Ek wil met jou saamstem, Tony. Taalkundig sou ek dit ook as een woord regverdig (vergelyk miskien prikkelbaredermsindroom, rustelosedermsindroom, karpaletonnelsindroom?- laasgenoemde in die Woordeboek vir die Geesteswetenskappe: gesaghebbend genoeg).?
Ek kry wel een trefslag op Netwerk24 (2021) vir kapillere lek-sindroom, maar twee woorde beteken kapillere bepaal die lek-sindroom en nie slegs die lek nie. Ek reken die koppelteken is met die gewone leser in gedagte - as 'n mens nie raaksien dat leksindroorn 'n samestelling is nie, kan dit as 'n vreemde term voorkom. My kennis en agtergrond op mediese gebied is egter beperk.??
Haarvatleksindroom? Slegs een Nederlandse trefslag?vir haarvatlek; dit blyk dus ongebruiklik te wees. Geen trefslag vir haarvatleksindroom nie.??
Minette
toggle quoted message
Show quoted text
On Sun, 19 Jun 2022 at 11:43, Tony Moen < transed@...> wrote: Capillary leak syndrome: Ek kry op Google allerlei spellings hiervan: kapillêre leksindroom of kapillêre lek sindroom of kapillêre lek-sindroom ? Nie een van die bronne lyk vir my betroubaar of “goeie gesag” nie. ? ? Na my mening moet dit kapillêreleksindroom wees, aangesien dit dieselfde struktuur het as laagwatermerk of hoogspanningskabel. ? Die term kom nie in Brink of Snyman voor nie. Wat dink julle?
|
Capillary leak syndrome: Ek kry op Google allerlei spellings hiervan: kapillêre leksindroom of kapillêre lek sindroom of kapillêre lek-sindroom ? Nie een van die bronne lyk vir my betroubaar of “goeie gesag” nie. ? ? Na my mening moet dit kapillêreleksindroom wees, aangesien dit dieselfde struktuur het as laagwatermerk of hoogspanningskabel. ? Die term kom nie in Brink of Snyman voor nie. Wat dink julle?
|
Dis . Jy moet net registreer.?
toggle quoted message
Show quoted text
On Fri, 17 Jun 2022, 12:00 Stella, < stellan@...> wrote: Hallo Minette ? Wat is die webwerfadres vir VivA, assegrootblief? ? Baie dankie ? Stella ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Minette Visagie Sent: Friday, 17 June 2022 11:35 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Sophie se blogs ? Maak so! Al die blogs is op VivA se webwerf te kry. Dit is so 'n ryk bron van inligting vir Afrikaanssprekendes daardie! ? On Fri, 17 Jun 2022, 09:18 Lynette Posthumus via , <lynetteposthumus=[email protected]> wrote: Minette ? Laat weet asb. vir Sophie ek het haar blogs baie geniet. ? Groete Lynette ? ? Ek het nou hierdie blogs gekry? van Sophia Kapp:? ? Elna, geen komma nie (as jy die komma tussen die twee u's sit en dit met 'n asemskep lees, sal jy besef dit is verkeerd)?en die tweede u (besitlike vnw by 'hand') met 'n kleinletter, nie hoofletter nie. Die eerste U wat?as persoonlike voornaamwoord?na God verwys, is steeds hoofletter, sover ek weet.? Dit moet dus 'Dankie dat U u hand oor ons hou' wees. ? On Wed, 15 Jun 2022 at 17:02, Jackie Viljoen <jacqvil@...> wrote: Nee, geen komma nie. Vervang die voornaamwoorde, bv. dankie dat jy jou hand … ? Daar kom nie ? komma nie, want dis tussen ? persoonlike en besitlike voornaamwoord. Dieselfde sou gebeur by – Dankie dat hy sy hand Dankie dat sy haar hand Dankie dat ek my hand ? Die komma sou slegs gebruik word as albei persoonlike voornaamwoorde was, bv. – Die volgende persone – u, u, u en nog twee persone – sal … ? Maak dit sin? ? ? ![Jackie Viljoen]()
It's not my job, it's my passion, and it shows ? ? Elna, ek gebruik dit nie en dit lyk vir my bietjie outyds. Kas ? Sent from for Windows ? ? ? Kollegas, kom daar ’n komma tussen U en U in die sin “dankie dat U U hand oor ons hou” in ’n gebed? Ek het dit erens gelees maar kan nou nie my hand daarop l?? nie. Alle opsies lyk nou vir my vreemd. Groete, Elna Elna Coetser Language Information service practitioner
Telephone: 012 334 2113
![]()
Everything in this e-mail and any attachments relating to the official business of Medihelp is proprietary to Medihelp Medical Scheme. It is confidential, legally privileged and protected by law. Medihelp does not own and endorse any other content. Views and opinions are those of the sender unless clearly stated as being those of Medihelp. The person addressed in the e-mail is the sole authorised recipient. Please notify the sender immediately if it has unintentionally reached you and do not read, disclose or use the content in any way, but permanently delete this email from your system. Medihelp cannot assure that the integrity of this communication has been maintained nor that it is free of errors, virus, interception or interference.
