¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io
Please confirm spelling
Good morning all Please confirm the spelling of the following North-West University North West Province Dankie Lynette
By Lynette Posthumus · #66155 ·
Re: bleed and others > A (drukwerk) DANKIE
Dankie Hester en Tony. Sent: 10 May 2022 11:09 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] bleed and others > A (drukwerk) Drukkerswoordeboek: * Bled-: afloop (illustrasies); bled-off illustration:
By Lynette Posthumus · #66154 ·
Re: bleed and others > A (drukwerk)
Drukkerswoordeboek: * Bled-: afloop (illustrasies); bled-off illustration: afloopillustrasie; bled-off plate: afloopplaat * Bleed: (s.nw) afloop * Bleed: (ww) (= spread) vloei, sprei (ink) * Bleed:
By Tony Moen · #66153 ·
Re: bleed and others > A (drukwerk)
Daar is inderdaad ¡¯n Drukkersterme-woordeboek, Lynette. Bleed = bloei Crop marks = niks. Cropped = knap gesny; cropper (platen machine, platen press) = degelpers (?! -- nie in HAT nie -- dis seker
By Leona Labuschagne · #66152 ·
Re: bleed and others > A (drukwerk)
Lynette Ek was vas oortuig daar bestaan 'n lys drukkersterme. Toe nie op my rak nie. Uit die Fotografiewoordeboek (1982): Crop - beeld(af)snyding Bleed - bloei Registration marks - ek ken dit as
By Hester van der Walt · #66151 ·
bleed and others > A (drukwerk)
Goeie dag almal bleed, crop marks and registration marks die konteks is rekenaardrukwerk. Wie is slim of het 'n slim woordeboek byderhand? Groete Lynette
By Lynette Posthumus · #66150 ·
CNC Afrikaans
Ek sit met 'n taai teks oor die programmering van CNC (CAD, CAM). Is daar 'n agbare lid wat hom hiermee besig hou? Tony
By Tony Moen · #66149 ·
hofsaalklerk, klerk van die hof
Ek het 'n vermoede dis nie dieselfde amp nie. Sover ek weet boer die klerk van die hof nie in die hofsaal nie; hy't sy eie kantoor en staan die publiek by. Nou soek ek die Engelse naam van die
By Tony Moen · #66148 ·
Re: WhatsApp-groep vir Afrikaanse taalpraktisyns
Anne se WhatsApp-groep het al meer as 25 lede, so dis die moeite werd vir enigiemand wat graag taalnavrae wil vra en beantwoord via daardie medium. Samuel
By Samuel Murray · #66147 ·
Re: Komma - Dankie
Hi Lynette, Ek kan ongelukkig nie vir jou bladsynrs gee nie want ek het nie die boek by my hier waar ek nou is nie. As ek reg onthou, s¨º hulle die dubbelpunt is in Amerikaans gebruiklik maar nie in
By Kas Smit · #66146 ·
Re: Komma - Dankie
Hallo Kas Gee bladsynommer asb; ek sien Harts op my boekrak. Groete Lynette Sent: 24 April 2022 11:05 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Komma - Dankie New Harts Rules het baie daaroor te
By Lynette Posthumus · #66145 ·
Re: Komma - Dankie
New Harts Rules het baie daaroor te s¨º. <lynetteposthumus@...> wrote:
By Kas Smit · #66144 ·
Re: Komma - Dankie
Dankie, almal! Sent: 22 April 2022 06:37 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Komma I rather think I would, yes. But I've also seen colons is such constructions. From: [email protected]
By Lynette Posthumus · #66143 ·
Re: Komma
I rather think I would, yes. But I've also seen colons is such constructions. From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Lynette Posthumus via groups.io Sent: Friday, 22 April 2022 11:28
By Tony Moen · #66142 ·
Re: Komma
Hi Lynette, Ja beslis. Groete, Anne <lynetteposthumus@...> wrote:
By Anne Marais · #66141 ·
Re: Komma
Hallo Lynette Ek sou, ja. Kind regards/Vriendelike groete Elsab¨¦ Birkenmayer 0823721939
By Elsabe Birkenmayer · #66140 ·
Komma
Sou julle 'n komma in hierdie sin invoeg? Parent 4 said, "The learners want to see how it feels as there is a lot of peer pressure involved."
By Lynette Posthumus · #66139 ·
Re: Certification by OTBNNZ
Ek stem saam. Volgens my erken FIT nie spesfiek enige akkrediterings nie. Jy kan sover ek weet as lid van NAATI (die Australiese vertalersvereniging) wel die een of ander erkenning kry as jy by SAVI
By Samuel Murray · #66138 ·
Certification by OTBNNZ
Ek kry 'n versoek uit Engeland vir vertaling uit Afrikaans van 'n prestasieverslag oor arbeidsterapie-opleiding, met die vereiste: "Due to the specific contents, they required an OTBNZ (The
By Tony Moen · #66137 ·
Re: Name van sportsoorte en oefeninge in Afrikaans
Hallo almal Ek het hierdie gesprek nou al so geniet! Ek het wel 'n verwante vraag, ek is self besig om 'n teks oor oefeninge te vertaal en sukkel om Afrikaanse terme te kry vir *single-leg deadlift*
By Therina Van der Westhuizen · #66136 ·