¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Re: U en U


 

On 15/06/2022 13:37, Elna Coetser via groups.io wrote:

Kollegas, kom daar ¡¯n komma tussen U en U in die sin ¡°dankie dat U U hand oor ons hou¡± in ¡¯n gebed? Ek het dit erens gelees maar kan nou nie my hand daarop l¨º nie. Alle opsies lyk nou vir my vreemd.
Die "U" moet net 'n hoofletter wees as dit 'n persoonlike voornaamwoord is. As dit 'n besitlike voornaamwoord is, kry dit 'n kleinletter. Dus "dankie dat U u hand oor ons hou". En geen komma nie.

By 'n godsdienstige teks (met godsdienstige lesers) sou ek die hoofletterskryfwyse vir "God" en "U" behou (maar die kleinletter gebruik by "christen"). Wat doen die Bybel?

Samuel

Join [email protected] to automatically receive all group messages.