Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalang
- Messages
Search
Re: dringend- noodgeval!
Ek ken 'n ou in Rusland, a true Very Special Person, wat baie of selfs alles van baie spesiale piepie/poep maksimum sekuriteit toilette weet. Hy reis deesdae rond met sy eie persoonlike maksimum-sekuritein ?biotoilet en word volgende week in sy hierdie max security pos(isie) herkies. ? 11.03.2024, 19:23, "Tony Moen" <transed@...>:
|
Re: dringend- noodgeval!
toggle quoted message
Show quoted text
|
dringend- noodgeval!
开云体育Nee, dis nie ek wat in die nood is nie. Dis die amptenare van Korrektiewe Dienste. 300 van hulle (Very Special Persons, vermoed ek, of vir Very Special Poo). Daar moet ten alle koste vermy word dat die jyweetwat ontsnap. En wel so gou moontlik. ? ? Good Day Service Provider, ? Department of Correctional Services (DCS) invites all interested service providers/suppliers to submit your quotation for the supply and delivery of (110) VSP300 MAXIMUM SECURITY TOILET.? ? Please reply with your quotation if you are interested in this project as soon as possible as it's urgent. ? |
Re: Afrikaans in Namibi? — Enige materiaal dringend benodig
开云体育Ek stuur vir jou ’n paar werbwerwe wat hopelik relevant is. In die proses val my ’n vertaling vir “publish or perish” by: skryf of sneuwel. ? Ek kan my voorstel dat nadat die Russiese ideologiese invloed in Suidelike Afrika deur Chinese ekonomiese invloed vervang is, Dr Urban se loopbaanmoontlikhede eerder tor kultuurhisoriese opsies beperk gaan wees… ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Evgeny Artemov
Sent: Monday, March 11, 2024 11:26 AM To: [email protected] Subject: [ZaLang] Afrikaans in Namibi? — Enige materiaal dringend benodig ? Geagte kollegas, Dr. Monika Urb wat Afrikaans aan die Moskouse Staatsuniversiteit doseer, moet binnekort ’n akademiese referaat oor Afrikaans in Namibi? onder die druk van die universele akademiese “publiseer of vergaan”-dilemma lewer. Sy benodig feitlik enige materiaal oor die onderwerp dringend. Twee rigtings is belangrik. Een is die geskiedenis en veral die huidige status van die taal in NA: gebruik (deur wie, hoeveel, waar, wanneer, vir watter doeleindes), in die omvang wat Wikipedia oorskry. Tweedens stel sy natuurlik belang in enigiets wat verband hou met verskille tussen Afrikaans in ZA en Afrikaans in NA — in fonetiek, grammatika as daar is, en leksika. Julle almal ken die onderwerp die beste — ten minste baie beter as ekself. Kan julle asseblief help om my te voorsien van skakels na aanlynbronne (in AF, EN, DE, ens.) oor die onderwerp? Enige inligting sal help. As jy enige vanlyn elektroniese materiaal het wat jy met my kan deel, kan jy dit aan my stuur by eartemov@.... Daar sal geen probleem wees as jou skakels en/of materiaal met ander bydraers verdubbel/oorvleuel nie. Indien nodig, kan ek terugkom na Monika Urb en haar jou vrae vra, as jy enige het. Dr. Urb se akademiese sukses is die sleutel tot voortgesette onderrig van Afrikaans in Rusland (sedert 1986). Sy is nou die enigste oorblywende amptelik werkende onderwyser van die Taal in Rusland. ? Baie dankie by voorbaat -- ? ? |
Re: Vertaling van dialekte
