羲堁极郤

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

'n Vraag oor betaalmetodes ...

羲堁极郤

Dags那 ZALangers ... Ek het julle raad nodig asseblief:

?

Ek gaan my PayPal-rekening toemaak, want hulle sluit die rekeninge van klante met wie se sieninge hulle nie saamstem nie (the Brave New World of Woke). ??Ek het dus gister n芍 *n Google-soektog *n PayFast-rekening oopgemaak, wat vir my taamlik OK lyk 每 is daar van julle wat reeds met PayFast werk, en kan jy/julle asseblieftog vir my s那 hoe julle dit vind, en of dit &doeltreffend en veilig* is?

?

Intussen *n goeie week vir julle almal!

L???? : - )

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

羲堁极郤

Nee, nooit van gehoor nie.

Ek gebruik al jare vir PP en het al *n slag met hulle gehaak 每 hulle s那 ek het geld, maar as ek probeer trek is daar niks, en hulle kon nie eens s那 waarvandaan daardie geld gekom het nie.

Ure gemors.

?

Tony

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: Monday, 03 October 2022 14:09
To: [email protected]; [email protected]
Subject: [ZaLang] 'n Vraag oor betaalmetodes ...

Sover ek weet is PayFast *n metode om te betaal vir iets wat jy aanlyn bestel. Nie een van my buitelandse kli?nte betaal via PayFast nie 每 dis 車f PayPal 車f *n bankoordrag (met gepaardgaande valutakoste).

?

PayPal is nie baie gebruikervriendelik nie, maar ek is nog nooit *n betaling geweier nie. Onthou 每 jy kies dollar of euro of pond as jou &default payment currency*. As jy bv. dollar kies en iemand betaal jou in euro of pond, moet jy eers na jou &wallet* toe gaan en die geld omskakel na dollar 每 en dan wys dit eers as &funds to withdraw*. En dan het jy natuurlik *n FNB-rekening nodig om daardie geld te trek. Omslagtig en beperk, maar glad nie duur nie.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: Monday, October 3, 2022 14:29
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] 'n Vraag oor betaalmetodes ...

On 03/10/2022 14:09, Leona Labuschagne wrote:

Ek gaan my PayPal-rekening toemaak, want hulle sluit die rekeninge van klante met wie se sieninge hulle nie saamstem nie...
As ek reg verstaan, is jy as Suid-Afrikaanse bewoner in elk geval nie veronderstel om vir meer as 30 dae lank geld in jou PayPal-rekening te h那 nie, so jou risiko is beperk tot 30 dae. Of hoe?

Samuel

Ja, Samuel, dit is so. Maar die risiko is nie die rede hoekom ek wil toemaak
nie 每 dis omdat hulle op die sensuur-wa geklim het en links en regs webwerwe
'deplatform' en 'demonetize' vir ongegronde redes soos "diskriminasie",
"haatspraak" en "spreading misinformation" 每 herinner mens nogal aan Trudeau
met die trokdrywers se bankrekeninge ...
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2

-----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Monday, 03 October 2022 15:23
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] 'n Vraag oor betaalmetodes ...

On 03/10/2022 14:09, Leona Labuschagne wrote:

Ek gaan my PayPal-rekening toemaak, want hulle sluit die rekeninge van
klante met wie se sieninge hulle nie saamstem nie...
As ek reg verstaan, is jy as Suid-Afrikaanse bewoner in elk geval nie
veronderstel om vir meer as 30 dae lank geld in jou PayPal-rekening te h那
nie, so jou risiko is beperk tot 30 dae. Of hoe?

Samuel

Dankie Arina, Tony en Samuel ... waardeer julle!

As jy google met "PayPal closing accounts" of iets dergeliks, kan jy sien
dis *n groot storie in die VSA. En ja, dit sluit aan by die "woke"-krete uit
verskillende oorde. Sosiolo? het nogal heelwat te s那 oor wie wat daarmee
bedoel.

Maar ons het lankal dieselfde soort situasie hier. Ons hele politieke en
werkverskaffingsatmosfeer is vervuil met wolke van 'polities korrekte'
praktyke soos kaderontplooiing, bemagtigingsvereistes, haatspraakdefinisies,
noem maar op. Baie daarvan dateer al van die dae voor '94 en die Broederbond
en Rapportryers en Sons of England. Die goed het nou net ander name, maar
die vooroordele is nog steeds daar.

In die jare van die tsaars was die hofre?l: geen baarde. Dis as onbeskaaf
beskou, maar was re?lreg in konflik met die Grieks-Ortodokse leefre?ls. Dus
het die howelinge hul baarde sorgvuldig laat verwyder en in hul sakke
saamgedra - ingeval hulle onverwags voor Peter (die Poortwagter, nie Die
Grote nie) moes verskyn.

Ons steek veiligheidshalwe ook maar ons baarde in die sak...

