Keyboard Shortcuts
Likes
Search
GDPR-Alert - solution?
¿ªÔÆÌåÓýI may have found a solution for the EU security issue I raised earlier concerning TFA/2FA etc. (¡°two-factor authentication¡±). Incidentally, this particular search with an Afrikaans search string indicates that even a language with only an alleged number of 44 speakers can yield useful results¡ ? At , under the heading ¡°Hoe om tweestap-verifikasie op gewilde dienste moontlik te maak¡± steps are explained for applying such security measures to a number of online services (Google (Gmail), ?appel, Microsoft (Outlook), Facebook, Twitter, Yahoo,?Ever Note, Dropbox, WordPress.com). It looks like a pretty decent piece of machine translation from Spanish. ? Of course, anyone can publish anything on the internet, but I¡¯m going to try the MS Outlook securitisation option anyway. ? Tony |
Hoe verskil dit van die Outlook wat as deel van Office 365 gekoop/gebruik
toggle quoted message
Show quoted text
word? -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: Monday, 05 December 2022 08:58 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] GDPR-Alert - solution? On 04/12/2022 11:59, Tony Moen wrote: "to a number of ***online*** services (Google (Gmail), ?appel,Ek vermoed die "Outlook" hier verwys na die aanlyn weergawe van Outlook. Samuel |
Wil ek ook graag weet, asseblief, Samuel ¡
toggle quoted message
Show quoted text
___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 -----Oorspronklike Boodskap----- Van: [email protected] <[email protected]> Namens Tony Moen Gestuur: 05 December 2022 09:29 Aan: [email protected] Onderwerp: Re: [ZaLang] GDPR-Alert - solution? Hoe verskil dit van die Outlook wat as deel van Office 365 gekoop/gebruik word? -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: Monday, 05 December 2022 08:58 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] GDPR-Alert - solution? On 04/12/2022 11:59, Tony Moen wrote: "to a number of ***online*** services (Google (Gmail), ?appel,Ek vermoed die "Outlook" hier verwys na die aanlyn weergawe van Outlook. Samuel |
On 05/12/2022 08:28, Tony Moen wrote:
Hoe verskil dit van die Outlook wat as deel van Office 365 gekoop/gebruikEk bedoel, 'n mens kan 'n e-posadres kry van outlook.com. Ek weet egter nie wat jou spesifieke situasie is nie -- dalk is dit wel moontlik om met jou gewone e-posadres TFA met Outlook te gebruik. Het jy al die instruksies probeer volg? Samuel |
Ek het ¡¯n e-posadres by Mweb gekry toe hulle nog icon was, maar Mweb kan nie 2FA verskaf nie.
toggle quoted message
Show quoted text
Ek haak vas by Outlook se rekening (by Office) vanwe? ¡¯n wagwoordprobleem en kon nog nie daar verbykom nie. Daar kan dalk ¡¯ subskripsieprobleem by Microsoft wees. Sal aanhou probeer. -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: Monday, 05 December 2022 11:09 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] GDPR-Alert - solution? On 05/12/2022 08:28, Tony Moen wrote: Hoe verskil dit van die Outlook wat as deel van Office 365Ek bedoel, 'n mens kan 'n e-posadres kry van outlook.com. Ek weet egter nie wat jou spesifieke situasie is nie -- dalk is dit wel moontlik om met jou gewone e-posadres TFA met Outlook te gebruik. Het jy al die instruksies probeer volg? Samuel |