¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Re: governing law > A Dankie


 

¿ªÔÆÌåÓý

Dankie vir almal se hulp.

Mooi dag

Lynette

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: Monday, January 22, 2024 2:08 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] governing law > A

?

Ek kry die volgende gebruiksvoorbeelde:

?

Including Federal Law in Governing-Law Provisions - Adams on Contract  Drafting

?

In al drie gevalle word hiermee bedoel ¡° the law(s) that are applicable to the situation/case set out herein¡±, waarvoor ¡°toepaslike reg¡± vir my na die regte frase klink. ¡°Heersende¡± het vir my iets temporaals ¨C d.w.s. die reg wat by daardie geleentheid/op daardie tydstip van krag was.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Dw le Roux
Sent: Monday, January 22, 2024 1:36 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] governing law > A

?

Sover ek weet, is dit "geldende reg".

?

?

Virus-free.

?

Op Ma. 22 Jan. 2024 om 13:25 het Tony Moen <transed@...> geskryf:

Funny phrase ¡­ like, I mean, isn¡¯t governing precisely what any and every law does?

?

Ek vermoed dat dit as opskrif beteken: die wetgewing wat op die onderstaande van toepassing is.

Dat kan jy bloot s¨º ¡°Toepaslige reg/wet(te)/wetgewing¡± of ¡°regsbepalings¡± ¡­ of iets in dier voege (soos Koos in Staal Burger sou ges¨º het).

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus
Sent: Monday, January 22, 2024 7:58 AM
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] governing law > A

?

Ek is nog nie lekker wakker nie en kry nie die vertaling vir governing law nie.

Dit ¡®n opskrif.

?

Beherende reg?

Regsgewende reg?

?

Lynette

?

?


?

--

DW le Roux

Vertaler/Redigeerder

Translator/Editor

012 644 0429

082 781 7478

?

Brave, beste kinderen. Lieve, lieve vrouw. (Kaas, W Elsschot)

Join [email protected] to automatically receive all group messages.