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: Monday, 03 October 2022 18:43

Ja, dankie, Tony, dis seker waar ... ek sal seker maar weer moet dink. (Die
tsaar was natuurlik bang daar kruip *n sluipskutter agter die baard weg 每
min het hy kon weet, arme man.)
Dit vul my net met soveel weersin dat Paypal rekeninge wat dinge soos 'child
trafficking' en pedofilie bevorder n赤谷 toemaak nie. Maar nou ja, ek
verondertel ek moet minder artikels oor die 'Great Reset' lees en ophou nuus
kyk!
Lekker dag, Almal!
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2

-----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Tony Moen
Sent: Monday, 03 October 2022 19:10
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] 'n Vraag oor betaalmetodes ...

As jy google met "PayPal closing accounts" of iets dergeliks, kan jy sien
dis *n groot storie in die VSA. En ja, dit sluit aan by die "woke"-krete uit
verskillende oorde. Sosiolo? het nogal heelwat te s那 oor wie wat daarmee
bedoel.

Maar ons het lankal dieselfde soort situasie hier. Ons hele politieke en
werkverskaffingsatmosfeer is vervuil met wolke van 'polities korrekte'
praktyke soos kaderontplooiing, bemagtigingsvereistes, haatspraakdefinisies,
noem maar op. Baie daarvan dateer al van die dae voor '94 en die Broederbond
en Rapportryers en Sons of England. Die goed het nou net ander name, maar
die vooroordele is nog steeds daar.

In die jare van die tsaars was die hofre?l: geen baarde. Dis as onbeskaaf
beskou, maar was re?lreg in konflik met die Grieks-Ortodokse leefre?ls. Dus
het die howelinge hul baarde sorgvuldig laat verwyder en in hul sakke
saamgedra - ingeval hulle onverwags voor Peter (die Poortwagter, nie Die
Grote nie) moes verskyn.

Ons steek veiligheidshalwe ook maar ons baarde in die sak...

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: Monday, 03 October 2022 18:43
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] 'n Vraag oor betaalmetodes ...

Dankie Arina, Tony en Samuel ... waardeer julle!
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2

-----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray
Sent: Monday, 03 October 2022 15:23
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] 'n Vraag oor betaalmetodes ...

On 03/10/2022 14:09, Leona Labuschagne wrote:

Ek gaan my PayPal-rekening toemaak, want hulle sluit die rekeninge van
klante met wie se sieninge hulle nie saamstem nie...
As ek reg verstaan, is jy as Suid-Afrikaanse bewoner in elk geval nie
veronderstel om vir meer as 30 dae lank geld in jou PayPal-rekening te h那
nie, so jou risiko is beperk tot 30 dae. Of hoe?

Samuel

羲堁极郤

Hallo Arina

*n E-pos wat ek gister van Payfast ontvang het lui:? You can now accept payments. ?To request a payout of funds from your PayFast account into your bank account, you are required to verify your identity.

?

Dit lyk my dus hulle kan ook &werk* 每 maar ek sal eers seker maak en dan laat weet.

?

__________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Arina Wilson
Sent: Monday, 03 October 2022 14:43
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] 'n Vraag oor betaalmetodes ...

?

Sover ek weet is PayFast *n metode om te betaal vir iets wat jy aanlyn bestel. Nie een van my buitelandse kli?nte betaal via PayFast nie 每 dis 車f PayPal 車f *n bankoordrag (met gepaardgaande valutakoste).

?

PayPal is nie baie gebruikervriendelik nie, maar ek is nog nooit *n betaling geweier nie. Onthou 每 jy kies dollar of euro of pond as jou &default payment currency*. As jy bv. dollar kies en iemand betaal jou in euro of pond, moet jy eers na jou &wallet* toe gaan en die geld omskakel na dollar 每 en dan wys dit eers as &funds to withdraw*. En dan het jy natuurlik *n FNB-rekening nodig om daardie geld te trek. Omslagtig en beperk, maar glad nie duur nie.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: Monday, October 3, 2022 14:29
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] 'n Vraag oor betaalmetodes ...

?

Nee, nooit van gehoor nie.

Ek gebruik al jare vir PP en het al *n slag met hulle gehaak 每 hulle s那 ek het geld, maar as ek probeer trek is daar niks, en hulle kon nie eens s那 waarvandaan daardie geld gekom het nie.

Ure gemors.

?

Tony

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: Monday, 03 October 2022 14:09
To: [email protected]; [email protected]
Subject: [ZaLang] 'n Vraag oor betaalmetodes ...

?

Dags那 ZALangers ... Ek het julle raad nodig asseblief:

?

Ek gaan my PayPal-rekening toemaak, want hulle sluit die rekeninge van klante met wie se sieninge hulle nie saamstem nie (the Brave New World of Woke). ??Ek het dus gister n芍 *n Google-soektog *n PayFast-rekening oopgemaak, wat vir my taamlik OK lyk 每 is daar van julle wat reeds met PayFast werk, en kan jy/julle asseblieftog vir my s那 hoe julle dit vind, en of dit &doeltreffend en veilig* is?

?

Intussen *n goeie week vir julle almal!

L???? : - )

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

羲堁极郤

Hi Leona

?

Dis goed om te weet 每 ek moet bietjie navraag doen by die oorsese mense of hulle al PayFast gebruik het om te betaal.

?

Groete

?

Arina

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne
Sent: Tuesday, October 4, 2022 16:30