Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalang
- Messages
Search
Re: Nuwe woord!
开云体育Hallo Tony,Ek volg wat verskyn op ZaLang, maar het nie altyd iets om te sê nie. Jou opmerkings oor tegnologie het my net aan iets laat dink. Die hele omgewing van mense met ’n beperking of stremming (wat is die Afrikaanse woord ook weer?) is nuut vir my, dus dit val my op dat selfs outomatiese, elektroniese goed wat nie duur is om te laat werk nie, afgeskakel word. Gelukkig is daar mense wat dinge “smartify”! -ferdinand
|
Re: Nuwe woord!
开云体育Dag Ferdinand! Lanklaas van jou gehoor. ? Was daar nog nie ’n protesoptog deur hardhorendes oor hierdie oudiodiskriminasie nie? Die mannetjies met die ratels kan mos darem skofte werk… Van 7:00 tot 22:00 is darem ’n lang skof. Cosatu sal dit nooit toelaat nie. Of kan hulle die ratelaartjie nie op 24 uur instel nie? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ferdinand du Bois via groups.io
Sent: Friday, 03 June 2022 11:30 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Nuwe woord! ? Sjoe, dit laat my dink aan ’n blinde vriend van my: hy is 35 en sy “visie” van die wêreld hang baie af van daai soort innovasies. Sommige robots hier in Belgi? het ratels (soos hy dit noem) om aan te gee dat ’n slegsiende kan oorsteek, maar hulle werk net van 7:00 tot 22:00. Dis dus ’n soort uitgaansverbod vir blinde mense. Nou het die outjie ’n app op sy iPhone wat hy boontoe rig en vir hom kan sê of die lig groen is want dis veiliger as om net op gehoor oor te steek.
? |
Re: Nuwe woord!
开云体育Sjoe, dit laat my dink aan ’n blinde vriend van my: hy is 35 en sy “visie” van die wêreld hang baie af van daai soort innovasies. Sommige robots hier in Belgi? het ratels (soos hy dit noem) om aan te gee dat ’n slegsiende kan oorsteek, maar hulle werk net van 7:00 tot 22:00. Dis dus ’n soort uitgaansverbod vir blinde mense. Nou het die outjie ’n app op sy iPhone wat hy boontoe rig en vir hom kan sê of die lig groen is want dis veiliger as om net op gehoor oor te steek.
|
Re: Nuwe woord!
开云体育Goeie vraag! ? Aan die een kant word referate dikwels getitel om aandag te trek en die leser aan te spoor om die artikel te lees en uit te vind. Dis ook ’n kernbeginsel van joernalistiek. Maar dis wel duidelik dat die betrokke referaat verwys na “smartphone”, wat ’n produk is wat bloot meer kan doen as die fone van die vorige generasie. Ek stem dus saam dat dit prakties gaan om “produkte [wat] al meer elektroniese verwerkingseenhede en skyfies in het” en bes moontlik? ook “in staat [sal wees] om met gebruikers te kommunikeer”. ? Voorbeeld: Ek kyk in die gereedskapwinkels altyd na wie wat teen watter prys bemark – veral houtwerkgereedskap. En daar sien ek anderdag ’n skuurmasijentjie van Festo wat jou ’n sms stuur as jy nie die stofsak gemonteer het nie…. ?En dan is daar apparaatjies wat jou by die see in kennis stel as iemand die hek van jou Bosveldplasie probeer oopmaak, die potjie in die oond gaar is, jou yskas oop staan of die wasmasjien klaar is. En wat jou laat weet as jou motor klaar gediens is. Maar dit nie vanself by jou aflewer nie, want daar is grense aan hierdie soort innovasie: die katoetertjies kan wel bevele uitvoer, maar wat besluitneming betref slaag hulle selde, soos die ontwikkeling van selfbesturende motors getoon het. ? Maar daar is seker al mense wat hieraan werk. ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Chavoux Luyt
Sent: Friday, 03 June 2022 09:24 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Nuwe woord! ? Hallo Tony |
Re: Nuwe woord!
