¿ªÔÆÌåÓý

Re: Gastric resistant tablets
Baie dankie julle, ek waardeer die hulp. Groete Jeanne Sent: Wednesday, June 5, 2024 7:13 PM To: [email protected] Subject: [zalangmed] Gastric resistant tablets Hi almal, Ek vertaal dit as
By jeanneheyns1@... · #1207 ·
Gastric resistant tablets
Hi almal, Ek vertaal dit as maagsapweerstandige tablette. Dit is maagsap ('gastric fluid' wat goed in die maag afbreek /help verteer. *Pharos: gastric fluid*: maagsap, gastriese vloeistof Groete Ann
By Ann Hiemstra · #1206 ·
Re: Gastric resistant tablets
Hi almal, Ek vertaal dit as maagsapweerstandige tablette. Dit is maagsap ('gastric fluis' wat goed in die maag afbreek /help verteer. *Pharos: gastric fluid*: maagsap, gastriese vloeistof Groete Ann
By Ann Hiemstra · #1205 ·
Re: Gastric resistant tablets
Nee, "gastriese weerstand tablette" bevat beide 'n spelfout en 'n betekenisfout. Ek sou dit vertaal as maagweerstandige tablette (die medisyne word nie in die maag afgebreek nie maar beweeg ongeskonde
By Samuel Murray · #1204 ·
Re: Speak up
Hallo almal Is die onderstaande die regte vertaling vir gastro-resistant tablets? Ek waardeer enige hulp met hierdie ¨C die doseervorms op hulle beste ¡®n kopseer vir my. Groete Jeanne Sent:
By jeanneheyns1@... · #1203 ·
Work
Good morning, colleagues I followed the conversation a while ago about work drying up. I used to work for MediqTrans, but as you all know, I moved away from medical translation after our return from
By Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...> · #1202 ·
Re: Speak up
Definitief daar ook, Anne, maar ek ken dit ook in hierdie konteks. Ek hou egter van jou Praat as dit pla. Dis kort en kragtig. Groete Hel¨¦ne Email disclaimer: This email may contain confidential
By Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...> · #1201 ·
Re: Speak up
Wonder ek of 'maak jou mond oop', nie eintlik gebruik word in gevalle waar iemand te sag praat/mompel nie - en dan aanges¨º word om sy 'mond oop te maak'?? Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language
By Ann Hiemstra · #1200 ·
Re: Speak up
Ook lekker, dankie Ann! Sent: Wednesday, May 15, 2024 9:10 PM To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Speak up Charl, If you See Something, Say Something ?? dalk: 'Praat as dit pla' Remember
By Charl Hattingh · #1199 ·
Re: Speak up
Uitstekend. Jy het altyd sulke mooi idiomatiese oplossings! Sent: Wednesday, May 15, 2024 9:12 PM To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] Speak up Hallo Charl Ek sou Maak jou mond oop
By Charl Hattingh · #1198 ·
Re: Speak up
Hallo Charl Ek sou Maak jou mond oop gebruik. Dis ¡®n bekende Afrikaanse gesegde wat jy ook in die WAT sal kry, en wat nie ¡¯n direkte vertaling is nie. Ek sou egter ook die eerste deel verafrikaans
By Helene van der Westhuizen <helenevdwesthuizen@...> · #1197 ·
Re: Speak up
Charl, If you See Something, Say Something ?? dalk: 'Praat as dit pla' Remember to always speak up! ?? dalk: 'Onthou om altyd te praat as dit pla' Dis my eiertjie ? Ann Hiemstra
By Ann Hiemstra · #1196 ·
Speak up
Hallo Almal Enige voorstelle vir hoe 'n mens "Speak up" kan vertaal in 'n sin soos "If you See Something, Say Something - If you see something that doesn't seem right - a safety concern, the way an
By Charl Hattingh · #1195 ·
Re: Transkripsie van Afrikaanse klankopnames - wie doen dit en teen watter tarief?
Baie dankie, Wendy en Samuel, vir die inligting. Lyk my mens moet baie mooi dink hieroor ... Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public
By Ann Hiemstra · #1194 ·
Re: Transkripsie van Afrikaanse klankopnames - wie doen dit en teen watter tarief?
Let op: dit neem 6-8 minute om 1 minuut se klank te transkribeer. Kli?nte wil dikwels dat jy hulle kwoteer per oudio-minuut, nie per egte minuut nie. Samuel
By Samuel Murray · #1193 ·
Re: Transkripsie van Afrikaanse klankopnames - wie doen dit en teen watter tarief?
Beste Ann Ek het vorige jare transkripsies gedoen en moet vir jou noem dat dit uitmergelend kan wees. Sommige mense bereken hul tarief per uur wat hul transkribeer, maar jy kan dit ook per opgeneemde
By Wendy Barrow · #1192 ·
Transkripsie van Afrikaanse klankopnames - wie doen dit en teen watter tarief?
Hallo almal, Is daar van julle wat al transkripsie van Afrikaanse klankopnames gedoen het/tans doen? Wat is die 'vangplekke' ? Sou 'n mens die tarief daarvoor as per uur bereken? Ek hoor graag van
By Ann Hiemstra · #1191 ·
Re: Medical aid and medical insurance / health insurance
Hallo almal Hoe vertaal ek "elemental zinc" na Afrikaans (elemental verwys na sink op die "periodic table of elements")? Ek het een verwysing wat element¨ºr gebruik. Groete Jeanne
By jeanneheyns1@... · #1190 ·
Re: Medical aid and medical insurance / health insurance
Baie dankie julle - ek waardeer die informasie. Groete Jeanne
By jeanneheyns1@... · #1189 ·
Re: Medical aid and medical insurance / health insurance
Dankie, Charmaine, jou punt 2 klink beter as myne! -- ek teken dit aan. ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2
By Leona Labuschagne · #1188 ·