Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalangmed
- Messages
Search
Re: Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste
开云体育Dit is wat Max du Preez Maandag in sy rubriek in Vrye Weekblad geskryf het: *Ek wonder al lankal hoekom die standaardspelling vir die hoofstad van Oekra?ne in Afrikaans “Ki?f” is. Die inwoners van die stad spreek nie die naam “Kie-hef” uit nie. Ek verkies dus om die nuwe, internasionaal aanvaarbare spelling Kyiv te gebruik. ? Van die Guardian: Ukrainians call their capital “Kyiv” (kee-yiv), the spelling, a transliteration of the Ukrainian Ки?в. The Russian version is “Kiev” (kee-yev). ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Helene van der Westhuizen
Sent: 01 March 2022 14:43 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste ? Vreesaanjaend op die oomblik met Oekra?ene op ons voordeur. ? So daarvan gepraat: Ek het nou gesien wat Netwerk 24 met Oekra?en(s)e se transliterasie doen, maar ek kry dit nie in die AWS se kolomme nie, en my vraag is wat doen ons met Kyiv? ? Groetnis ? ? ? ? ? ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra ? Jy's baie dapper! Interessant, seker? Lekker nog Duits ook magtig as jy terukom. Pas jou op en sterkte. X ? On Tue, 01 Mar 2022, 14:34 Helene van der Westhuizen, <helenevdwesthuizen@...> wrote:
Attachments: |
Re: Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste
Helene van der Westhuizen
开云体育Vreesaanjaend op die oomblik met Oekra?ene op ons voordeur. ? So daarvan gepraat: Ek het nou gesien wat Netwerk 24 met Oekra?en(s)e se transliterasie doen, maar ek kry dit nie in die AWS se kolomme nie, en my vraag is wat doen ons met Kyiv? ? Groetnis ? ? ? ? ? ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 01 March 2022 13:34 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste ? Jy's baie dapper! Interessant, seker? Lekker nog Duits ook magtig as jy terukom. Pas jou op en sterkte. X ? On Tue, 01 Mar 2022, 14:34 Helene van der Westhuizen, <helenevdwesthuizen@...> wrote:
|
Re: Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste
Jy's baie dapper! Interessant, seker? Lekker nog Duits ook magtig as jy terukom. Pas jou op en sterkte. X On Tue, 01 Mar 2022, 14:34 Helene van der Westhuizen, <helenevdwesthuizen@...> wrote:
|
Re: Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste
Helene van der Westhuizen
开云体育Nope, ons het net vierbeenkinners. Bly hier vir die volgende vier jaar. Sal terug wees einde ‘25. ? Sal nog aanlyn rondsweef. Jy weet mos hoe dit is. Internet of WA of Zoom ver. ? Groete ? H ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 01 March 2022 12:52 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste ? Dankie, Charl en Helene! Wat maak jy daar doer ver, Helene? Kinders? Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ? On Tue, 1 Mar 2022 at 13:16, Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...> wrote:
|
Re: Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste
Dankie, Charl en Helene! Wat maak jy daar doer ver, Helene? Kinders? Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Tue, 1 Mar 2022 at 13:16, Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...> wrote:
|
Re: Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste
Helene van der Westhuizen
开云体育? Goeie more uit Berlyn, Anne. ? Stem saam met Charl. ? Groete ? ? ? ? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: 01 March 2022 09:23 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste ? Hi Ann ? Ek dink so, as dit beskou word as ’n eienaamverbinding as soortnaam (AWS re?l 15.5). Of: die “People’s Bank se bankdienste”. ? Groete ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra ? Hallo almal, As die bronteks sê :? 'People's Bank Banking Services', hoe sou julle dit in AF skryf? People's Bank-bankdienste OF ?? Ek hoor graag Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
Re: Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste
开云体育Hi Ann ? Ek dink so, as dit beskou word as ’n eienaamverbinding as soortnaam (AWS re?l 15.5). Of: die “People’s Bank se bankdienste”. ? Groete ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 01 March 2022 10:12 To: [email protected] Subject: [zalangmed] Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste ? Hallo almal, As die bronteks sê :? 'People's Bank Banking Services', hoe sou julle dit in AF skryf? People's Bank-bankdienste OF ?? Ek hoor graag Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
Die koppeltekens ? People's Bank-bankdienste
Hallo almal, As die bronteks sê :? 'People's Bank Banking Services', hoe sou julle dit in AF skryf? People's Bank-bankdienste OF ?? Ek hoor graag Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
Re: Food, drink and alcohol
Ek vertaal "drinks" as "drinkgoed".