|
Hallo Minette ? Wat is die webwerfadres vir VivA, assegrootblief? ? Baie dankie ? Stella ?
toggle quoted message
Show quoted text
From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Minette Visagie Sent: Friday, 17 June 2022 11:35 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Sophie se blogs ? Maak so! Al die blogs is op VivA se webwerf te kry. Dit is so 'n ryk bron van inligting vir Afrikaanssprekendes daardie! ? On Fri, 17 Jun 2022, 09:18 Lynette Posthumus via , <lynetteposthumus=[email protected]> wrote: Minette ? Laat weet asb. vir Sophie ek het haar blogs baie geniet. ? Groete Lynette ? ? Ek het nou hierdie blogs gekry? van Sophia Kapp:? ? Elna, geen komma nie (as jy die komma tussen die twee u's sit en dit met 'n asemskep lees, sal jy besef dit is verkeerd)?en die tweede u (besitlike vnw by 'hand') met 'n kleinletter, nie hoofletter nie. Die eerste U wat?as persoonlike voornaamwoord?na God verwys, is steeds hoofletter, sover ek weet.? Dit moet dus 'Dankie dat U u hand oor ons hou' wees. ? On Wed, 15 Jun 2022 at 17:02, Jackie Viljoen <jacqvil@...> wrote: Nee, geen komma nie. Vervang die voornaamwoorde, bv. dankie dat jy jou hand … ? Daar kom nie ? komma nie, want dis tussen ? persoonlike en besitlike voornaamwoord. Dieselfde sou gebeur by – Dankie dat hy sy hand Dankie dat sy haar hand Dankie dat ek my hand ? Die komma sou slegs gebruik word as albei persoonlike voornaamwoorde was, bv. – Die volgende persone – u, u, u en nog twee persone – sal … ? Maak dit sin? ? ? It's not my job, it's my passion, and it shows ? ? Elna, ek gebruik dit nie en dit lyk vir my bietjie outyds. Kas ? Sent from for Windows ? ? ? Kollegas, kom daar ’n komma tussen U en U in die sin “dankie dat U U hand oor ons hou” in ’n gebed? Ek het dit erens gelees maar kan nou nie my hand daarop l?? nie. Alle opsies lyk nou vir my vreemd. Groete, Elna Elna Coetser Language Information service practitioner
Telephone: 012 334 2113
Everything in this e-mail and any attachments relating to the official business of Medihelp is proprietary to Medihelp Medical Scheme. It is confidential, legally privileged and protected by law. Medihelp does not own and endorse any other content. Views and opinions are those of the sender unless clearly stated as being those of Medihelp. The person addressed in the e-mail is the sole authorised recipient. Please notify the sender immediately if it has unintentionally reached you and do not read, disclose or use the content in any way, but permanently delete this email from your system. Medihelp cannot assure that the integrity of this communication has been maintained nor that it is free of errors, virus, interception or interference.
|
Maak so! Al die blogs is op VivA se webwerf te kry. Dit is so 'n ryk bron van inligting vir Afrikaanssprekendes daardie!
