开云体育

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Re: Nuwe woord!

开云体育

Sjoe, dit laat my dink aan ’n blinde vriend van my: hy is 35 en sy “visie” van die wêreld hang baie af van daai soort innovasies. Sommige robots hier in Belgi? het ratels (soos hy dit noem) om aan te gee dat ’n slegsiende kan oorsteek, maar hulle werk net van 7:00 tot 22:00. Dis dus ’n soort uitgaansverbod vir blinde mense. Nou het die outjie ’n app op sy iPhone wat hy boontoe rig en vir hom kan sê of die lig groen is want dis veiliger as om net op gehoor oor te steek.

On 3 Jun 2022, at 11:06, Tony Moen <transed@...> wrote:

Goeie vraag!
?
Aan die een kant word referate dikwels getitel om aandag te trek en die leser aan te spoor om die artikel te lees en uit te vind.
Dis ook ’n kernbeginsel van joernalistiek.
Maar dis wel duidelik dat die betrokke referaat verwys na “smartphone”, wat ’n produk is wat bloot meer kan doen as die fone van die vorige generasie. Ek stem dus saam dat dit prakties gaan om “produkte [wat] al meer elektroniese verwerkingseenhede en skyfies in het” en bes moontlik? ook “in staat [sal wees] om met gebruikers te kommunikeer”.
?
Voorbeeld: Ek kyk in die gereedskapwinkels altyd na wie wat teen watter prys bemark – veral houtwerkgereedskap. En daar sien ek anderdag ’n skuurmasijentjie van Festo wat jou ’n sms stuur as jy nie die stofsak gemonteer het nie…. ?En dan is daar apparaatjies wat jou by die see in kennis stel as iemand die hek van jou Bosveldplasie probeer oopmaak, die potjie in die oond gaar is, jou yskas oop staan of die wasmasjien klaar is.
En wat jou laat weet as jou motor klaar gediens is.?
Maar dit nie vanself by jou aflewer nie, want daar is grense aan hierdie soort innovasie: die katoetertjies kan wel bevele uitvoer, maar wat besluitneming betref slaag hulle selde, soos die ontwikkeling van selfbesturende motors getoon het.
?
Maar daar is seker al mense wat hieraan werk.?
?
?
From:?[email protected]?<[email protected]>?On Behalf Of?Chavoux Luyt
Sent:?Friday, 03 June 2022 09:24
To:?[email protected]
Subject:?Re: [ZaLang] Nuwe woord!
?
Hallo Tony

Ek dink dit sal afhang van wat presies hulle bedoel. Is dit die vervaardigingsproses wat verslim (meer elektronies of programmaties beheer word) of die produkte wat verslim? En wat bedoel hulle met laasgenoemde? Die "internet van dinge" en dat die produkte al meer elektroniese verwerkingseenhede en skyfies in het, of dat produkte in staat is om met gebruikers te kommunikeer (m.a.w. toeps ens. kan loop of geprogrammeer kan word)?

smartify = verslim ?

smartification = verslimming ??

Re: Nuwe woord!

开云体育

Goeie vraag!

?

Aan die een kant word referate dikwels getitel om aandag te trek en die leser aan te spoor om die artikel te lees en uit te vind.

Dis ook ’n kernbeginsel van joernalistiek.

Maar dis wel duidelik dat die betrokke referaat verwys na “smartphone”, wat ’n produk is wat bloot meer kan doen as die fone van die vorige generasie. Ek stem dus saam dat dit prakties gaan om “produkte [wat] al meer elektroniese verwerkingseenhede en skyfies in het” en bes moontlik? ook “in staat [sal wees] om met gebruikers te kommunikeer”.

?

Voorbeeld: Ek kyk in die gereedskapwinkels altyd na wie wat teen watter prys bemark – veral houtwerkgereedskap. En daar sien ek anderdag ’n skuurmasijentjie van Festo wat jou ’n sms stuur as jy nie die stofsak gemonteer het nie…. ?En dan is daar apparaatjies wat jou by die see in kennis stel as iemand die hek van jou Bosveldplasie probeer oopmaak, die potjie in die oond gaar is, jou yskas oop staan of die wasmasjien klaar is.

En wat jou laat weet as jou motor klaar gediens is.

Maar dit nie vanself by jou aflewer nie, want daar is grense aan hierdie soort innovasie: die katoetertjies kan wel bevele uitvoer, maar wat besluitneming betref slaag hulle selde, soos die ontwikkeling van selfbesturende motors getoon het.

?

Maar daar is seker al mense wat hieraan werk.

