¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io
Re: Nuwe woord!
Sjoe, dit laat my dink aan ¡¯n blinde vriend van my: hy is 35 en sy ¡°visie¡± van die w¨ºreld hang baie af van daai soort innovasies. Sommige robots hier in Belgi? het ratels (soos hy dit noem) om
By Ferdinand du Bois · #66164 ·
Re: Nuwe woord!
Goeie vraag! Aan die een kant word referate dikwels getitel om aandag te trek en die leser aan te spoor om die artikel te lees en uit te vind. Dis ook ¡¯n kernbeginsel van joernalistiek. Maar dis wel
By Tony Moen · #66163 ·
Re: Nuwe woord!
Hallo Tony Ek dink dit sal afhang van wat presies hulle bedoel. Is dit die vervaardigingsproses wat verslim (meer elektronies of programmaties beheer word) of die produkte wat verslim? En wat bedoel
By Chavoux Luyt · #66162 ·
Nuwe woord!
Schuh, G., Zeller, V., Hicking, J. and Vernardy, A., Introducing a methodology for smartification of products in manufacturing industry, 52nd CIRP Conference on Manufacturing Systems, pp. 228-233,
By Tony Moen · #66161 ·
Nuwe telefoonnommer
Vir di¨¦ wat wil weet, my telefoonnommer is nou 072 282 5831 ipv 012 645 7971. Tony
By Tony Moen · #66160 ·
Re: Please confirm spelling
Dankie Jackie Sent: 26 May 2022 02:52 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Please confirm spelling Onthou net dat geen provinsie province of provinsie as deel van die amptelike naam het nie,
By Lynette Posthumus · #66159 ·
Re: Please confirm spelling
Onthou net dat geen provinsie province of provinsie as deel van die amptelike naam het nie, aldus die Grondwet (sien hoofstuk 6). Jackie Viljoen It's not my job, it's my passion, and it shows From:
By Jackie Viljoen · #66158 ·
Re: Please confirm spelling
Dankie Hester. Lekker dag aan almal! Sent: 26 May 2022 10:14 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Please confirm spelling North West province North-West University Kind regards/Vriendelike
By Lynette Posthumus · #66157 ·
Re: Please confirm spelling
North West province North-West University Kind regards/Vriendelike groete <https://www.editors.org.za/> From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io Sent:
By Hester van der Walt · #66156 ·
Please confirm spelling
Good morning all Please confirm the spelling of the following North-West University North West Province Dankie Lynette
By Lynette Posthumus · #66155 ·
Re: bleed and others > A (drukwerk) DANKIE
Dankie Hester en Tony. Sent: 10 May 2022 11:09 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] bleed and others > A (drukwerk) Drukkerswoordeboek: * Bled-: afloop (illustrasies); bled-off illustration:
By Lynette Posthumus · #66154 ·
Re: bleed and others > A (drukwerk)
Drukkerswoordeboek: * Bled-: afloop (illustrasies); bled-off illustration: afloopillustrasie; bled-off plate: afloopplaat * Bleed: (s.nw) afloop * Bleed: (ww) (= spread) vloei, sprei (ink) * Bleed:
By Tony Moen · #66153 ·
Re: bleed and others > A (drukwerk)
Daar is inderdaad ¡¯n Drukkersterme-woordeboek, Lynette. Bleed = bloei Crop marks = niks. Cropped = knap gesny; cropper (platen machine, platen press) = degelpers (?! -- nie in HAT nie -- dis seker
By Leona Labuschagne · #66152 ·
Re: bleed and others > A (drukwerk)
Lynette Ek was vas oortuig daar bestaan 'n lys drukkersterme. Toe nie op my rak nie. Uit die Fotografiewoordeboek (1982): Crop - beeld(af)snyding Bleed - bloei Registration marks - ek ken dit as
By Hester van der Walt · #66151 ·
bleed and others > A (drukwerk)
Goeie dag almal bleed, crop marks and registration marks die konteks is rekenaardrukwerk. Wie is slim of het 'n slim woordeboek byderhand? Groete Lynette
By Lynette Posthumus · #66150 ·
CNC Afrikaans
Ek sit met 'n taai teks oor die programmering van CNC (CAD, CAM). Is daar 'n agbare lid wat hom hiermee besig hou? Tony
By Tony Moen · #66149 ·
hofsaalklerk, klerk van die hof
Ek het 'n vermoede dis nie dieselfde amp nie. Sover ek weet boer die klerk van die hof nie in die hofsaal nie; hy't sy eie kantoor en staan die publiek by. Nou soek ek die Engelse naam van die
By Tony Moen · #66148 ·
Re: WhatsApp-groep vir Afrikaanse taalpraktisyns
Anne se WhatsApp-groep het al meer as 25 lede, so dis die moeite werd vir enigiemand wat graag taalnavrae wil vra en beantwoord via daardie medium. Samuel
By Samuel Murray · #66147 ·
Re: Komma - Dankie
Hi Lynette, Ek kan ongelukkig nie vir jou bladsynrs gee nie want ek het nie die boek by my hier waar ek nou is nie. As ek reg onthou, s¨º hulle die dubbelpunt is in Amerikaans gebruiklik maar nie in
By Kas Smit · #66146 ·
Re: Komma - Dankie
Hallo Kas Gee bladsynommer asb; ek sien Harts op my boekrak. Groete Lynette Sent: 24 April 2022 11:05 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Komma - Dankie New Harts Rules het baie daaroor te
By Lynette Posthumus · #66145 ·