toggle quoted message
Show quoted text
On Fri, 17 Jun 2022, 09:18 Lynette Posthumus via , <lynetteposthumus= [email protected]> wrote: Minette ? Laat weet asb. vir Sophie ek het haar blogs baie geniet. ? Groete Lynette ? ? Ek het nou hierdie blogs gekry? van Sophia Kapp:? ? Elna, geen komma nie (as jy die komma tussen die twee u's sit en dit met 'n asemskep lees, sal jy besef dit is verkeerd)?en die tweede u (besitlike vnw by 'hand') met 'n kleinletter, nie hoofletter nie. Die eerste U wat?as persoonlike voornaamwoord?na God verwys, is steeds hoofletter, sover ek weet.? Dit moet dus 'Dankie dat U u hand oor ons hou' wees. ? On Wed, 15 Jun 2022 at 17:02, Jackie Viljoen <jacqvil@...> wrote: Nee, geen komma nie. Vervang die voornaamwoorde, bv. dankie dat jy jou hand … ? Daar kom nie ? komma nie, want dis tussen ? persoonlike en besitlike voornaamwoord. Dieselfde sou gebeur by – Dankie dat hy sy hand Dankie dat sy haar hand Dankie dat ek my hand ? Die komma sou slegs gebruik word as albei persoonlike voornaamwoorde was, bv. – Die volgende persone – u, u, u en nog twee persone – sal … ? Maak dit sin? ? ?
It's not my job, it's my passion, and it shows ? ? Elna, ek gebruik dit nie en dit lyk vir my bietjie outyds. Kas ? Sent from for Windows ? ? ? Kollegas, kom daar ’n komma tussen U en U in die sin “dankie dat U U hand oor ons hou” in ’n gebed? Ek het dit erens gelees maar kan nou nie my hand daarop l?? nie. Alle opsies lyk nou vir my vreemd. Groete, Elna Elna Coetser Language Information service practitioner
Telephone: 012 334 2113
Everything in this e-mail and any attachments relating to the official business of Medihelp is proprietary to Medihelp Medical Scheme. It is confidential, legally privileged and protected by law. Medihelp does not own and endorse any other content. Views and opinions are those of the sender unless clearly stated as being those of Medihelp. The person addressed in the e-mail is the sole authorised recipient. Please notify the sender immediately if it has unintentionally reached you and do not read, disclose or use the content in any way, but permanently delete this email from your system. Medihelp cannot assure that the integrity of this communication has been maintained nor that it is free of errors, virus, interception or interference.
|
Minette ? Laat weet asb. vir Sophie ek het haar blogs baie geniet. ? Groete Lynette ?
toggle quoted message
Show quoted text
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Minette Visagie Sent: 15 June 2022 09:17 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] U en U? Ek het nou hierdie blogs gekry? van Sophia Kapp:? ? Elna, geen komma nie (as jy die komma tussen die twee u's sit en dit met 'n asemskep lees, sal jy besef dit is verkeerd)?en die tweede u (besitlike vnw by 'hand') met 'n kleinletter, nie hoofletter nie. Die eerste U wat?as persoonlike voornaamwoord?na God verwys, is steeds hoofletter, sover ek weet.? Dit moet dus 'Dankie dat U u hand oor ons hou' wees. ? On Wed, 15 Jun 2022 at 17:02, Jackie Viljoen <jacqvil@...> wrote: Nee, geen komma nie. Vervang die voornaamwoorde, bv. dankie dat jy jou hand … ? Daar kom nie ? komma nie, want dis tussen ? persoonlike en besitlike voornaamwoord. Dieselfde sou gebeur by – Dankie dat hy sy hand Dankie dat sy haar hand Dankie dat ek my hand ? Die komma sou slegs gebruik word as albei persoonlike voornaamwoorde was, bv. – Die volgende persone – u, u, u en nog twee persone – sal … ? Maak dit sin? ? ? 