开云体育Og, daai boutjies en moetjies ?… my arme man word mal. Sê elke nou en dan: ?As jy voor my doodgaan, sit ék met al jou lappies en borduurgare en buisies verf en kwaste en potlode en penne … ?en woordeboeke!?? ?Gelukkig is hy die aartsminimalis, so as h? voor m? doodgaan hoef ek niks weg te werk nie -- en kan ek boonop aan elke muur meer as een prent hang en drie potte blomme op elke tafel sit? (en hom in sy graf laat omdraai) ?… ?En as hy agterbly met my gemors is daar gelukkig báie “charity shops” wat dit sommer met ’n lorrie sal kom haal! ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: Monday, March 11, 2024 1:20 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Vertaling van dialekte ? Dankie, Francois! Dis die soort inligting wat ons nooit op skool gekry het nie. Ek het vanoggend (op soek na materiaal vir Evgeny) vir die eerste keer van Oranjerivierafrikaans gehoor. In die 5 jaar wat ek in Upington skool gehou het, het ek dit ook nie raakgeloop nie. ? Nog een van die baie goeters waaroor ek meer wil weet. Geen kennis is ooit nutteloos nie. Al het mens dit nie altyd dadelik nodig nie. Dit val vir my onder dieselfde sambreel as MUA – Materiaal met Uitgestelde Aanwending. Goed wat jy 30 jaar bêre en 2 dae voor jy dit nodig kry of hoor van iemand wat so iets soek, weggegooi het. My garage is vol daarvan. Boutjies, moertjies, donkerkamertoerusting, motorfietsonderdele, stukkies spesiale hout… ? Vir dié wat heeltyd alles in die kop loop en vertaal: DAM – deferred-application material. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Francois Smith ? Beste Tony ? Ek vereenvoudig noodwendig, maar Afrikaans se ontstaangeskiedenis het in hoofsaak tot drie dialekte gelei: Oosgrensafrikaans, Kaapse Afrikaans en Oranjerivierafrikaans. By laasgenoemde kan jy ook nog Griekwa-afrikaans tel. Oor al die dialekte is heelwat navorsing gedoen en tans probeer woordeboekmakers en taalbeleidmakers harder as tevore om die dialekte se woorde en grammatika deel te maak van Standaardafrikaans. Nathan Trantraal dig byvoorbeeld uitsluitlik in Kaaps; Lynthia Julius skryf uitdruklik nié in Kaaps nie maar in Oranjerivierafrikaans. Daarby is daar Hans du Plessis se gedigte in Griekwa-afrikaans.? Ek hoop dit help 'n bietjie. Francois Smith From: [email protected] <[email protected]> on behalf of Tony Moen <transed@...> ? Dankie vir jou bydrae, Chavoux. Jou opmerking oor die Boelandse uitspraak (ek onthou dit uit my jare in die Wes-Kaap) dui op ’n moontlike uitweg. So ook iets wat my vanoggend byval – die oordrewe ‘deftigheid’ van sommige Pretorianers se uitspraak (Ma en Pa word M? en P?). (Of mens dit “Transvaals” of “Pretoriaans” moet noem is blykbaar omstrede, sien hier onder). ? ? Hier’s enkele reaksies op die soekstring “Pretoriaanse aksent”( ? Anita Smit Carstens: Ek is n pretorianer van 30 jaar al en praat glad nie met die mo en po dialek nie..dis sommer twak en aansiterrigheid.. ? Ek is so bly jy verwys na M? en P? as 'n "Transvaalse aksent" (dialek). Ek probeer hard, maar sukkel maar om anders te pr?t? Baie van die slimmes meen dis swak Afrikaans... wel, my spelvernuf staan vir niks terug nie. Dis hoe ek leer pr?t het,? ? Wat van Randburgers se "Stronthuis”? ? Vir die doeleindes van ’n vertaling sou die beginsel geld dat die uitspraak vir die oningewydes (in die storie) vreemd moet voorkom, maar nie onverstaanbaar of ongetwyfeld aan ’n streek gekoppel moet wees nie. Ek dink a(a) = ?? en/of ee = ie kan dalk die nodige doen. Dit klink na ’n vreemde, maar nie onmoontlike uitspraak. Terloops, ek dink nie plattelandse mense het in SA baie maal verhuis nie. Ons het in ons kinderjare (vroeg 50’s tot middel 60’s) feitlik elke twee jaar verhuis, en altyd die gevoel gehad ons bly maar vreemdelinge in elke dorpie (waar almal almal en almal se voorouers ken omdat hulle almal daar gebore en geto? is). ? Die aanhalings hierbo kom skynbaar uit Orania. Dink julle dis moontlik dat oor so 200 jaar die Orani?rs (as daar nog is) ’n eie dialek of uitspraak sal ontwikkel? