开云体育

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Common understanding

开云体育

Hallo kollegas

Ek vertaal 'n dokument waarin 'n beleid uiteengesit word, maar by die beleid is 'n brief met die titel, Common understanding on the safety protocol.?

Ek het die kli?nt gebel, en bevestig dat "Common" hier gedeelde beteken. Maar nou wonder ek of 'n mens dit 'n Algemene verstandhouding maak, omdat verstandhouding reeds impliseer dat mense saamstem, en of 'n mens dit iets soos 'n Gemeenskaplike verstandhouding maak, maar dit klink vir my verkeerd omdat verstandhouding reeds impliseer dat ons saamstem. Dit voel vir my of daar 'n term hiervoor in Afrikaans is waarby ek net nie kan uitkom nie.

Enige hulp word waardeer! Dis een van daardie dae dat niks reg klink nie!

Groete

Anita

On 01/12/2022 09:51, Anita Van Zyl wrote:

Ek vertaal 'n dokument waarin 'n beleid uiteengesit word, maar by die beleid is 'n brief met die titel, Common understanding on the safety protocol.
Wat van "Hoe om die veiligheidsprotokol te verstaan"?

Samuel

开云体育

Samuel, ek sou jou voorstel wou volg, maar die dekbrief, Common understanding, het 'n nommer, nl. Common understanding 1 of 2022, so ek voel ek kan dit nie regtig omskryf nie.

On 2022-12-01 10:55, Samuel Murray wrote:

On?01/12/2022?09:51,?Anita?Van?Zyl?wrote:

Ek vertaal 'n dokument waarin 'n beleid uiteengesit word, maar by die beleid is 'n brief met die titel, Common understanding on the safety protocol.

Wat?van?"Hoe?om?die?veiligheidsprotokol?te?verstaan"?

Samuel

开云体育

Hi Anita

?

Ek sou voorstel:

?

Algemene verstandhouding oor die veiligheidsprotokol

?

Groete

?

Arina

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl
Sent: Thursday, December 1, 2022 11:04
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Common understanding

Baie dankie, Arina, ek dink ek gaan dit gebruik. In die konteks gaan dit die veiligste wees.?

Groete

Anita

On 2022-12-01 11:12, Arina Wilson wrote:

’n Verstandhouding is na my mening ’n ooreenkoms tussen partye – die een verstaan die ander en laat ruimte daarvoor.

Hier sou ek “begrip” verkies, d.w.s. “hoe die beleid algemeen vertolk word”.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl
Sent: Thursday, 01 December 2022 11:17