It's not my job, it's my passion, and it shows ? ? Elna, ek gebruik dit nie en dit lyk vir my bietjie outyds. Kas ? Sent from for Windows ? ? ? Kollegas, kom daar ’n komma tussen U en U in die sin “dankie dat U U hand oor ons hou” in ’n gebed? Ek het dit erens gelees maar kan nou nie my hand daarop l?? nie. Alle opsies lyk nou vir my vreemd. Groete, Elna Elna Coetser Language Information service practitioner
Telephone: 012 334 2113

Everything in this e-mail and any attachments relating to the official business of Medihelp is proprietary to Medihelp Medical Scheme. It is confidential, legally privileged and protected by law. Medihelp does not own and endorse any other content. Views and opinions are those of the sender unless clearly stated as being those of Medihelp. The person addressed in the e-mail is the sole authorised recipient. Please notify the sender immediately if it has unintentionally reached you and do not read, disclose or use the content in any way, but permanently delete this email from your system. Medihelp cannot assure that the integrity of this communication has been maintained nor that it is free of errors, virus, interception or interference.
|
Dankie vir die stylgids, Elna!?
Minette
toggle quoted message
Show quoted text
Ja, dit help my baie. Dit is hoe die persoon praat in ’n video en sy woorde vertoon dan ook op die skerm, dus kan ek dit ongelukkig
nie na iets anders wysig nie. Ek het Minette se riglyn hier onder toe ook in die NG Kerk se stylgids gekry (bladsy 19 van die dokument by die skakel):
Dankie, almal!
Elna
?
Elna Coetser
Language Information service practitioner

From: [email protected] <[email protected]>
On Behalf Of Minette Visagie
Sent: Wednesday, 15 June, 2022 8:46 PM
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] U en U
?
Elna, geen komma nie (as jy die komma tussen die twee u's sit en dit met 'n asemskep lees, sal jy besef dit is verkeerd)?en die tweede u (besitlike vnw by 'hand') met 'n kleinletter, nie hoofletter nie. Die eerste U wat?as persoonlike voornaamwoord?na
God verwys, is steeds hoofletter, sover ek weet.?
Dit moet dus 'Dankie dat U u hand oor ons hou' wees.
?
On Wed, 15 Jun 2022 at 17:02, Jackie Viljoen <jacqvil@...> wrote:
Nee, geen komma nie. Vervang die voornaamwoorde, bv.
dankie dat
jy jou hand …
?
Daar kom nie ? komma nie, want dis tussen ? persoonlike en besitlike voornaamwoord. Dieselfde sou gebeur by –
Dankie dat
hy sy hand
Dankie dat
sy haar hand
Dankie dat
ek my hand
?
Die komma sou slegs gebruik word as albei persoonlike voornaamwoorde was, bv. –
Die volgende persone –
u, u, u en nog twee persone – sal …
?
Maak dit sin?
?
?
![Jackie Viljoen]()
It's not my job, it's my passion, and it shows
?
?
Elna, ek gebruik dit nie en dit lyk vir my bietjie outyds.
Kas
?
Sent from
for Windows
?
?
?
Kollegas, kom daar ’n komma tussen U en U in die sin “dankie dat U U hand oor ons hou” in ’n gebed? Ek het
dit erens gelees maar kan nou nie my hand daarop l?? nie. Alle opsies lyk nou vir my vreemd.
Groete, Elna
Elna Coetser
Language Information service practitioner
Telephone: 012 334 2113
![]()
Everything in this e-mail and any attachments relating to the official business of Medihelp is proprietary to Medihelp Medical Scheme. It is confidential,
legally privileged and protected by law. Medihelp does not own and endorse any other content. Views and opinions are those of the sender unless clearly stated as being those of Medihelp. The person addressed in the e-mail is the sole authorised recipient.
Please notify the sender immediately if it has unintentionally reached you and do not read, disclose or use the content in any way, but permanently delete this email from your system. Medihelp cannot assure that the integrity of this communication has been
maintained nor that it is free of errors, virus, interception or interference.
Attachments:

Re: Please confirm spelling
Jackie skryf:?Onthou net dat geen provinsie?province?of?provinsie?as deel van die amptelike naam het nie, aldus die Grondwet (sien hoofstuk 6).