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Chavoux Luyt ? Hallo Tony, ? Ek het nie eintlik 'n antwoord nie. Behalwe vir "Kaaps" (soos die Gammatte hom praat), wat ek selfs soms sukkel om te verstaan, is die meeste Afrikaanse "dialekte" of streekstaal eerder 'n geval van uitspraak. Bv. die Bolanders wat ontrond; "ee" word lang "ie", "oo" word "oe" ens.? Of die Namakwalanders waar "ee" weer maklik "eu" word en "eu" verander na "ui" bv sleutel => sluitel. Bietjie grammatika verandering in Namakwalandse Afrikaans waar na 'n vroulike persoon as "hy" verwys word, maar ook nie altyd nie. Maar of mens nou sulke streeksuitsprake kan gebruik in vertaling om Duitse dialekte weer te gee, weet ek nie. |
Re: Afrikaans in Namibi? — Enige materiaal dringend benodig
开云体育Ek soek na toepaslike webwerwe… ? Erg patrioties: ? Moontlik nuttiger (in NL): ? Akademies: ? Ook akademies, maar meer geskiedkundig: ? Beslis die moeite werd: ? Miskien minder relevant: ? Ek onthou dat toe Engels die amptelike taal van Namibi? geword het, iemand daarop gewys het dat dit eindelose probleme in die landdroskantore veroorsaak het. Engels, het hierdie bron gesê, is noord van Windhoek onbekend. Die wetgewing is alles in Afrikaans; die aangeklaagdes, getuies en ?landdroste se kennis van Engels wissel van nul tot matig… ? In talle voormalige kolonies het die gehate koloniale owerhede se taal die landstaal geword. As enige plaaslike taal die hooftaal sou geword het, sou dit burgeroorlo? tot gevolg gehad het. Namibi? is een van die min uitsonderings. ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Evgeny Artemov
Sent: Monday, March 11, 2024 11:26 AM To: [email protected] Subject: [ZaLang] Afrikaans in Namibi? — Enige materiaal dringend benodig ? Geagte kollegas, Dr. Monika Urb wat Afrikaans aan die Moskouse Staatsuniversiteit doseer, moet binnekort ’n akademiese referaat oor Afrikaans in Namibi? onder die druk van die universele akademiese “publiseer of vergaan”-dilemma lewer. Sy benodig feitlik enige materiaal oor die onderwerp dringend. Twee rigtings is belangrik. Een is die geskiedenis en veral die huidige status van die taal in NA: gebruik (deur wie, hoeveel, waar, wanneer, vir watter doeleindes), in die omvang wat Wikipedia oorskry. Tweedens stel sy natuurlik belang in enigiets wat verband hou met verskille tussen Afrikaans in ZA en Afrikaans in NA — in fonetiek, grammatika as daar is, en leksika. Julle almal ken die onderwerp die beste — ten minste baie beter as ekself. Kan julle asseblief help om my te voorsien van skakels na aanlynbronne (in AF, EN, DE, ens.) oor die onderwerp? Enige inligting sal help. As jy enige vanlyn elektroniese materiaal het wat jy met my kan deel, kan jy dit aan my stuur by eartemov@.... Daar sal geen probleem wees as jou skakels en/of materiaal met ander bydraers verdubbel/oorvleuel nie. Indien nodig, kan ek terugkom na Monika Urb en haar jou vrae vra, as jy enige het. Dr. Urb se akademiese sukses is die sleutel tot voortgesette onderrig van Afrikaans in Rusland (sedert 1986). Sy is nou die enigste oorblywende amptelik werkende onderwyser van die Taal in Rusland. ? Baie dankie by voorbaat -- ? ? |
