¿ªÔÆÌåÓý

Re: EN>AF: marsh-mallow: wattelekker
Wattelekker 'n mooi nuutskepping, maar ek ken dit ook as 'n malvalekker en ek dink dis wat die meeste mense dit as ken. Dalk was die skepper van daardie woord bang dat dit verwar kan word met
By Samuel Murray · #491 ·
Re: EN>AF: marsh-mallow: wattelekker
Ah, Charl, dis 'n malvalekker! Dankie! Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel:
By Ann Hiemstra · #490 ·
Re: EN>AF: marsh-mallow: wattelekker
Hi Ann Wat ¡¯n pragtige, beskrywende woord! Ek het dit nog nooit gehoor nie, maar sou dit gebruik as ek daarmee kon wegkom. Ek ken dit net as ¡¯n malvalekker. Groete Charl Sent: 31 May 2021 15:46
By Charl Hattingh · #489 ·
EN>AF: marsh-mallow: wattelekker
Hallo almal, Wie van julle ken ook die woord 'wattelekker' vir die EN 'marsh-mallow' ? Of 'out-getriatric' ek nou vir Google en vir Pharos en die HAT!? Ek praat nou nie van 'spookasem' (candy floss)
By Ann Hiemstra · #488 ·
Re: prolonged release tablet
Jip. Ek ook. Hel¨¦ne van der Westhuizen Columnist ¡ñ <https://safreachronicle.co.za/columns/where-words-take-us-columns/> Safrea Chronicle ¡ñ Rubriekskrywer Translator Editor ¡ñ Vertaler
By Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...> · #487 ·
Re: prolonged release tablet
Noudat ek daaraan dink, ek ken ook net ¡®slow release¡¯. Dankie, Ann. ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2
By Leona Labuschagne · #486 ·
Re: prolonged release tablet
Charmain, Lees die EN bronteks 'extended release tablet' (stem ek saam met verlengdevrystellingstablet) of dalk 'slow releasing tablet' ? (waar dit 'stadig-vrystellende tablet' sal wees. Ek is nie
By Ann Hiemstra · #485 ·
Re: prolonged release tablet
Dankie, Samuel. Ek waardeer jou hulp. Charmaine
By Charmaine Sullivan · #484 ·
Re: prolonged release tablet
Die skryfwyse "verlengde vrystellingstablet" sou beteken dat dit 'n verlengde tablet is, m.a.w. dat die tablet langer is as wat dit voorheen was. Die korrekte skryfwyse is
By Samuel Murray · #483 ·
prolonged release tablet
Hallo almal Ek het "verlengdevrystellingstablet" vir hierdie doseervorm gebruik, maar kry nou teenkanting - dit moet kwansuis "verlengde vrystellingstablet" wees. Is ek reg? Hoe kan ek dit motiveer?
By Charmaine Sullivan · #482 ·
Re: EN> AF : mood swings
Baie dankie, Charl en Ann ¨C¨C¨C sal maar bly herkou aan di¨¦ ene. Lekker aand, Almal ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302
By Leona Labuschagne · #481 ·
Re: EN> AF : mood swings
PS, ek het al gehoor sielkundiges praat van ¡°diurnale swaai¡± vir ¡°diurnal swing¡±, waar die gemoed bv. nie lekker is in die oggend nie en dan deur die dag beter word. Die Pharos AF-EN wdbk.
By Charl Hattingh · #480 ·
Re: EN> AF : mood swings
Myns insiens is dit sinoniem met ¡°skommeling¡±. Dit het vir my ¡¯n konnotasie van ¡°volatility¡±. Ek sou dan eerder die reeds bekende ¡°gemoedskommeling¡± gebruik, veral as daar geen konteks
By Charl Hattingh · #479 ·
Re: EN> AF : mood swings
Charl, wat van iets soos fluktuerings/fluktuasies? Nie seker of ek dit in Sielk wbk gesien het of Pharos nie ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne,
By Leona Labuschagne · #478 ·
Re: EN> AF : mood swings
Hi weer, Dankie vir julle menings. Ek het 'n hele paar verwysings na 'gemoedskommeling' (ja, in verband met hormoonbehandeling) opgespoor, maar nie 'gemoedskommelings gehad' nie. Ek sal hou by
By Ann Hiemstra · #477 ·
Re: EN> AF : mood swings
Skuus, vergeet om te s¨º: ek gebruik ¡°gemoedskommelinge ervaar¡±, nie ¡°gehad¡± nie ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302
By Leona Labuschagne · #476 ·
Re: EN> AF : mood swings
Hi Ann Die kort antwoord is ek weet nie, en sou graag uitvind wat ¡¯n Afrikaanssprekende psigiater sou s¨º. Maar hier is wat ek dink: Ek het ¡°gemoedskommeling¡± al baie gesien, maar ek twyfel of
By Charl Hattingh · #475 ·
Re: EN> AF : mood swings
Ek gebruik ¡®gemoedskommelinge¡¯ Lekker dag verder, Almal. ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Sent: Monday,
By Leona Labuschagne · #474 ·
EN> AF : mood swings
Goeie more almal, My hart s¨º vir my as daar op 'n pasi?ntvraelys staan: 'Did you have mood swings?' kan dit nie 'Het u gemoedskommelinge gehad?' wees nie. Wat sou jy vra, Charl? 'Het u
By Ann Hiemstra · #473 ·
Re: Meer (weer) oor koppeltekens: EN>AF: a 70% alcohol pad
Ek sien die SI-gids s¨º so: https://www.bipm.org/documents/20126/41483022/SI-Brochure-9-EN.pdf/2d2b50bf-f2b4-9661-f402-5f9d66e4b507 ...maar die AWS skryf anders voor. Samuel
By Samuel Murray · #472 ·