Monica: Jy kan ook die amptelike spellings daar in die Grondwet kry; dus North West sonder die koppelteken
|
On 15/06/2022 13:37, Elna Coetser via groups.io wrote: Kollegas, kom daar ’n komma tussen U en U in die sin “dankie dat U U hand oor ons hou” in ’n gebed? Ek het dit erens gelees maar kan nou nie my hand daarop lê nie. Alle opsies lyk nou vir my vreemd. Die "U" moet net 'n hoofletter wees as dit 'n persoonlike voornaamwoord is. As dit 'n besitlike voornaamwoord is, kry dit 'n kleinletter. Dus "dankie dat U u hand oor ons hou". En geen komma nie. By 'n godsdienstige teks (met godsdienstige lesers) sou ek die hoofletterskryfwyse vir "God" en "U" behou (maar die kleinletter gebruik by "christen"). Wat doen die Bybel? Samuel
|
Ek het nou hierdie blogs gekry? van Sophia Kapp:?
en?
Mooi aand vir julle! Minette
toggle quoted message
Show quoted text
Elna, geen komma nie (as jy die komma tussen die twee u's sit en dit met 'n asemskep lees, sal jy besef dit is verkeerd)?en die tweede u (besitlike vnw by 'hand') met 'n kleinletter, nie hoofletter nie. Die eerste U wat?as persoonlike voornaamwoord?na God verwys, is steeds hoofletter, sover ek weet.?
Dit moet dus 'Dankie dat U u hand oor ons hou' wees.
Groete
On Wed, 15 Jun 2022 at 17:02, Jackie Viljoen < jacqvil@...> wrote: Nee, geen komma nie. Vervang die voornaamwoorde, bv. dankie dat jy jou hand … ? Daar kom nie ? komma nie, want dis tussen ? persoonlike en besitlike voornaamwoord. Dieselfde sou gebeur by – Dankie dat hy sy hand Dankie dat sy haar hand Dankie dat ek my hand ? Die komma sou slegs gebruik word as albei persoonlike voornaamwoorde was, bv. – Die volgende persone – u, u, u en nog twee persone – sal … ? Maak dit sin? ? ? 
It's not my job, it's my passion, and it shows ? ? Elna, ek gebruik dit nie en dit lyk vir my bietjie outyds. Kas ? Sent from for Windows ? ? ? Kollegas, kom daar ’n komma tussen U en U in die sin “dankie dat U U hand oor ons hou” in ’n gebed? Ek het dit erens gelees maar kan nou nie my hand daarop l?? nie. Alle opsies lyk nou vir my vreemd. Groete, Elna Elna Coetser Language Information service practitioner
Telephone: 012 334 2113

Everything in this e-mail and any attachments relating to the official business of Medihelp is proprietary to Medihelp Medical Scheme. It is confidential, legally privileged and protected by law. Medihelp does not own and endorse any other content. Views and opinions are those of the sender unless clearly stated as being those of Medihelp. The person addressed in the e-mail is the sole authorised recipient. Please notify the sender immediately if it has unintentionally reached you and do not read, disclose or use the content in any way, but permanently delete this email from your system. Medihelp cannot assure that the integrity of this communication has been maintained nor that it is free of errors, virus, interception or interference.
|
Elna, geen komma nie (as jy die komma tussen die twee u's sit en dit met 'n asemskep lees, sal jy besef dit is verkeerd)?en die tweede u (besitlike vnw by 'hand') met 'n kleinletter, nie hoofletter nie. Die eerste U wat?as persoonlike voornaamwoord?na God verwys, is steeds hoofletter, sover ek weet.?
Dit moet dus 'Dankie dat U u hand oor ons hou' wees.
Groete
toggle quoted message
Show quoted text
On Wed, 15 Jun 2022 at 17:02, Jackie Viljoen < jacqvil@...> wrote: Nee, geen komma nie. Vervang die voornaamwoorde, bv. dankie dat jy jou hand … ? Daar kom nie ? komma nie, want dis tussen ? persoonlike en besitlike voornaamwoord. Dieselfde sou gebeur by – Dankie dat hy sy hand Dankie dat sy haar hand Dankie dat ek my hand ? Die komma sou slegs gebruik word as albei persoonlike voornaamwoorde was, bv. – Die volgende persone – u, u, u en nog twee persone – sal … ? Maak dit sin? ? ? 
