开云体育

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Medies

开云体育

Hierdies kom ui ’n versekeringsdokument.

Ek kry wel die betekenis, maar nie die Afrikaanse terme nie.

?

Neuro-imaging – neurobeeldvorming?

(CT = RT, MRI bly seker dieselfde?)

Past pointing – vingerwystoets?

Intention tremor -?

?

Small vessel disease – kleinvatsieke?

Minimal invasive surgery – minimaal indringende snykunde?

Ek kry die indruk dat “snykunde” dikwels eenvoudig “operasie” beteken, soos in open-heart surgery = opehartoperasie (wat ek nog uit Dr Barnard se dae onthou), en “he has had knee surgery” =? hy’t ’n knie-operasie gehad.)

Ek sou dus minimaal indringende operasie verkies.

?

Impairment (permanent impairment of respiration, in equilibrium, impairment type (not self-inflicted, ens.) – aantasting?

En is daar ’n algemeen gebruikte term vir self-inflicted harm? Soms werk selfbesering, maar soms nie.

Toe my vrou orrelliste was in Upington en (betaalde) kraamverlof gevra het, sê die kerkraad nee, want dis “self aangedane leed” (kon ook “aangedoende” gewees het, ek het dit nie op papier gesien nie).

Leed? Wel, OK, as dit dan moet. Maar besering??

?

开云体育

Nou heerlik gelag (met ’n woedende traan) oor “selfaangedane leed”!? Herinner my aan die Transvaalse Onderwysdepartement vroe?r jare: ?1982, het my seun verwag, vaste pos gehad mét sogenaamde ‘mediese fonds’ (waarop my man as student nie kon wees nie, net ek en die kind(ers) ?... TOD se beleid: Net vrouens van manlike onderwysers kry betaalde kraamverlof en kraamvoordele ... en kan julle glo, nooit het één van ons ge-toyi toyi nie!? Ek is seker selfs die ANC behandel onderwyseresse (seksistiese term) beter ...

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Tony Moen
Sent: Monday, 10 October 2022 08:22
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] Medies

?

Hierdies kom ui ’n versekeringsdokument.

Ek kry wel die betekenis, maar nie die Afrikaanse terme nie.

?

Neuro-imaging – neurobeeldvorming?

(CT = RT, MRI bly seker dieselfde?)

Past pointing – vingerwystoets?

Intention tremor -?

?

Small vessel disease – kleinvatsieke?

Minimal invasive surgery – minimaal indringende snykunde?

Ek kry die indruk dat “snykunde” dikwels eenvoudig “operasie” beteken, soos in open-heart surgery = opehartoperasie (wat ek nog uit Dr Barnard se dae onthou), en “he has had knee surgery” =? hy’t ’n knie-operasie gehad.)

Ek sou dus minimaal indringende operasie verkies.

?

Impairment (permanent impairment of respiration, in equilibrium, impairment type (not self-inflicted, ens.) – aantasting?

En is daar ’n algemeen gebruikte term vir self-inflicted harm? Soms werk selfbesering, maar soms nie.

Toe my vrou orrelliste was in Upington en (betaalde) kraamverlof gevra het, sê die kerkraad nee, want dis “self aangedane leed” (kon ook “aangedoende” gewees het, ek het dit nie op papier gesien nie).

Leed? Wel, OK, as dit dan moet. Maar besering??

?

开云体育

Terloops, “leed/besering” gee my ’n skietpyn deur die hart ...? Soms werk “iets oorkom” of selfs “slegte (of so iets) nagevolge”, maar ook nie altyd nie ... het engiemand ’n beter oplossing?

Ja, daardie jare se hele sosiale klimaat was anders… Getroude onderwyseresse kon (altans in die Wes-Kaap) hoogstens vir drie jaar aangestel word. Dan moes hulle weer aansoek doen. En hulle is minder betaal.

En as ek reg onthou kon vroue in die privaatsektor toe ook nie sonder meer ’n motor-of behuisingstoelae (wat deels teen ’n laer koers belas is) kry nie.

Of “onderwyseres” seksisties is, weet ek nie so mooi nie. Vroue is self verdeeld daaroor. Watter sekretaresse of tikster sou sekretaris of tikker genoem wil word?

Maar kom ons los dit net daar. Dis ’n blik vol slange, nie wurms nie. En ek het nog 14 bll vol mediese terme om te hanteer.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: Monday, 10 October 2022 08:47
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Medies