Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalangmed
- Messages
Search
Re: En>AF : croscarmellose
Ek kry trewwe vir altwee, hoewel baie min - een vir natriumkruiskarmellose en 1 vir kruiskarmellosenatrium. On Thu, Oct 14, 2021 at 9:29 AM Charl Hattingh <charl@...> wrote:
|
Re: En>AF : croscarmellose
开云体育O gits. Ek weet nie. Dit klink reg. Wie weet? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charmaine Sullivan
Sent: 14 October 2021 09:11 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] En>AF : croscarmellose ? Hi Charl |
Re: En>AF : croscarmellose
开云体育Dankie van my ook, Charl! Ek bêre hom in my ZALANG-lêer. Lekker dag verder, Almal ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Wednesday, 13 October 2021 12:34 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] En>AF : croscarmellose ? Hi Ann ? Dis “kruiskarmellosenatrium”. ? Groete ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra ? Hallo almal, Het enigeen van julle al die term 'croscarmellose sodium (wat 'n bestanddeel van medikasie is) te?gekom? Ek is gemaklik met ' karamelleuse natruium', maar wat maak ek met die 'cros'? Enige voorstelel asb? Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
Re: En>AF : croscarmellose
Baie dankie, Charl! xx Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Wed, 13 Oct 2021 at 12:34, Charl Hattingh <charl@...> wrote:
|
Re: En>AF : croscarmellose
开云体育Hi Ann ? Dis “kruiskarmellosenatrium”. ? Groete ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 13 October 2021 12:19 To: [email protected] Subject: [zalangmed] En>AF : croscarmellose ? Hallo almal, Het enigeen van julle al die term 'croscarmellose sodium (wat 'n bestanddeel van medikasie is) te?gekom? Ek is gemaklik met ' karamelleuse natruium', maar wat maak ek met die 'cros'? Enige voorstelel asb? Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
En>AF : croscarmellose
Hallo almal, Het enigeen van julle al die term 'croscarmellose sodium (wat 'n bestanddeel van medikasie is) te?gekom? Ek is gemaklik met ' karamelleuse natruium', maar wat maak ek met die 'cros'? Enige voorstelel asb? Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
Re: Titels van publikasies
Dankie van my ook, Samuel!
toggle quoted message
Show quoted text
___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 -----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh Sent: Monday, 13 September 2021 13:17 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Titels van publikasies Hi Samuel Baie dankie, dis baie nuttig. Watter konvensies volg jy in verband met kursivering, aanhaling en vertaling van onderstaande en soortgelyke titels? Groete -----Original Message----- |
Re: Titels van publikasies
Hi Samuel
toggle quoted message
Show quoted text
Baie dankie, dis baie nuttig. Watter konvensies volg jy in verband met kursivering, aanhaling en vertaling van onderstaande en soortgelyke titels? Groete -----Original Message----- |
Re: Titels van publikasies
Sjoe! Vyf verskillende maniere is indrukwekkend! ? Dankie, Samuel, vir hierdie verwysing oor die publikasies! On Mon, Sep 13, 2021 at 10:16 AM Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote: Hallo almal |
Titels van publikasies
Hallo almal
Ek moes gister weer gaan soek na die amptelike titels van publikasies. Hier is hoe ek dit het: SA GCP opsie 1: "Guidelines for Good Practice in the Conduct of Clinical Trials with Human Participants in South Africa" (2nd edition, 2006) Department of Health: Pretoria, South Africa. SA GCP opsie 2: "South African Good Clinical Practice: Clinical Trial Guidelines" (3rd edition, 2020) TIE model: "Clinical Trial Participant Time, Inconvenience and Expense (TIE) Compensation Model" (version 1, 2018) En daai EHRPPS enetjie: "Ethics in Health Research: Principles, Processes and Structures" (2nd edition, 2015) By opsie 1 hier bo is die bewoording in die bronteks soms verkeerd. Ek sien dikwels bv. "with a human participant" in die brionteks, maar die publikasie se amptelike titel sê "with human participants", en dis hoe ek dit ook vertaal. Ek vertaal gewoonlik "SA GCP" as "SA GKP" sonder om te probeer raai watter een van bogenoemde twee publikasies deur die bronteks bedoel word. Samuel PS. Ek het gister 'n vertaling geproeflees waarin die vertaler die hoofmedikasie se naam in Afrikaans op 5 verskillende maniere gespel het. Ek het tegelyk ook simpatie met die persoon, want 'n speltoetser sal eenvoudig by elke spelwyse stop, sonder om vir jou te waarsku dat jy die woord al voorheen op 'n iets ander manier geskryf het. |
Re: EN US> EN ZA: trial vs study?