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Chavoux Luyt
Sent: Friday, 03 June 2022 09:24
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Nuwe woord!

?

Hallo Tony

Ek dink dit sal afhang van wat presies hulle bedoel. Is dit die vervaardigingsproses wat verslim (meer elektronies of programmaties beheer word) of die produkte wat verslim? En wat bedoel hulle met laasgenoemde? Die "internet van dinge" en dat die produkte al meer elektroniese verwerkingseenhede en skyfies in het, of dat produkte in staat is om met gebruikers te kommunikeer (m.a.w. toeps ens. kan loop of geprogrammeer kan word)?

smartify = verslim ?

smartification = verslimming ?

Nuwe woord!

开云体育

Schuh, G., Zeller, V., Hicking, J. and Vernardy, A., Introducing a methodology for smartification of products in manufacturing industry, 52nd CIRP Conference on Manufacturing Systems, pp. 228-233, Ljubljana, Slovenia, June 12-14, 2019.

?

Ek het dit nie gelees nie,, maar as smartphone = slimfoon, wat maak mens met smartification?

Beter maak = verbeter

Erger maak = vererger

(weer) goed maak = vergoed

?

Smartify = verslimmer?

?

Nuwe telefoonnommer

开云体育

Vir dié wat wil weet, my telefoonnommer is nou 072?282 5831 ipv 012?645 7971.

?

Tony

Re: Please confirm spelling

开云体育

Dankie Jackie

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Jackie Viljoen
Sent: 26 May 2022 02:52 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Please confirm spelling

?

Onthou net dat geen provinsie province of provinsie as deel van die amptelike naam het nie, aldus die Grondwet (sien hoofstuk 6).

?

?

?

?

?

Jackie Viljoen

It's not my job, it's my passion, and it shows

?

From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io
Sent: Thursday, 26 May 2022 10:48
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Please confirm spelling

?

Dankie Hester.

Lekker dag aan almal!

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Hester van der Walt
Sent: 26 May 2022 10:14 AM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Please confirm spelling

?

North West province

North-West University

?

?

Kind regards/Vriendelike groete

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io
Sent: Thursday, May 26, 2022 9:40 AM
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] Please confirm spelling

?

Good morning all

?

Please confirm the spelling of the following

?

North-West University

North West Province

?

Dankie

Lynette

Please confirm spelling

开云体育

Good morning all

?

Please confirm the spelling of the following

?

North-West University

North West Province

?

Dankie

Lynette

?

Re: bleed and others > A (drukwerk) DANKIE

开云体育

Dankie Hester en Tony.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: 10 May 2022 11:09 AM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] bleed and others > A (drukwerk)

?

Drukkerswoordeboek:

  • Bled-: afloop (illustrasies); bled-off illustration: afloopillustrasie; bled-off plate: afloopplaat
  • Bleed: (s.nw) afloop
  • Bleed: (ww) (= spread) vloei, sprei (ink)
  • Bleed: (ww) emulgeer (ink in? bak)
  • Bleed: (ww) bloei (illustrasie)
  • Bleed border (bleed edge) bloeirand
  • Bleed illustration: bloei-illustrasie
  • Bleeding (spreading): vloei, spreiding (ink)

?

Crop mark: (af)snymerk

Cropped: knap gesny (boek)

Cropping: beeld(af)snyding

Cropper (platen machine/press): degelpers, platpers

?

Register mark: pasmerk, registermerk

Registration: passing, registrasie

?

My gunstelingdrukker se besigheid het jare gelede al gesluit, ek kan dus nie definisies verskaf nie… ?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io
Sent: Tuesday, 10 May 2022 09:38
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] bleed and others > A (drukwerk)

?

Goeie dag almal

?

bleed, crop marks and registration marks

?

die konteks is rekenaardrukwerk.

?

Wie is slim of het ’n slim woordeboek byderhand?

?

Groete

Lynette

Re: bleed and others > A (drukwerk)

Daar is inderdaad ’n Drukkersterme-woordeboek, Lynette.

?

Bleed = bloei

?

Crop marks = niks. Cropped = knap gesny; cropper (platen machine, platen press) = degelpers (?! -- nie in HAT nie -- dis seker ‘dégelpers’ -- ek het eers ‘degélpers’ gelees!??? ?: - )

?

Registration marks = kry net ‘register’ as ‘register’ = Lynette is dus in die kol met ‘registrasiemerke’ dink ek.

?

NS??? Pharos:??? degel = platen; degelpers = platen press -- dus “cropper”.

?

?

?

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Hester van der Walt
Sent: Tuesday, 10 May 2022 10:25
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] bleed and others > A (drukwerk)

?