toggle quoted message
Show quoted text
== On 28/02/2022 11:13, Ann Hiemstra wrote:
Hallo Charmaine, |
Re: Food, drink and alcohol
Hallo Charmaine, Sou 'MEDICINE' hier 'n handelsnaam wees? Hoekom anders sou jy dit nie as 'medisyne' vertaal nie? 'Drinkgoed' is vir my 'n goeie woord vir die Engelse 'drink' (nie 'fluids' nie),? anders as alkoholiese drank. Dit sou oorbodig/dalk bietjie onsinnig wees om 'vloeistowwe' in plaas van 'dinkgoed' te gebruik. Mens kan tog nie iets wat nie 'vloeistof' is, drink nie. Groetnis Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Mon, 28 Feb 2022 at 11:52, Charmaine Sullivan <sullivanc@...> wrote: Goeiedag almal |
Food, drink and alcohol
Goeiedag almal
Hierdie is 'n heel eenvoudige vertaling, en tog wonder ek of daar 'n beter opsie is. EN: Use of MEDICINE with food, drink and alcohol My AF: Gebruik van MEDICINE met kos, drinkgoed en alkohol Is "drinkgoed" 'n aanvaarbare woord om vloeistowwe (sonder alkohol) aan te dui? Sterkte vir die res van Februarie Charmaine |
Re: Afrikaans vir 'attachment'
开云体育Nou heerlik gelag vir jou binnegoed, Ann?? : - ) ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Wednesday, 16 February 2022 13:30 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Afrikaans vir 'attachment' ? Ah, dankie tog vir 'verknogtheid' ... 'geobsedeerdheid'? laat my binnegoed aan die bewe gaan :-) Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ? On Wed, 16 Feb 2022 at 13:21, Charl Hattingh <charl@...> wrote:
|
Re: Afrikaans vir 'attachment'
Ah, dankie tog vir 'verknogtheid' ... 'geobsedeerdheid'? laat my binnegoed aan die bewe gaan :-) Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Wed, 16 Feb 2022 at 13:21, Charl Hattingh <charl@...> wrote:
|
Re: Afrikaans vir 'attachment'
开云体育Dis Wonderlik duised dankies. Gaan jou hele vertaling net so aan PM deurgee.Sent from my Huawei Mobile -------- Original Message -------- Subject: Re: [zalangmed] Afrikaans vir 'attachment' From: Charl Hattingh To: [email protected] CC:
|
Re: Afrikaans vir 'attachment'
开云体育Hi Leona ? Dis ’n plesier. ? In die aandagtigheidskonteks: ’n Losmaak van “vooroordeel” is beslis ’n belangrike element van aandagtigheid, min of meer sinoniem met “veroordeling” hier. (“Veroordeling” slaan op iets negatiefs, terwyl “sonder oordeel” daarna verwys dat ’n mens liefs iets as nóg goed, nóg sleg moet takseer as jy dit behoorlik wil sien/verstaan. Die klassifikasie van dinge as goed of sleg is die resultaat van ons “vooroordeel”, wat ons geneigdheid is om dinge op ’n manier te sien wat deur ons vorige ervarings daarvan (of van iets soortgelyks) gekleur is. ? My vertaling sou iets in hierdie lyn gewees het: ? Engels: Mindfulness is a practice that will help you learn to calmly observe your thoughts and feelings, without judgment or attachment. ? “Aandagtigheid is ’n praktyk wat jou sal help leer hoe om jou gedagtes en gevoelens kalm waar te neem, sonder oordeel of ’n verknogtheid aan die uitkomste wat jy begeer.” ? Ek hoop dit help vir die toekoms! ? Groete Charl ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 16 February 2022 13:08 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Afrikaans vir 'attachment' ? Dankietog, Charl, nou kan ek aandagtigheid maar so los, waar is ’n hele swetterjoel van hulle.? Attachment gaan helaas maar ‘vooroordeel’ moet bly, want hy’s reeds ‘completed’ en ingestuur (MemSource). Maar ek dink darem nie iemand sal daarvan doodgaan nie?? Ek bêre jou veruideliking met groot dankbaarheid en gaan hom nou dadelik in my sielkwbk inskryf. Dankie, Ann, Minette en Charl, julle is staatmakers en ek waardeer julle! