开云体育

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Please confirm spelling

开云体育

Good morning all

?

Please confirm the spelling of the following

?

North-West University

North West Province

?

Dankie

Lynette

?

Re: bleed and others > A (drukwerk) DANKIE

开云体育

Dankie Hester en Tony.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: 10 May 2022 11:09 AM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] bleed and others > A (drukwerk)

?

Drukkerswoordeboek:

  • Bled-: afloop (illustrasies); bled-off illustration: afloopillustrasie; bled-off plate: afloopplaat
  • Bleed: (s.nw) afloop
  • Bleed: (ww) (= spread) vloei, sprei (ink)
  • Bleed: (ww) emulgeer (ink in? bak)
  • Bleed: (ww) bloei (illustrasie)
  • Bleed border (bleed edge) bloeirand
  • Bleed illustration: bloei-illustrasie
  • Bleeding (spreading): vloei, spreiding (ink)

?

Crop mark: (af)snymerk

Cropped: knap gesny (boek)

Cropping: beeld(af)snyding

Cropper (platen machine/press): degelpers, platpers

?

Register mark: pasmerk, registermerk

Registration: passing, registrasie

?

My gunstelingdrukker se besigheid het jare gelede al gesluit, ek kan dus nie definisies verskaf nie… ?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io
Sent: Tuesday, 10 May 2022 09:38
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] bleed and others > A (drukwerk)

?

Goeie dag almal

?

bleed, crop marks and registration marks

?

die konteks is rekenaardrukwerk.

?

Wie is slim of het ’n slim woordeboek byderhand?

?

Groete

Lynette

Re: bleed and others > A (drukwerk)

Daar is inderdaad ’n Drukkersterme-woordeboek, Lynette.

?

Bleed = bloei

?

Crop marks = niks. Cropped = knap gesny; cropper (platen machine, platen press) = degelpers (?! -- nie in HAT nie -- dis seker ‘dégelpers’ -- ek het eers ‘degélpers’ gelees!??? ?: - )

?

Registration marks = kry net ‘register’ as ‘register’ = Lynette is dus in die kol met ‘registrasiemerke’ dink ek.

?

NS??? Pharos:??? degel = platen; degelpers = platen press -- dus “cropper”.

?

?

?

___________________________________________________________________

Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2

?

?

?

From: [email protected] On Behalf Of Hester van der Walt
Sent: Tuesday, 10 May 2022 10:25
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] bleed and others > A (drukwerk)

?

Lynette

Ek was vas oortuig daar bestaan ’n lys drukkersterme. Toe nie op my rak nie. Uit die Fotografiewoordeboek (1982):

Crop – beeld(af)snyding

Bleed – bloei

?

Registration marks – ek ken dit as registrasiemerke uit my tyd by die koerante.

?

Het jy op Viva gevra?

Sterkte

?

?

?

?

Kind regards

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io
Sent: Tuesday, May 10, 2022 9:38 AM
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] bleed and others > A (drukwerk)

?

Goeie dag almal

?

bleed, crop marks and registration marks

?

die konteks is rekenaardrukwerk.

?

Wie is slim of het ’n slim woordeboek byderhand?

?

Groete

Lynette

Re: bleed and others > A (drukwerk)

开云体育

Lynette

Ek was vas oortuig daar bestaan ’n lys drukkersterme. Toe nie op my rak nie. Uit die Fotografiewoordeboek (1982):

Crop – beeld(af)snyding

Bleed – bloei

?

Registration marks – ek ken dit as registrasiemerke uit my tyd by die koerante.

?

Het jy op Viva gevra?

Sterkte

?

?

?

?

Kind regards

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io
Sent: Tuesday, May 10, 2022 9:38 AM
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] bleed and others > A (drukwerk)

?

Goeie dag almal

?

bleed, crop marks and registration marks

?

die konteks is rekenaardrukwerk.

?

Wie is slim of het ’n slim woordeboek byderhand?

?

Groete

Lynette

bleed and others > A (drukwerk)

开云体育

Goeie dag almal

?

bleed, crop marks and registration marks

?

die konteks is rekenaardrukwerk.

?

Wie is slim of het ’n slim woordeboek byderhand?

?

Groete

Lynette

CNC Afrikaans

开云体育

Ek sit met ‘n taai teks oor die programmering van CNC (CAD, CAM).

Is daar ’n agbare lid wat hom hiermee besig hou?

?

Tony

hofsaalklerk, klerk van die hof

开云体育

Ek het ‘n vermoede dis nie dieselfde amp nie.

Sover ek weet boer die klerk van die hof nie in die hofsaal nie; hy’t sy eie kantoor en staan die publiek by.

?

Nou soek ek die Engelse naam van die hofsaalklerk.

