¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Re: Tarief vir kontrolering van bronne


 

Ekskuus, Anne, net vir duidelikheid dus:

Aa daar 10 bronne in die bronnelys is en altesaam kom daar in die teks 100 verwysings voor - bereken ek dit dan as R10 x 10 bronne, of R10 x 100 verwysings?

On Mon, 20 May 2024, 15:17 Anne Marais via , <annemrs6=[email protected]> wrote:
Hi Gerda,
Dit is R10.00 tot R15.00 per verwysing volgens die aantal in die bronnelys.

Groete,
Anne


--
Anne Marais
Independent Language and Media Professional
BA (NWU) Postgrad.Dip.Translation (Unisa) Postgrad.Cert. Editing Methodology (Stell.) Postgrad.Cert. Editing Practice (Stell) Cert. Translation Theory and Practice (Cardiff)
Member of SATI, PEG and SAFREA
+27795469055
GMT+2

???

On Mon, 20 May 2024, 15:10 gdewet7@... via , <gdewet7=[email protected]> wrote:
Hallo almal, het julle 'n idee wat die tarief is vir die kontrolering van die bronnelys van 'n PHd-proefskrif (Klink bietjie na pleonasme! Maar dis net om te s¨º dis nie 'n meestersgraadtesis nie) en ook die kontrolering van die verwysings in die teks.

Groetnis en baie dankie!
Gerda

Join [email protected] to automatically receive all group messages.