开云体育

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 开云体育

Re: Transkripsie van Afrikaanse klankopnames - wie doen dit en teen watter tarief?


 

Baie dankie, Wendy en Samuel, vir die inligting.
Lyk my mens moet baie mooi dink hieroor ...
Groete
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
?????? Deo Gloria!


On Sat, 27 Apr 2024 at 12:31, Wendy Barrow via <rooipen=[email protected]> wrote:

Beste Ann

Ek het vorige jare transkripsies gedoen en moet vir jou noem dat dit uitmergelend kan wees.
Sommige mense bereken hul tarief per uur wat hul transkribeer, maar jy kan dit ook per opgeneemde minuut bereken.
Destyds dink ek het ons R18-R20 per opgeneemde minuut gevra - wat eintlik min is vir die moeite wat daarin gaan.
Hou ook in gedagte dat jy meer kan vra as daar meer as twee persone praat en as jy kan, belê in ’n voetpedaal.

Groete

Wendy

Join [email protected] to automatically receive all group messages.