsies is "ontslote toestel" en "ontgrendelde toestel", hoewel beide sluit en grendel ook gebruik word vir "lock" in die sin van 'n toestel waarop jy nog nie die wagwoord of PIN ingevoer het nie. Ontslote toestel klink vir my die vriendelikste. 'n Root folder is wel 'n wortelgids of wortelvouer want dit is die heel boonste vouer in die onderste boom. En histories gesproke het die "rooted device" wel iets met die wortelvouer te make, maar die verband strek so ver dat ek nie dink enige gebruiker die verband sal sien nie. Samuel |
Re: Rooted device
Is dit dan ' 'n gewortelde toestel'?? Salomé ? Hm ... :-( Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Fri, 11 Feb 2022 at 07:43, Salomé Smith <salome@...> wrote:
|
Re: Rooted device
Hi Ann, ek is nie mal daaroor nie, maar die kuberwoordeboek, Microsoft en gesprekke op die Viva-forum het my maar by "wortel" laat hou. 厂补濒辞尘é? On Fri, 11 Feb 2022, 07:35 Ann Hiemstra, <hiemstra.ann@...> wrote:
|
Re: Rooted device
Hallo Melitza Dís nou 'n kopkraker dié ?? Jou idee van 'gekraakte toestel' pas goed in by die 'kuberkraak'- konsep. Om te onderskei van 'n toestel wat letterlik gekraak is (soos my foon se skerm, en wat eerste by my opgekom het), 'gekuberkraakte toestel? OF 'sagtewaregekraakte?toestel '?? en dan vir die leser wat meer wil weet en dit opsoek, 'rooted device' in hakies daarna.? Wat sê die ander woordboere?? GroeteOn Thu, 10 Feb 2022, 23:34 Menitza Botha, <menitza27@...> wrote:
|
Rooted device
Hallo almal Kan iemand dalk help met 'n vertaling vir "rooted device"? Ek kry die volgende definisie daarvoor: ?is a process of unlocking Android smartphones and tablets devices to attain higher administrative privileged controls. A rooted device is an Android gadget that has been jailbroken to install unapproved apps, update OS, delete unwanted apps, underclock or overclock the processor, replace firmware and customize anything else. Dalk 'n "gekraakte toestel"? Vriendelike groete -- |
Pharmacovigilance
Ek sou daarom jou
'Pharmacovigilance Unit' as 'Eenheid vir farmakowaaksaamheid' vertaal. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ---------- Forwarded message --------- From: Ann Hiemstra via <hiemstra.ann=[email protected]> Date: Mon, 7 Feb 2022 at 14:36 Subject: Re: [zalangmed] Pharmacovigilance To: <[email protected]> Charmaine, Ek kry op die webwerf van die Noordwes Universiteit:
"Die doel van die Magister Pharmaciae in Farmasiepraktyk-kwalifikasie is
om nagraadse studente toe te rus om op ’n hoogs funksionele vlak as
aptekers te praktiseer. Hulle kan as rolmodelle in die praktyk en
toekomstige ontwikkeling van farmasiepraktyk, farmaseutiese stelsels,
farmaseutiese openbare gesondheidsorg, farmakowaaksaamheid,
farmako-epidemiologie, en farmaseutiese en gesondheidsekonomie optree.
Die doel van hierdie kwalifikasie is ook om gegradueerdes vir verdere
studie op ’n NKR-vlak 10 voor te berei. " x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Mon, 7 Feb 2022 at 13:57, Charmaine Sullivan <sullivanc@...> wrote: Hi almal |
Re: Pharmacovigilance
Charmaine, Ek kry op die webwerf van die Noordwes Universiteit:
"Die doel van die Magister Pharmaciae in Farmasiepraktyk-kwalifikasie is
om nagraadse studente toe te rus om op ’n hoogs funksionele vlak as
aptekers te praktiseer. Hulle kan as rolmodelle in die praktyk en
toekomstige ontwikkeling van farmasiepraktyk, farmaseutiese stelsels,
farmaseutiese openbare gesondheidsorg, farmakowaaksaamheid,
farmako-epidemiologie, en farmaseutiese en gesondheidsekonomie optree.
Die doel van hierdie kwalifikasie is ook om gegradueerdes vir verdere
studie op ’n NKR-vlak 10 voor te berei. " x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Mon, 7 Feb 2022 at 13:57, Charmaine Sullivan <sullivanc@...> wrote: Hi almal |
Re: nephrogenic systemic fibrosis (NSF)
Hallo Charmaine, Al die Afrikaanse artikels wat ek opgesoek het, verwys na 'nefrogene sistemiese fibrose' x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Mon, 7 Feb 2022 at 10:42, Charmaine Sullivan <sullivanc@...> wrote: Hallo almal! |
Re: Asci code vir 3/4
Baie dankie, Wilna! Vreemd dat die kode vir bv
??????????????????? alt 8539 so werk as dit in 'n Word doc ingetik word, maar nie de novo in 'n WF5 'bilingual table' nie. Moet dit 'copy' uit die word doc? en dan op die WF- tabel inplak. Ek soek nog steeds na 1/16 :-( Groetnis Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Mon, 31 Jan 2022 at 17:04, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|
Re: Asci code vir 3/4
开云体育Wilna, jy’s ’n ster, baie dankie! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Wilna Liebenberg
Sent: Monday, 31 January 2022 16:24 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Asci code vir 3/4 ? Ann, hier is die ASCII-kodes soos Esme dit nog met die Wordfast-kursusse verskaf het. Myne is gedruk en gelamineer en lê permanent voor my. Hroete On 31/01/2022 15:08, Ann Hiemstra wrote:
-- ? Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Tel. +27 (0)28 4356906 Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by ? beskikbaar. |
Re: Asci code vir 3/4
开云体育Ann, hier is die ASCII-kodes soos Esme dit nog met die Wordfast-kursusse verskaf het. Myne is gedruk en gelamineer en lê permanent voor my. Hroete On 31/01/2022 15:08, Ann Hiemstra
wrote:
-- Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Tel. +27 (0)28 4356906 Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by beskikbaar. |
Asci code vir 3/4
...oeps, en 1/16? - volgens die tabel wat ek opspoor, moet dit Alt+ 0149 wees, wat vir my '?' gee ??:-( Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ---------- Forwarded message --------- From: Ann Hiemstra <hiemstra.ann@...> Date: Mon, 31 Jan 2022 at 15:08 Subject: Re: [zalangmed] Asci code vir 3/4 To: <[email protected]> Dankie, Salomé! :-) Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Mon, 31 Jan 2022 at 14:52, Salomé Smith <salome@...> wrote:
|