Keyboard Shortcuts
Likes
Search
befonds
开云体育Hallo kollegas Ek hou nie baie van die woord “befonds” nie, maar sit nou met ‘n vertaling waarin daar gepraat word van “funded posts”. Die Sakewoordeboek gee “befondsde” aan vir “funded” maar ek kry in heelwat betroubare verslae op die internet “befondste”. En is dit ‘n sinoniem vir “finansier” of is daar ‘n betekenisverskil? ? By voorbaat dankie! Anita |
||
开云体育Hallo Anita ? In Die Burger se huisre?ls was “befonds” ‘n taboewoord, ons moes “finansier” gebruik. ? Daarvolgens moet dit dus gefinansierde wees. ? Groete Francois ? ? Sent from for Windows ? From: Anita Van Zyl
Sent: Thursday, October 6, 2022 10:38 AM To: [email protected] Subject: [ZaLang] befonds ? Hallo kollegas Ek hou nie baie van die woord “befonds” nie, maar sit nou met ‘n vertaling waarin daar gepraat word van “funded posts”. Die Sakewoordeboek gee “befondsde” aan vir “funded” maar ek kry in heelwat betroubare verslae op die internet “befondste”. En is dit ‘n sinoniem vir “finansier” of is daar ‘n betekenisverskil? ? By voorbaat dankie! Anita ?
? |
||
开云体育Dankie, Francois, ek is ook geleer om “finansier” te gebruik, maar ek sien “befonds” word wel in woordeboeke aangegee en wyd gebruik. ? Groete Anita ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Francois Smith
Sent: Thursday, October 6, 2022 10:46 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] befonds ? Hallo Anita ? In Die Burger se huisre?ls was “befonds” ‘n taboewoord, ons moes “finansier” gebruik. ? Daarvolgens moet dit dus gefinansierde wees. ? Groete Francois ? ? Sent from for Windows ? From: Anita Van Zyl ? Hallo kollegas Ek hou nie baie van die woord “befonds” nie, maar sit nou met ‘n vertaling waarin daar gepraat word van “funded posts”. Die Sakewoordeboek gee “befondsde” aan vir “funded” maar ek kry in heelwat betroubare verslae op die internet “befondste”. En is dit ‘n sinoniem vir “finansier” of is daar ‘n betekenisverskil? ? By voorbaat dankie! Anita ?
? |
||
Anita, as jy wel befonds gebruik, geld AWS re?l 11.7 seker (Voltooide deelwoorde op -f, -g?of -s?met?-de?of -te).? Ek sit in laaang tou by bank - hoop ek het reg gekyk!? Groete Minette On Thu, 06 Oct 2022, 10:38 Anita Van Zyl, <anitavz@...> wrote:
|
||
开云体育Baie dankie, Minette! ? Groete Anita ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie
Sent: Thursday, October 6, 2022 12:46 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] befonds ? Anita, as jy wel befonds gebruik, geld AWS re?l 11.7 seker (Voltooide deelwoorde op -f, -g?of -s?met?-de?of -te).? ? Ek sit in laaang tou by bank - hoop ek het reg gekyk!? ? Groete Minette ? On Thu, 06 Oct 2022, 10:38 Anita Van Zyl, <anitavz@...> wrote:
|
||
On 06/10/2022 10:37, Anita Van Zyl wrote:
Ek hou nie baie van die woord “befonds” nie, maar sit nou met ‘n vertaling waarin daar gepraat word van “funded posts”.Die Ekonomiewoordeboek dui by sekere inskrywings aan dat "befonds" en "finansier" sinonieme is. "befonds" is nie eens in HAT 5.1 nie :-) Samuel |
||
Dankie, Samuel, ek dink ek sal voortaan hou by "finansier".
toggle quoted message
Show quoted text
Groete Anita -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: Thursday, October 6, 2022 5:08 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] befonds On 06/10/2022 10:37, Anita Van Zyl wrote: Ek hou nie baie van die woord "befonds" nie, maar sit nou met 'nDie Ekonomiewoordeboek dui by sekere inskrywings aan dat "befonds" en "finansier" sinonieme is. "befonds" is nie eens in HAT 5.1 nie :-) Samuel -- This email has been checked for viruses by Avast antivirus software. www.avast.com |