Re: Vertaling van dialekte
开云体育Dankie, Francois! Dis die soort inligting wat ons nooit op skool gekry het nie. Ek het vanoggend (op soek na materiaal vir Evgeny) vir die eerste keer van Oranjerivierafrikaans gehoor. In die 5 jaar wat ek in Upington skool gehou het, het ek dit ook nie raakgeloop nie. ? Nog een van die baie goeters waaroor ek meer wil weet. Geen kennis is ooit nutteloos nie. Al het mens dit nie altyd dadelik nodig nie. Dit val vir my onder dieselfde sambreel as MUA – Materiaal met Uitgestelde Aanwending. Goed wat jy 30 jaar bêre en 2 dae voor jy dit nodig kry of hoor van iemand wat so iets soek, weggegooi het. My garage is vol daarvan. Boutjies, moertjies, donkerkamertoerusting, motorfietsonderdele, stukkies spesiale hout… ? Vir dié wat heeltyd alles in die kop loop en vertaal: DAM – deferred-application material. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Francois Smith
Sent: Monday, March 11, 2024 12:59 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Vertaling van dialekte ? Beste Tony ? Ek vereenvoudig noodwendig, maar Afrikaans se ontstaangeskiedenis het in hoofsaak tot drie dialekte gelei: Oosgrensafrikaans, Kaapse Afrikaans en Oranjerivierafrikaans. By laasgenoemde kan jy ook nog Griekwa-afrikaans tel. Oor al die dialekte is heelwat navorsing gedoen en tans probeer woordeboekmakers en taalbeleidmakers harder as tevore om die dialekte se woorde en grammatika deel te maak van Standaardafrikaans. Nathan Trantraal dig byvoorbeeld uitsluitlik in Kaaps; Lynthia Julius skryf uitdruklik nié in Kaaps nie maar in Oranjerivierafrikaans. Daarby is daar Hans du Plessis se gedigte in Griekwa-afrikaans.? Ek hoop dit help 'n bietjie. Francois Smith From: [email protected] <[email protected]> on behalf of Tony Moen <transed@...> ? Dankie vir jou bydrae, Chavoux. Jou opmerking oor die Boelandse uitspraak (ek onthou dit uit my jare in die Wes-Kaap) dui op ’n moontlike uitweg. So ook iets wat my vanoggend byval – die oordrewe ‘deftigheid’ van sommige Pretorianers se uitspraak (Ma en Pa word M? en P?). (Of mens dit “Transvaals” of “Pretoriaans” moet noem is blykbaar omstrede, sien hier onder). ? ? Hier’s enkele reaksies op die soekstring “Pretoriaanse aksent”( ? Anita Smit Carstens: Ek is n pretorianer van 30 jaar al en praat glad nie met die mo en po dialek nie..dis sommer twak en aansiterrigheid.. ? Ek is so bly jy verwys na M? en P? as 'n "Transvaalse aksent" (dialek). Ek probeer hard, maar sukkel maar om anders te pr?t? Baie van die slimmes meen dis swak Afrikaans... wel, my spelvernuf staan vir niks terug nie. Dis hoe ek leer pr?t het,? ? Wat van Randburgers se "Stronthuis”? ? Vir die doeleindes van ’n vertaling sou die beginsel geld dat die uitspraak vir die oningewydes (in die storie) vreemd moet voorkom, maar nie onverstaanbaar of ongetwyfeld aan ’n streek gekoppel moet wees nie. Ek dink a(a) = ?? en/of ee = ie kan dalk die nodige doen. Dit klink na ’n vreemde, maar nie onmoontlike uitspraak. Terloops, ek dink nie plattelandse mense het in SA baie maal verhuis nie. Ons het in ons kinderjare (vroeg 50’s tot middel 60’s) feitlik elke twee jaar verhuis, en altyd die gevoel gehad ons bly maar vreemdelinge in elke dorpie (waar almal almal en almal se voorouers ken omdat hulle almal daar gebore en geto? is). ? Die aanhalings hierbo kom skynbaar uit Orania. Dink julle dis moontlik dat oor so 200 jaar die Orani?rs (as daar nog is) ’n eie dialek of uitspraak sal ontwikkel? ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Chavoux Luyt ? Hallo Tony, ? Ek het nie eintlik 'n antwoord nie. Behalwe vir "Kaaps" (soos die Gammatte hom praat), wat ek selfs soms sukkel om te verstaan, is die meeste Afrikaanse "dialekte" of streekstaal eerder 'n geval van uitspraak. Bv. die Bolanders wat ontrond; "ee" word lang "ie", "oo" word "oe" ens.? Of die Namakwalanders waar "ee" weer maklik "eu" word en "eu" verander na "ui" bv sleutel => sluitel. Bietjie grammatika verandering in Namakwalandse Afrikaans waar na 'n vroulike persoon as "hy" verwys word, maar ook nie altyd nie. Maar of mens nou sulke streeksuitsprake kan gebruik in vertaling om Duitse dialekte weer te gee, weet ek nie. |
Re: Vertaling van dialekte
开云体育
Beste Tony
Ek vereenvoudig noodwendig, maar Afrikaans se ontstaangeskiedenis het in hoofsaak tot drie dialekte gelei: Oosgrensafrikaans, Kaapse Afrikaans en Oranjerivierafrikaans. By laasgenoemde kan jy ook nog Griekwa-afrikaans tel. Oor al die dialekte is heelwat navorsing
gedoen en tans probeer woordeboekmakers en taalbeleidmakers harder as tevore om die dialekte se woorde en grammatika deel te maak van Standaardafrikaans. Nathan Trantraal dig byvoorbeeld uitsluitlik in Kaaps; Lynthia Julius skryf uitdruklik nié in Kaaps nie
maar in Oranjerivierafrikaans. Daarby is daar Hans du Plessis se gedigte in Griekwa-afrikaans.?
Ek hoop dit help 'n bietjie.
Francois Smith
From: [email protected] <[email protected]> on behalf of Tony Moen <transed@...>
Sent: Monday, March 11, 2024 12:28 To: [email protected] <[email protected]> Subject: Re: [ZaLang] Vertaling van dialekte ?
Dankie vir jou bydrae, Chavoux. Jou opmerking oor die Boelandse uitspraak (ek onthou dit uit my jare in die Wes-Kaap) dui op ’n moontlike uitweg. So ook iets wat my vanoggend byval – die oordrewe ‘deftigheid’ van sommige Pretorianers se uitspraak (Ma en Pa word M? en P?). (Of mens dit “Transvaals” of “Pretoriaans” moet noem is blykbaar omstrede, sien hier onder). ? ? Hier’s enkele reaksies op die soekstring “Pretoriaanse aksent”( ? Anita Smit Carstens: Ek is n pretorianer van 30 jaar al en praat glad nie met die mo en po dialek nie..dis sommer twak en aansiterrigheid.. ?
Ek is so bly jy verwys na M? en P? as 'n "Transvaalse aksent" (dialek). Ek probeer hard, maar sukkel maar om anders te pr?t? Baie van die slimmes meen dis swak Afrikaans... wel, my spelvernuf staan vir niks terug nie. Dis hoe ek leer pr?t het,? ?
Wat van Randburgers se "Stronthuis”? ? Vir die doeleindes van ’n vertaling sou die beginsel geld dat die uitspraak vir die oningewydes (in die storie) vreemd moet voorkom, maar nie onverstaanbaar of ongetwyfeld aan ’n streek gekoppel moet wees nie. Ek dink a(a) = ?? en/of ee = ie kan dalk die nodige doen. Dit klink na ’n vreemde, maar nie onmoontlike uitspraak. Terloops, ek dink nie plattelandse mense het in SA baie maal verhuis nie. Ons het in ons kinderjare (vroeg 50’s tot middel 60’s) feitlik elke twee jaar verhuis, en altyd die gevoel gehad ons bly maar vreemdelinge in elke dorpie (waar almal almal en almal se voorouers ken omdat hulle almal daar gebore en geto? is). ? Die aanhalings hierbo kom skynbaar uit Orania. Dink julle dis moontlik dat oor so 200 jaar die Orani?rs (as daar nog is) ’n eie dialek of uitspraak sal ontwikkel?