Die “klerk van die hof” is die “clerk of the court” (Hiemstra).

Hiemstra het egter geen “hofsaalklerk” nie.

Wel ‘n “court orderly” = hofordonnans. Is dit ‘n alternatiewe benaming vir hofsaalklerk? ?

Re: WhatsApp-groep vir Afrikaanse taalpraktisyns

On 07/03/2022 15:12, Anne Marais wrote:

Ek begin 'n WhatsApp groep vir Afrikaanse taalpraktisyns. As jy belangstel om deel te word stuur vir my WhatsApp by 0795469055.
Anne se WhatsApp-groep het al meer as 25 lede, so dis die moeite werd vir enigiemand wat graag taalnavrae wil vra en beantwoord via daardie medium.

Samuel

Re: Komma - Dankie

开云体育

Hi Lynette,

Ek kan ongelukkig nie vir jou bladsynrs gee nie want ek het nie die boek by my hier waar ek nou is nie. As ek reg onthou, sê hulle die dubbelpunt is in Amerikaans gebruiklik maar nie in Britse Engels nie, maar dat die komma wel in Britse Engels gebruik word. Persoonlik voel ek dat geen leestekens nodig is nie – daar is mos aanhalingstekens om aan te dui dat dit ‘n aanhaling is; ek is geneigd om na die indirekte rede oor te slaan.

Rustige dag,

Kas

?

Sent from for Windows

?

From: Lynette Posthumus via groups.io
Sent: Sunday, 24 April 2022 11:14
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Komma - Dankie

?

Hallo Kas

?

Gee bladsynommer asb; ek sien Harts op my boekrak.

?

Groete

Lynette

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit
Sent: 24 April 2022 11:05 AM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Komma - Dankie

?

New Harts Rules het baie daaroor te sê.

?

On Sun, 24 Apr 2022, 11:01 Lynette Posthumus via , <lynetteposthumus=[email protected]> wrote:

Dankie, almal!

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: 22 April 2022 06:37 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Komma

?

I rather think I would, yes. But I’ve also seen colons is such constructions.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via
Sent: Friday, 22 April 2022 11:28
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] Komma

?

Sou julle ‘n komma in hierdie sin invoeg?

Parent 4 said, The learners want to see how it feels as there is a lot of peer pressure involved.”

Re: Komma

Ja beslis.

Groete,
Anne

On Fri, 22 Apr 2022, 11:28 Lynette Posthumus via , <lynetteposthumus=[email protected]> wrote:

Sou julle ‘n komma in hierdie sin invoeg?

Parent 4 said, The learners want to see how it feels as there is a lot of peer pressure involved.”

Re: Komma

开云体育

Hallo Lynette

Ek sou, ja.

Kind regards/Vriendelike groete

Elsabé Birkenmayer
0823721939

On 22 Apr 2022, at 11:28, Lynette Posthumus via <lynetteposthumus@...> wrote:

Sou julle ‘n komma in hierdie sin invoeg?
Parent 4 said,?The learners want to see how it feels as there is a lot of peer pressure involved.”

Komma

开云体育

Sou julle ‘n komma in hierdie sin invoeg?

Parent 4 said, The learners want to see how it feels as there is a lot of peer pressure involved.”

Re: Certification by OTBNNZ

On 13/04/2022 15:11, Tony Moen wrote:

Dat die OTBNZ hoegenaamd ’n taalwerker kan sertifiseer is al klarr vir my vreemd.
Ek stem saam.

Toe wonder ek of SAVI-akkreditasie in NZ erken sou word, aangesien SAVI lid van FIT is.
Beteken dit dat FIT SAVI se akkreditasiestelsel as geldig erken?
Volgens my erken FIT nie spesfiek enige akkrediterings nie.

Jy kan sover ek weet as lid van NAATI (die Australiese vertalersvereniging) wel die een of ander erkenning kry as jy by SAVI geakkrediteer is.

Die Nieu-Seelandse vertalersvereniging is die NZSTI, maar 'n mens sal weereens maar moet bel en uitvind watter akkrediterings hulle wedersyds erken of nie:

Samuel

Certification by OTBNNZ

开云体育

Ek kry ’n versoek uit Engeland vir vertaling uit Afrikaans van ’n prestasieverslag oor arbeidsterapie-opleiding, met die vereiste:

“Due to the specific contents, they required an OTBNZ (The Occupational Therapy Board of New Zealand) -certified linguist”

?

Ek glo nie so ’n persoon sal maklik hier gevind word nie. Miskien moet hulle in NZ gaan soek.

Dat die OTBNZ hoegenaamd ’n taalwerker kan sertifiseer is al klarr vir my vreemd.

Toe wonder ek of SAVI-akkreditasie in NZ erken sou word, aangesien SAVI lid van FIT is.