It's not my job, it's my passion, and it shows ? ? Elna, ek gebruik dit nie en dit lyk vir my bietjie outyds. Kas ? Sent from for Windows ? ? ? Kollegas, kom daar ’n komma tussen U en U in die sin “dankie dat U U hand oor ons hou” in ’n gebed? Ek het dit erens gelees maar kan nou nie my hand daarop l?? nie. Alle opsies lyk nou vir my vreemd. Groete, Elna Elna Coetser Language Information service practitioner
Telephone: 012 334 2113

Everything in this e-mail and any attachments relating to the official business of Medihelp is proprietary to Medihelp Medical Scheme. It is confidential, legally privileged and protected by law. Medihelp does not own and endorse any other content. Views and opinions are those of the sender unless clearly stated as being those of Medihelp. The person addressed in the e-mail is the sole authorised recipient. Please notify the sender immediately if it has unintentionally reached you and do not read, disclose or use the content in any way, but permanently delete this email from your system. Medihelp cannot assure that the integrity of this communication has been maintained nor that it is free of errors, virus, interception or interference.
|
Nee, geen komma nie. Vervang die voornaamwoorde, bv. dankie dat jy jou hand … ? Daar kom nie ? komma nie, want dis tussen ? persoonlike en besitlike voornaamwoord. Dieselfde sou gebeur by – Dankie dat hy sy hand Dankie dat sy haar hand Dankie dat ek my hand ? Die komma sou slegs gebruik word as albei persoonlike voornaamwoorde was, bv. – Die volgende persone – u, u, u en nog twee persone – sal … ? Maak dit sin? ? ? 
It's not my job, it's my passion, and it shows ?
toggle quoted message
Show quoted text
From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Kas Smit Sent: Wednesday, 15 June 2022 13:53 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] U en U? Elna, ek gebruik dit nie en dit lyk vir my bietjie outyds. Kas ? Sent from for Windows ? ? ? Kollegas, kom daar ’n komma tussen U en U in die sin “dankie dat U U hand oor ons hou” in ’n gebed? Ek het dit erens gelees maar kan nou nie my hand daarop l?? nie. Alle opsies lyk nou vir my vreemd. Groete, Elna Elna Coetser Language Information service practitioner
Telephone: 012 334 2113

Everything in this e-mail and any attachments relating to the official business of Medihelp is proprietary to Medihelp Medical Scheme. It is confidential, legally privileged and protected by law. Medihelp does not own and endorse any other content. Views and opinions are those of the sender unless clearly stated as being those of Medihelp. The person addressed in the e-mail is the sole authorised recipient. Please notify the sender immediately if it has unintentionally reached you and do not read, disclose or use the content in any way, but permanently delete this email from your system. Medihelp cannot assure that the integrity of this communication has been maintained nor that it is free of errors, virus, interception or interference.
|
Elna, ek gebruik dit nie en dit lyk vir my bietjie outyds. Kas ? Sent from for Windows ?
toggle quoted message
Show quoted text
From: Elna Coetser via groups.ioSent: Wednesday, 15 June 2022 13:37 To: [email protected]Subject: [ZaLang] U en U ? ? Kollegas, kom daar ’n komma tussen U en U in die sin “dankie dat U U hand oor ons hou” in ’n gebed? Ek het dit erens gelees maar kan nou nie my hand daarop l?? nie. Alle opsies lyk nou vir my vreemd. Groete, Elna Elna Coetser Language Information service practitioner
Telephone: 012 334 2113

Everything in this e-mail and any attachments relating to the official business of Medihelp is proprietary to Medihelp Medical Scheme. It is confidential, legally privileged and protected by law. Medihelp does not own and endorse any other content. Views and opinions are those of the sender unless clearly stated as being those of Medihelp. The person addressed in the e-mail is the sole authorised recipient. Please notify the sender immediately if it has unintentionally reached you and do not read, disclose or use the content in any way, but permanently delete this email from your system. Medihelp cannot assure that the integrity of this communication has been maintained nor that it is free of errors, virus, interception or interference.
|
Kollegas, kom daar ’n komma tussen U en U in die sin “dankie dat U U hand oor ons hou” in ’n gebed? Ek het dit erens gelees maar kan nou nie my hand daarop lê nie. Alle
opsies lyk nou vir my vreemd.