Lynette

Ek was vas oortuig daar bestaan ’n lys drukkersterme. Toe nie op my rak nie. Uit die Fotografiewoordeboek (1982):

Crop – beeld(af)snyding

Bleed – bloei

?

Registration marks – ek ken dit as registrasiemerke uit my tyd by die koerante.

?

Het jy op Viva gevra?

Sterkte

?

?

?

?

Kind regards

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io
Sent: Tuesday, May 10, 2022 9:38 AM
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] bleed and others > A (drukwerk)

?

Goeie dag almal

?

bleed, crop marks and registration marks

?

die konteks is rekenaardrukwerk.

?

Wie is slim of het ’n slim woordeboek byderhand?

?

Groete

Lynette

Re: bleed and others > A (drukwerk)

开云体育

Lynette

Ek was vas oortuig daar bestaan ’n lys drukkersterme. Toe nie op my rak nie. Uit die Fotografiewoordeboek (1982):

Crop – beeld(af)snyding

Bleed – bloei

?

Registration marks – ek ken dit as registrasiemerke uit my tyd by die koerante.

?

Het jy op Viva gevra?

Sterkte

?

?

?

?

Kind regards

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io
Sent: Tuesday, May 10, 2022 9:38 AM
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] bleed and others > A (drukwerk)

?

Goeie dag almal

?

bleed, crop marks and registration marks

?

die konteks is rekenaardrukwerk.

?

Wie is slim of het ’n slim woordeboek byderhand?

?

Groete

Lynette

bleed and others > A (drukwerk)

开云体育

Goeie dag almal

?

bleed, crop marks and registration marks

?

die konteks is rekenaardrukwerk.

?

Wie is slim of het ’n slim woordeboek byderhand?

?

Groete

Lynette

CNC Afrikaans

开云体育

Ek sit met ‘n taai teks oor die programmering van CNC (CAD, CAM).

Is daar ’n agbare lid wat hom hiermee besig hou?

?

Tony

hofsaalklerk, klerk van die hof

开云体育

Ek het ‘n vermoede dis nie dieselfde amp nie.

Sover ek weet boer die klerk van die hof nie in die hofsaal nie; hy’t sy eie kantoor en staan die publiek by.

?

Nou soek ek die Engelse naam van die hofsaalklerk.

Die “klerk van die hof” is die “clerk of the court” (Hiemstra).

Hiemstra het egter geen “hofsaalklerk” nie.

Wel ‘n “court orderly” = hofordonnans. Is dit ‘n alternatiewe benaming vir hofsaalklerk? ?

Re: WhatsApp-groep vir Afrikaanse taalpraktisyns

On 07/03/2022 15:12, Anne Marais wrote:

Ek begin 'n WhatsApp groep vir Afrikaanse taalpraktisyns. As jy belangstel om deel te word stuur vir my WhatsApp by 0795469055.
Anne se WhatsApp-groep het al meer as 25 lede, so dis die moeite werd vir enigiemand wat graag taalnavrae wil vra en beantwoord via daardie medium.

Samuel

Re: Komma - Dankie

开云体育

Hi Lynette,

Ek kan ongelukkig nie vir jou bladsynrs gee nie want ek het nie die boek by my hier waar ek nou is nie. As ek reg onthou, sê hulle die dubbelpunt is in Amerikaans gebruiklik maar nie in Britse Engels nie, maar dat die komma wel in Britse Engels gebruik word. Persoonlik voel ek dat geen leestekens nodig is nie – daar is mos aanhalingstekens om aan te dui dat dit ‘n aanhaling is; ek is geneigd om na die indirekte rede oor te slaan.

Rustige dag,

Kas

?

Sent from for Windows

?

From: Lynette Posthumus via groups.io
Sent: Sunday, 24 April 2022 11:14
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Komma - Dankie

?

Hallo Kas

?

Gee bladsynommer asb; ek sien Harts op my boekrak.

?

Groete

Lynette

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit
Sent: 24 April 2022 11:05 AM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Komma - Dankie

?

New Harts Rules het baie daaroor te sê.

?

On Sun, 24 Apr 2022, 11:01 Lynette Posthumus via , <lynetteposthumus=[email protected]> wrote:

Dankie, almal!

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: 22 April 2022 06:37 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Komma

?

I rather think I would, yes. But I’ve also seen colons is such constructions.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via
Sent: Friday, 22 April 2022 11:28
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] Komma

?

Sou julle ‘n komma in hierdie sin invoeg?

Parent 4 said, The learners want to see how it feels as there is a lot of peer pressure involved.”