Beteken dit dat FIT SAVI se akkreditasiestelsel as geldig erken?

?

Re: Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans

Hallo almal

Ek het hierdie gesprek nou al so geniet! Ek het wel 'n verwante vraag, ek is self besig om 'n teks oor oefeninge te vertaal en sukkel om Afrikaanse terme te kry vir single-leg deadlift en leg press - enige idees??

By voorbaat dankie
Therina van der Westhuizen
084 404 4262

On Tue, 12 Apr 2022 at 07:19, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
Wees getroos, liewe Charl, ek dink nie daar's ’n vertaler in die land met ’n sespak nie ... Manne? Laat hoor bietjie van julle?? ? : - )
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator? ? ?|? ? ?083 302 2632? ? |? ? ?SA? ? GMT +2

-----Original Message-----
From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh
Sent: Monday, 11 April 2022 19:38
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans

Ha ha, as ek maar ’n sespak gehad het om daarvoor te wys!

> -----Original Message-----
> From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Hester van der
> Walt
> Sent: 11 April 2022 19:35
> To: [email protected]
> Subject: Re: [ZaLang] Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans
>
> Leona
> Ek dink Charl is ’n abominabele brêghjas...
>
>
>
> Kind regards
>
>
>
> > -----Original Message-----
> > From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona
> > Labuschagne
> > Sent: Monday, April 11, 2022 6:29 PM
> > To: [email protected]
> > Subject: Re: [ZaLang] Name van sportsoorte en oefeninge in
> Afrikaans
> >
> > He he he he Charl, jou grapjas!
> >
> _________________________________________________________________
> __
> > Leona Labuschagne, Translator? ? ?|? ? ?083 302 2632? ? |? ? ?SA? ? GMT +2
> >
> >
> >
> > -----Original Message-----
> > From: [email protected] On Behalf Of Charl Hattingh
> > Sent: Monday, 11 April 2022 12:30
> > To: [email protected]
> > Subject: Re: [ZaLang] Name van sportsoorte en oefeninge in
> Afrikaans
> >
> > So gesels ek toe met my persoonlike afrigter vanoggend terwyl ek
> "maagkrulle"
> > doen. Hy wys my toe daarop dat dit nie tegnies heeltemal korrek is
> > nie, want dis eintlik "abdominale krulle"...
> >
> > > -----Original Message-----
> > > From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Hester
> van
> > > der Walt
> > > Sent: 11 April 2022 11:00
> > > To: [email protected]
> > > Subject: Re: [ZaLang] Name van sportsoorte en oefeninge in
> Afrikaans
> > >
> > > Leona
> > > Enigiets is moontlik hmmm ... Al krulle wat my maag ooit maak is
> > > as ek nie in verlede somer se jeans pas nie!
> > > Taalgroete
> > > Hester
> > >
> > >
> > >
> > > > -----Original Message-----
> > > > From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona
> > > > Labuschagne
> > > > Sent: Sunday, April 10, 2022 2:31 PM
> > > > To: [email protected]
> > > > Subject: Re: [ZaLang] Name van sportsoorte en oefeninge in
> > > Afrikaans
> > > >
> > > > Hallo Almal
> > > > My kli?nt se terugvoering sê "stomach crunches" is "maagkrulle"
> > > > – kan
> > > julle dit glo?
> > > > Iemand anders dit al ooit gehoor?
> > > > My ouma Jettie sou gesê het? "Sal ’n? ?m ê–êns? ?'it nou sê!"
> > > >
> > >
> _________________________________________________________________
> > > __
> > > > Leona Labuschagne, Translator? ? ?|? ? ?083 302 2632? ? |? ? ?SA? ? GMT
> +2
> > > >
> > > >
> > > >
> > > > -----Original Message-----
> > > > From: [email protected] On Behalf Of Samuel Murray
> > > > Sent: Friday, 08 April 2022 21:10
> > > > To: [email protected]
> > > > Subject: Re: [ZaLang] Name van sportsoorte en oefeninge in
> > > Afrikaans
> > > >
> > > > On 30/03/2022 09:49, Chavoux Luyt wrote:
> > > >
> > > > > Samuel, ek dink jy het 'n foutjie gemaak. Ek is nie seker wat
> > > > > die korrekte Afrikaanse term is nie, maar optrekke is nie
> > > > > dieselfde as "stomach crunches" nie.
> > > >
> > > > Ja, ek stem saam.
> > > >
> > > > Samuel
> > > >
> > > >
> > > >
> > > >
> > > >
> > > >
> > > >
> > > >
> > > >
> > >
> > >
> > >
> > >
> > >
> > >
> >
> >
> >
> >
> >
> >
> >
> >
> >
> >
>
>
>
>
>
>