On 13/04/2022 15:11, Tony Moen wrote:
Dat die OTBNZ hoegenaamd ¡¯n taalwerker kan sertifiseer is al klarr vir my vreemd.
Ek stem saam.
Toe wonder ek of SAVI-akkreditasie in NZ erken sou word, aangesien SAVI lid van FIT is.
Beteken dit dat FIT SAVI se akkreditasiestelsel as geldig erken?
Volgens my erken FIT nie spesfiek enige akkrediterings nie.
Jy kan sover ek weet as lid van NAATI (die Australiese vertalersvereniging) wel die een of ander erkenning kry as jy by SAVI geakkrediteer is.
Die Nieu-Seelandse vertalersvereniging is die NZSTI, maar 'n mens sal weereens maar moet bel en uitvind watter akkrediterings hulle wedersyds erken of nie:
Samuel