Helene van der Westhuizen
开云体育? Heléne van der Westhuizen Translator?Editor? ●? Vertaler?Redigeerder ? ? Mobile: +27 66 274 7714 Skype: Email: helenevdwesthuizen1 helene@... Website: http://www.helenewordemporium.com ? ? ? Full Member: Irish Writers Union ? ? Accredited Member: South African Translators’ Institute ? ? ? Certified Pro: ProZ.com - The Translation Workplace ? ????? Full Member: Safrea – The Southern African Freelancers’ Association ? ????????? Associate Member: PEG – Professional Editors’ Guild ? -----Original Message----- ? Ek stem saam, Samuel. Ek probeer hou by "medication" omdat "medications" vir my beter klink as "medicines" (daar maak dit nou skielik vir my g’n sin nie ...), en stem beslis vir 'dokter' i.p.v. 'geneesheer'.? Lg. laat my teveel dink aan ’n Edwardiaanse dokter wat met die bolkeil, jas en kierie (en kar-en-skigtige-perde) op die Wuthering Heights ’n sterwende moeder se baby moet gaan vang ... ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? -----Original Message----- From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray Sent: Monday, 30 August 2021 15:32 Subject: Re: [zalangmed] EN US> EN ZA: trial vs study? ? On 30/08/2021 14:04, Wilna Liebenberg wrote: ? > Die probleem kom in by > die vertaler wat trial dan ter wille van konsekwentheid in die > dokument met studie vertaal. Dit werk nie. As die Engels albei > gebruik, moet die Afrikaans tog ook? ? Dis m.i. nie nodig om unieke Engelse woorde met unieke Afrikaanse woorde te vertaal nie.? Byvoorbeeld, as die Engels beide medicine en medication gebruik, dan HOEF die Afrikaans nie beide "medisyne" en "medikasie" te gebruik nie.? Ditto doctor en physician -- jy kan tog albei as "dokter" vertaal, selfs al gebruik die bronteks twee woorde. ? Ek moet byvoeg dat sommige vertalers dit wel so verkies, m.a.w. hulle vertaal altyd doctor as dokter en physician as geneesheer, maar dit is myns insien nie nodig om die onderskeid te handhaaf nie. ? Onthou, die Engelse tekste is soms ook maar saamgeflans uit meerdere bronne, dus is dit nie verbasend dat daar soms meerdere terme wat presies dieselfde ding beteken, in gebruik word nie. ? Samuel ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? |
Re: EN US> EN ZA: trial vs study?
Ek stem saam, Samuel. Ek probeer hou by "medication" omdat "medications" vir my beter klink as "medicines" (daar maak dit nou skielik vir my g’n sin nie ...), en stem beslis vir 'dokter' i.p.v. 'geneesheer'. Lg. laat my teveel dink aan ’n Edwardiaanse dokter wat met die bolkeil, jas en kierie (en kar-en-skigtige-perde) op die Wuthering Heights ’n sterwende moeder se baby moet gaan vang ...
toggle quoted message
Show quoted text
___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 -----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray Sent: Monday, 30 August 2021 15:32 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] EN US> EN ZA: trial vs study? On 30/08/2021 14:04, Wilna Liebenberg wrote: Die probleem kom in byDis m.i. nie nodig om unieke Engelse woorde met unieke Afrikaanse woorde te vertaal nie. Byvoorbeeld, as die Engels beide medicine en medication gebruik, dan HOEF die Afrikaans nie beide "medisyne" en "medikasie" te gebruik nie. Ditto doctor en physician -- jy kan tog albei as "dokter" vertaal, selfs al gebruik die bronteks twee woorde. Ek moet byvoeg dat sommige vertalers dit wel so verkies, m.a.w. hulle vertaal altyd doctor as dokter en physician as geneesheer, maar dit is myns insien nie nodig om die onderskeid te handhaaf nie. Onthou, die Engelse tekste is soms ook maar saamgeflans uit meerdere bronne, dus is dit nie verbasend dat daar soms meerdere terme wat presies dieselfde ding beteken, in gebruik word nie. Samuel |
Re: EN US> EN ZA: trial vs study?
On 30/08/2021 14:04, Wilna Liebenberg wrote:
Die probleem kom in by die vertaler wat trial dan ter wille van konsekwentheid in die dokument met studie vertaal. Dit werk nie. As die Engels albei gebruik, moet die Afrikaans tog ook?Dis m.i. nie nodig om unieke Engelse woorde met unieke Afrikaanse woorde te vertaal nie. Byvoorbeeld, as die Engels beide medicine en medication gebruik, dan HOEF die Afrikaans nie beide "medisyne" en "medikasie" te gebruik nie. Ditto doctor en physician -- jy kan tog albei as "dokter" vertaal, selfs al gebruik die bronteks twee woorde. Ek moet byvoeg dat sommige vertalers dit wel so verkies, m.a.w. hulle vertaal altyd doctor as dokter en physician as geneesheer, maar dit is myns insien nie nodig om die onderskeid te handhaaf nie. Onthou, die Engelse tekste is soms ook maar saamgeflans uit meerdere bronne, dus is dit nie verbasend dat daar soms meerdere terme wat presies dieselfde ding beteken, in gebruik word nie. Samuel |
Re: EN US> EN ZA: trial vs study?