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh ? Hi Ann ? Ek het ’n lang proses deurgeloop met mede-aandagtigheidsleermeesters en die konsensus, ook ná oorleg met woordeboekredakteurs en ander kenners. Die term “aandagtigheid” is klaarblyklik wat die meeste ingang gevind het. ? “Attachment” in hierdie sinsverband gaan oor ons geneigdheid om geobsedeer te raak met bepaalde idees en uitkomste. ’n Mens kan bv baie “attached” wees met jou identiteit as a ’n goeie vertaler, en dan is dit ’n drama as iets daardie persepsie bedreig. Ek dink dit gaan beter wees om dit hier te omskryf, so laat ek ’n bietjie dink oor wat ’n goeie samevatting van attachment sal wees… ? Groete Charl ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra ? Hallo Leona, Jammer om te hoor dat jy so siek is ! ? Ek het dit dat 'ons' ??? op 'n stadium 'besluit' het dat 'mindfulness'? = 'bewustelikheid' . Dis hoe ek dit gebruik. Hoe klink : Bewustelikheid is ’n praktyk wat jou sal help om jou gedagtes en gevoelens rustig waar te neem, sonder veroordeling of vooroordeel (wat hier iets van 'being biased' het, voel dit vir my) Wat seg die ander ... hoeveel van 'ons' is daar nou, Samuel? Sterkte ? Ann ? |
Re: Afrikaans vir 'attachment'
开云体育Hi Charl ... OK, ek gaan die projekbestuurder e-pos en haar vra om dit vir my reg te maak ... baie dankie dat jy laat weet het. Gelukkig kom die woord net een keer voor. Gaan dit maar as ‘geobsedeerdheid’ vertaal – dink jy ek kan daarmee wegkom vir eers? ?Die teikengehoor is wel gewone publik, so ek is nie seker nie ... ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Wednesday, 16 February 2022 13:03 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Afrikaans vir 'attachment' ? Hi, nee “vooroordeel” is beslis nie wat bedoel word nie. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne ? Baie dankie, Ann en Minette, vir die vinnige antwoorde!? Dankie ook vir bewustelikheid, Ann – gaan aandagtigheid beslis verander.? En vooroordeel is perfek – want ek dink ‘attachment’ is hier ook ’n negatiewe ding, net soos veroordeling. Dankie ook Ann vir die simpatie!? Bevrees ek is baie jammer vir myself vandag! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra ? Hallo Leona, Jammer om te hoor dat jy so siek is ! ? Ek het dit dat 'ons' ??? op 'n stadium 'besluit' het dat 'mindfulness'? = 'bewustelikheid' . Dis hoe ek dit gebruik. Hoe klink : Bewustelikheid is ’n praktyk wat jou sal help om jou gedagtes en gevoelens rustig waar te neem, sonder veroordeling of vooroordeel (wat hier iets van 'being biased' het, voel dit vir my) Wat seg die ander ... hoeveel van 'ons' is daar nou, Samuel? Sterkte ? Ann ? |
Re: Afrikaans vir 'attachment'
开云体育Dankietog, Charl, nou kan ek aandagtigheid maar so los, waar is ’n hele swetterjoel van hulle.? Attachment gaan helaas maar ‘vooroordeel’ moet bly, want hy’s reeds ‘completed’ en ingestuur (MemSource). Maar ek dink darem nie iemand sal daarvan doodgaan nie?? Ek bêre jou veruideliking met groot dankbaarheid en gaan hom nou dadelik in my sielkwbk inskryf. Dankie, Ann, Minette en Charl, julle is staatmakers en ek waardeer julle! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Wednesday, 16 February 2022 13:00 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Afrikaans vir 'attachment' ? Hi Ann ? Ek het ’n lang proses deurgeloop met mede-aandagtigheidsleermeesters en die konsensus, ook ná oorleg met woordeboekredakteurs en ander kenners. Die term “aandagtigheid” is klaarblyklik wat die meeste ingang gevind het. ? “Attachment” in hierdie sinsverband gaan oor ons geneigdheid om geobsedeer te raak met bepaalde idees en uitkomste. ’n Mens kan bv baie “attached” wees met jou identiteit as a ’n goeie vertaler, en dan is dit ’n drama as iets daardie persepsie bedreig. Ek dink dit gaan beter wees om dit hier te omskryf, so laat ek ’n bietjie dink oor wat ’n goeie samevatting van attachment sal wees… ? Groete Charl ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra ? Hallo Leona, Jammer om te hoor dat jy so siek is ! ? Ek het dit dat 'ons' ??? op 'n stadium 'besluit' het dat 'mindfulness'? = 'bewustelikheid' . Dis hoe ek dit gebruik. Hoe klink : Bewustelikheid is ’n praktyk wat jou sal help om jou gedagtes en gevoelens rustig waar te neem, sonder veroordeling of vooroordeel (wat hier iets van 'being biased' het, voel dit vir my) Wat seg die ander ... hoeveel van 'ons' is daar nou, Samuel? Sterkte ? Ann ? |
Re: Afrikaans vir 'attachment'
开云体育Hi, nee “vooroordeel” is beslis nie wat bedoel word nie. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: 16 February 2022 12:59 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Afrikaans vir 'attachment' ? Baie dankie, Ann en Minette, vir die vinnige antwoorde!? Dankie ook vir bewustelikheid, Ann – gaan aandagtigheid beslis verander.? En vooroordeel is perfek – want ek dink ‘attachment’ is hier ook ’n negatiewe ding, net soos veroordeling. Dankie ook Ann vir die simpatie!? Bevrees ek is baie jammer vir myself vandag! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Ann Hiemstra ? Hallo Leona, Jammer om te hoor dat jy so siek is ! ? Ek het dit dat 'ons' ??? op 'n stadium 'besluit' het dat 'mindfulness'? = 'bewustelikheid' . Dis hoe ek dit gebruik. Hoe klink : Bewustelikheid is ’n praktyk wat jou sal help om jou gedagtes en gevoelens rustig waar te neem, sonder veroordeling of vooroordeel (wat hier iets van 'being biased' het, voel dit vir my) Wat seg die ander ... hoeveel van 'ons' is daar nou, Samuel? Sterkte ? Ann ? |
Re: Afrikaans vir 'attachment'
开云体育Hi Ann ? Ek het ’n lang proses deurgeloop met mede-aandagtigheidsleermeesters en die konsensus, ook ná oorleg met woordeboekredakteurs en ander kenners. Die term “aandagtigheid” is klaarblyklik wat die meeste ingang gevind het. ? “Attachment” in hierdie sinsverband gaan oor ons geneigdheid om geobsedeer te raak met bepaalde idees en uitkomste. ’n Mens kan bv baie “attached” wees met jou identiteit as a ’n goeie vertaler, en dan is dit ’n drama as iets daardie persepsie bedreig. Ek dink dit gaan beter wees om dit hier te omskryf, so laat ek ’n bietjie dink oor wat ’n goeie samevatting van attachment sal wees… ? Groete Charl ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 16 February 2022 12:23 To: [email protected] Subject: [zalangmed] Afrikaans vir 'attachment' ? Hallo Leona, Jammer om te hoor dat jy so siek is ! ? Ek het dit dat 'ons' ??? op 'n stadium 'besluit' het dat 'mindfulness'? = 'bewustelikheid' . Dis hoe ek dit gebruik. Hoe klink : Bewustelikheid is ’n praktyk wat jou sal help om jou gedagtes en gevoelens rustig waar te neem, sonder veroordeling of vooroordeel (wat hier iets van 'being biased' het, voel dit vir my) Wat seg die ander ... hoeveel van 'ons' is daar nou, Samuel? Sterkte ? Ann ? |