Groete, Elna
Elna Coetser
Language Information service practitioner
Telephone: 012 334 2113
Everything in this e-mail and any attachments relating to the official business of Medihelp is proprietary to Medihelp Medical Scheme. It is confidential, legally privileged and protected by law. Medihelp does not own and endorse any other content. Views and opinions are those of the sender unless clearly stated as being those of Medihelp. The person addressed in the e-mail is the sole authorised recipient. Please notify the sender immediately if it has unintentionally reached you and do not read, disclose or use the content in any way, but permanently delete this email from your system. Medihelp cannot assure that the integrity of this communication has been maintained nor that it is free of errors, virus, interception or interference.
|
Re: Blanking > A (botaniese term)
Dankie Kas, dit het my ook gepuzzle.?
Get
toggle quoted message
Show quoted text
Ek verstaan nie hoe mens van 'blank' by replant uitkom nie want dit beteken o.a. afdig. Ek sou sê 'herplant' (nie oorplant nie want die goed was nog nie voorheen geplant nie)
On Tue, 14 Jun 2022, 11:39 Lynette Posthumus via
, <lynetteposthumus= [email protected]> wrote:
Blanking se definisie is
Replanting of plants unable to germinate to improve plant stand
|
Re: Blanking > A (botaniese term)
Ek verstaan nie hoe mens van 'blank' by replant uitkom nie want dit beteken o.a. afdig. Ek sou sê 'herplant' (nie oorplant nie want die goed was nog nie voorheen geplant nie)
toggle quoted message
Show quoted text
On Tue, 14 Jun 2022, 11:39 Lynette Posthumus via , <lynetteposthumus= [email protected]> wrote: Blanking se definisie is Replanting of plants unable to germinate to improve plant stand
|
Blanking > A (botaniese term)
Blanking se definisie is Replanting of plants unable to germinate to improve plant stand
|
Re: digitisation, digitalisation and digital transformation
Dankie Tony!
Ek het nie geweet van die verskil tussen digitisering en digitalisering nie (ek het inderdaad net van die laaste woord, digitalisering, geweet, maar vir die proses wat hulle as digitisering beskryf).
Groete Chavoux
|
digitisation, digitalisation and digital transformation
Moes onlangs ’n artikel hieroor vir publikasie redigeer en het die volgende opgespoor (): ? Digitisation: In its most basic sense, digitization is the process of changing from analog to digital form, also known as digital enablement.1?For example, converting music from CDs and vinyl records to MP3s or paper??to digital files saved on a computer. In business, this process often looks like initiatives such as legacy modernization or moving a system online. The conversion or representation of physical or non-digital things into a digital format means that this information can now be used by a computer system. Creating digital versions of these so-called “physical carriers of information” allows us to extract data that can be processed, transmitted, or used to optimize processes. In this respect, digitization also includes the automation of existing manual and paper-based processes.2 Essentially, digitization creates value by cutting costs and laying the foundation for business use cases that leverage data.3 ? Digitalisation: Disentangling digitization from digitalization may seem like a nit-picky exercise, but they are very different concepts with very different implications. One useful definition of digitalization is – “the use of digital technologies and digitized data to impact how work gets done, transform how customers and companies engage and interact, and create new (digital) revenue streams.”4 Basically, digitalization cannot occur without digitization. To refer back to our example of converting paper documents to digital files on a computer, a digitalization initiative here could include uploading these files to the cloud to transform collaboration and reporting processes and using analytical tools to generate insights and actionable knowledge to mitigate risk and promote efficiency on future projects. Whereas digitization is the process of making existing data and processes digital, digitalization embraces the ability of digital technology to capture and assess data to make better business decisions and enable new business models Digital transformation: Digitalization is an important step towards digital transformation and has a huge impact on product, service delivery, and people. It marks a culture shift within an organization, reshaping how value is created and business is conducted. Digital transformation is broader than this; more than applying technology to existing business, it is the capacity to rapidly adapt when required through the intelligent use of technologies and information.5 To borrow the commonly used definition, “digital transformation is the profound and accelerating transformation of business activities, processes, competencies, and models to fully leverage the changes and opportunities brought by digital technologies and their impact across society in a strategic and prioritized way.”6 ?To bring it together with the previous terms, it is a wider strategic and continuous mission that relies on the integration of digitized data and digitalized applications. ? Ek neem aan mens translitereer eenvoudig -digitisering, digitalisering en digitale treansformasie. ?
|