Hallo Tony
Ek dink dit sal afhang van wat presies hulle bedoel. Is dit die vervaardigingsproses wat verslim (meer elektronies of programmaties beheer word) of die produkte wat verslim? En wat bedoel hulle met laasgenoemde? Die "internet van dinge" en dat die produkte al meer elektroniese verwerkingseenhede en skyfies in het, of dat produkte in staat is om met gebruikers te kommunikeer (m.a.w. toeps ens. kan loop of geprogrammeer kan word)? smartify = verslim ? smartification = verslimming ? |
Nuwe woord!
开云体育Schuh, G., Zeller, V., Hicking, J. and Vernardy, A., Introducing a methodology for smartification of products in manufacturing industry, 52nd CIRP Conference on Manufacturing Systems, pp. 228-233, Ljubljana, Slovenia, June 12-14, 2019. ? Ek het dit nie gelees nie,, maar as smartphone = slimfoon, wat maak mens met smartification? Beter maak = verbeter Erger maak = vererger (weer) goed maak = vergoed ? Smartify = verslimmer? ? |
Nuwe telefoonnommer
开云体育Vir dié wat wil weet, my telefoonnommer is nou 072?282 5831 ipv 012?645 7971. ? Tony |
Re: Please confirm spelling
开云体育Dankie Jackie ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Jackie Viljoen
Sent: 26 May 2022 02:52 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Please confirm spelling ? Onthou net dat geen provinsie province of provinsie as deel van die amptelike naam het nie, aldus die Grondwet (sien hoofstuk 6). ? ? ? ? ? It's not my job, it's my passion, and it shows ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io ? Dankie Hester. Lekker dag aan almal! ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Hester van der Walt ? North West province North-West University ? ? Kind regards/Vriendelike groete ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io ? Good morning all ? Please confirm the spelling of the following ? North-West University North West Province ? Dankie Lynette ? |
Re: Please confirm spelling
开云体育Onthou net dat geen provinsie province of provinsie as deel van die amptelike naam het nie, aldus die Grondwet (sien hoofstuk 6). ? ? ? ? ? It's not my job, it's my passion, and it shows ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io
Sent: Thursday, 26 May 2022 10:48 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Please confirm spelling ? Dankie Hester. Lekker dag aan almal! ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Hester van der Walt ? North West province North-West University ? ? Kind regards/Vriendelike groete ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io ? Good morning all ? Please confirm the spelling of the following ? North-West University North West Province ? Dankie Lynette ? |
Re: Please confirm spelling
开云体育Dankie Hester. Lekker dag aan almal! ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Hester van der Walt
Sent: 26 May 2022 10:14 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Please confirm spelling ? North West province North-West University ? ? Kind regards/Vriendelike groete ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io ? Good morning all ? Please confirm the spelling of the following ? North-West University North West Province ? Dankie Lynette ? |
Re: Please confirm spelling
开云体育North West province North-West University ? ? Kind regards/Vriendelike groete ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io
Sent: Thursday, May 26, 2022 9:40 AM To: [email protected] Subject: [ZaLang] Please confirm spelling ? Good morning all ? Please confirm the spelling of the following ? North-West University North West Province ? Dankie Lynette ? |
Please confirm spelling
开云体育Good morning all ? Please confirm the spelling of the following ? North-West University North West Province ? Dankie Lynette ? |
Re: bleed and others > A (drukwerk) DANKIE
开云体育Dankie Hester en Tony. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: 10 May 2022 11:09 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] bleed and others > A (drukwerk) ? Drukkerswoordeboek:
? Crop mark: (af)snymerk Cropped: knap gesny (boek) Cropping: beeld(af)snyding Cropper (platen machine/press): degelpers, platpers ? Register mark: pasmerk, registermerk Registration: passing, registrasie ? My gunstelingdrukker se besigheid het jare gelede al gesluit, ek kan dus nie definisies verskaf nie… ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io ? Goeie dag almal ? bleed, crop marks and registration marks ? die konteks is rekenaardrukwerk. ? Wie is slim of het ’n slim woordeboek byderhand? ? Groete Lynette |
Re: bleed and others > A (drukwerk)
开云体育Drukkerswoordeboek:
? Crop mark: (af)snymerk Cropped: knap gesny (boek) Cropping: beeld(af)snyding Cropper (platen machine/press): degelpers, platpers ? Register mark: pasmerk, registermerk Registration: passing, registrasie ? My gunstelingdrukker se besigheid het jare gelede al gesluit, ek kan dus nie definisies verskaf nie… ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io
Sent: Tuesday, 10 May 2022 09:38 To: [email protected] Subject: [ZaLang] bleed and others > A (drukwerk) ? Goeie dag almal ? bleed, crop marks and registration marks ? die konteks is rekenaardrukwerk. ? Wie is slim of het ’n slim woordeboek byderhand? ? Groete Lynette |
Re: bleed and others > A (drukwerk)
开云体育Daar is inderdaad ’n Drukkersterme-woordeboek, Lynette. ? Bleed = bloei ? Crop marks = niks. Cropped = knap gesny; cropper (platen machine, platen press) = degelpers (?! -- nie in HAT nie -- dis seker ‘dégelpers’ -- ek het eers ‘degélpers’ gelees!??? ?: - ) ? Registration marks = kry net ‘register’ as ‘register’ = Lynette is dus in die kol met ‘registrasiemerke’ dink ek. ? NS??? Pharos:??? degel = platen; degelpers = platen press -- dus “cropper”. ? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? ? From: [email protected] On Behalf Of Hester van der Walt
Sent: Tuesday, 10 May 2022 10:25 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] bleed and others > A (drukwerk) ? Lynette Ek was vas oortuig daar bestaan ’n lys drukkersterme. Toe nie op my rak nie. Uit die Fotografiewoordeboek (1982): Crop – beeld(af)snyding Bleed – bloei ? Registration marks – ek ken dit as registrasiemerke uit my tyd by die koerante. ? Het jy op Viva gevra? Sterkte ? ? ? ? Kind regards ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io ? Goeie dag almal ? bleed, crop marks and registration marks ? die konteks is rekenaardrukwerk. ? Wie is slim of het ’n slim woordeboek byderhand? ? Groete Lynette |
Re: bleed and others > A (drukwerk)
开云体育Lynette Ek was vas oortuig daar bestaan ’n lys drukkersterme. Toe nie op my rak nie. Uit die Fotografiewoordeboek (1982): Crop – beeld(af)snyding Bleed – bloei ? Registration marks – ek ken dit as registrasiemerke uit my tyd by die koerante. ? Het jy op Viva gevra? Sterkte ? ? ? ? Kind regards ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io
Sent: Tuesday, May 10, 2022 9:38 AM To: [email protected] Subject: [ZaLang] bleed and others > A (drukwerk) ? Goeie dag almal ? bleed, crop marks and registration marks ? die konteks is rekenaardrukwerk. ? Wie is slim of het ’n slim woordeboek byderhand? ? Groete Lynette |
bleed and others > A (drukwerk)
开云体育Goeie dag almal ? bleed, crop marks and registration marks ? die konteks is rekenaardrukwerk. ? Wie is slim of het ’n slim woordeboek byderhand? ? Groete Lynette |
CNC Afrikaans
开云体育Ek sit met ‘n taai teks oor die programmering van CNC (CAD, CAM). Is daar ’n agbare lid wat hom hiermee besig hou? ? Tony |
hofsaalklerk, klerk van die hof
开云体育Ek het ‘n vermoede dis nie dieselfde amp nie. Sover ek weet boer die klerk van die hof nie in die hofsaal nie; hy’t sy eie kantoor en staan die publiek by. ? Nou soek ek die Engelse naam van die hofsaalklerk. Die “klerk van die hof” is die “clerk of the court” (Hiemstra). Hiemstra het egter geen “hofsaalklerk” nie. Wel ‘n “court orderly” = hofordonnans. Is dit ‘n alternatiewe benaming vir hofsaalklerk? ? |
Re: WhatsApp-groep vir Afrikaanse taalpraktisyns
On 07/03/2022 15:12, Anne Marais wrote:
Ek begin 'n WhatsApp groep vir Afrikaanse taalpraktisyns. As jy belangstel om deel te word stuur vir my WhatsApp by 0795469055.Anne se WhatsApp-groep het al meer as 25 lede, so dis die moeite werd vir enigiemand wat graag taalnavrae wil vra en beantwoord via daardie medium. Samuel |