开云体育Hallo almal Trial en study word albei gebruik in die dokumente wat ek kry,
hoewel die meeste van my kli?nte deesdae study verkies. Die
probleem kom in by die vertaler wat trial dan ter wille van
konsekwentheid in die dokument met studie vertaal. Dit werk nie.
As die Engels albei gebruik, moet die Afrikaans tog ook? Ek sit
wel 'n comment in oor die twee terme wat nie konsekwent is nie, en
dikwels kry ek dan die doks later terug met trial wat na study
verander is. Groete Wilna
On 30/08/2021 12:35, Arina Wilson
wrote:
-- Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Tel. +27 (0)28 4356906 Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by beskikbaar. |
Re: EN US> EN ZA: trial vs study?
开云体育Google: 38 700 = kliniese proewe 15 500 = kliniese studies ? Kan glad nie verstaan waarom daar fout gevind word met die woord ‘proef’ nie. ? En bestaan ’n kliniese proef nie uit verskillende studies nie (waarnemend, ondersoekend, eksperimenteel, evaluerend)?? ? Ek dink regtig nie ‘proef’ en ‘studie’ is sinoniem nie. ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Monday, 30 August, 2021 12:16 PM To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] EN US> EN ZA: trial vs study? ? Hi Ann ? Ek kry nie daardie gesprek nie… herinner my asb., wat is die beswaar teen “proef” as die bronteks sê “trial”? ? Dankie! ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra ? Hallo almal, Ons het so 'n tyd gelede 'besluit' dat ons in AF 'proef' gaan uitskuif en liewer 'studie'? gebruik. Sou dieselfde geld as ons EN-US na EN-ZA? 'localize', dink julle? Weg met 'trial'? Ek hoor graag van julle. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ---------- Forwarded message --------- ? Hallo almal! Hoop julle Maandag is nie te blou nie :-) ? As ek dit nie mis het nie het ons iewers al gepraat oor die inkonsekwente gebruik van 'trial' en 'study' in een bronteksdokument?? En dat dit dan verkieslik is om in alle gevalle dan slegs 'studie' en nie 'proef' nie, te gebruik? Hoor graag julle mening. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
Re: EN US> EN ZA: trial vs study?
开云体育Hi Ann ? Ek kry nie daardie gesprek nie… herinner my asb., wat is die beswaar teen “proef” as die bronteks sê “trial”? ? Dankie! ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 30 August 2021 11:14 To: [email protected] Subject: [zalangmed] EN US> EN ZA: trial vs study? ? Hallo almal, Ons het so 'n tyd gelede 'besluit' dat ons in AF 'proef' gaan uitskuif en liewer 'studie'? gebruik. Sou dieselfde geld as ons EN-US na EN-ZA? 'localize', dink julle? Weg met 'trial'? Ek hoor graag van julle. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ? ---------- Forwarded message --------- ? Hallo almal! Hoop julle Maandag is nie te blou nie :-) ? As ek dit nie mis het nie het ons iewers al gepraat oor die inkonsekwente gebruik van 'trial' en 'study' in een bronteksdokument?? En dat dit dan verkieslik is om in alle gevalle dan slegs 'studie' en nie 'proef' nie, te gebruik? Hoor graag julle mening. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |
Re: EN US> EN ZA: trial vs study?
Ek dink egter dat as daar na 'n studie verwys word wat wêreldwyd uitgevoer word, word 'trial C471006' eintlik die 'naam'? van die studie, dan nie?? bv.
'Thank you for participating in Pfizer clinical trial
C4671006'
Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! On Mon, 30 Aug 2021 at 11:32, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote: On 30/08/2021 11:14, Ann Hiemstra wrote: |
Re: EN US> EN ZA: trial vs study?
On 30/08/2021 11:14, Ann Hiemstra wrote:
Sou dieselfde geld as ons EN-US na EN-ZA? 'localize', dink julle? Weg met 'trial'?Ja, jy kan vir die kli?nt verduidelik dat "trial" in Suid-Afrikaanse Engels eintlik net gebruik word vir 'n hofproses, vir 'n beproewing, of vir 'n try-before-you-buy tipe proeflopie. Samuel |
EN US> EN ZA: trial vs study?
Hallo almal, Ons het so 'n tyd gelede 'besluit' dat ons in AF 'proef' gaan uitskuif en liewer 'studie'? gebruik. Sou dieselfde geld as ons EN-US na EN-ZA? 'localize', dink julle? Weg met 'trial'? Ek hoor graag van julle. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! ---------- Forwarded message --------- From: Ann Hiemstra <hiemstra.ann@...> Date: Mon, 15 Mar 2021 at 09:58 Subject: EN> AF : trial vs study = proef/studie? To: <[email protected]> Hallo almal! Hoop julle Maandag is nie te blou nie :-) As ek dit nie mis het nie het ons iewers al gepraat oor die inkonsekwente gebruik van 'trial' en 'study' in een bronteksdokument?? En dat dit dan verkieslik is om in alle gevalle dan slegs 'studie' en nie 'proef' nie, te gebruik? Hoor graag julle mening. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra ?????? Deo Gloria! |