?
? From: [email protected] <[email protected]>
On Behalf Of Chavoux Luyt ? Hallo Tony, ? Ek het nie eintlik 'n antwoord nie.
Behalwe vir "Kaaps" (soos die Gammatte hom praat), wat ek selfs soms sukkel om te verstaan, is die meeste Afrikaanse "dialekte" of streekstaal eerder 'n geval van uitspraak. Bv. die Bolanders wat ontrond; "ee" word lang "ie", "oo" word "oe"
ens.? Of die Namakwalanders waar "ee" weer maklik "eu" word en "eu" verander na "ui" bv sleutel => sluitel. Bietjie grammatika verandering in Namakwalandse Afrikaans waar na 'n vroulike persoon as "hy" verwys word, maar ook nie altyd nie. Maar of mens nou
sulke streeksuitsprake kan gebruik in vertaling om Duitse dialekte weer te gee, weet ek nie. |
Re: Vertaling van dialekte
开云体育Dankie vir jou bydrae, Chavoux. Jou opmerking oor die Boelandse uitspraak (ek onthou dit uit my jare in die Wes-Kaap) dui op ’n moontlike uitweg. So ook iets wat my vanoggend byval – die oordrewe ‘deftigheid’ van sommige Pretorianers se uitspraak (Ma en Pa word M? en P?). (Of mens dit “Transvaals” of “Pretoriaans” moet noem is blykbaar omstrede, sien hier onder). ? ? Hier’s enkele reaksies op die soekstring “Pretoriaanse aksent”( ? Anita Smit Carstens: Ek is n pretorianer van 30 jaar al en praat glad nie met die mo en po dialek nie..dis sommer twak en aansiterrigheid.. ? Ek is so bly jy verwys na M? en P? as 'n "Transvaalse aksent" (dialek). Ek probeer hard, maar sukkel maar om anders te pr?t? Baie van die slimmes meen dis swak Afrikaans... wel, my spelvernuf staan vir niks terug nie. Dis hoe ek leer pr?t het,? ? Wat van Randburgers se "Stronthuis”? ? Vir die doeleindes van ’n vertaling sou die beginsel geld dat die uitspraak vir die oningewydes (in die storie) vreemd moet voorkom, maar nie onverstaanbaar of ongetwyfeld aan ’n streek gekoppel moet wees nie. Ek dink a(a) = ?? en/of ee = ie kan dalk die nodige doen. Dit klink na ’n vreemde, maar nie onmoontlike uitspraak. Terloops, ek dink nie plattelandse mense het in SA baie maal verhuis nie. Ons het in ons kinderjare (vroeg 50’s tot middel 60’s) feitlik elke twee jaar verhuis, en altyd die gevoel gehad ons bly maar vreemdelinge in elke dorpie (waar almal almal en almal se voorouers ken omdat hulle almal daar gebore en geto? is). ? Die aanhalings hierbo kom skynbaar uit Orania. Dink julle dis moontlik dat oor so 200 jaar die Orani?rs (as daar nog is) ’n eie dialek of uitspraak sal ontwikkel? ?
? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Chavoux Luyt
Sent: Monday, March 11, 2024 12:25 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Vertaling van dialekte ? Hallo Tony, ? Ek het nie eintlik 'n antwoord nie. Behalwe vir "Kaaps" (soos die Gammatte hom praat), wat ek selfs soms sukkel om te verstaan, is die meeste Afrikaanse "dialekte" of streekstaal eerder 'n geval van uitspraak. Bv. die Bolanders wat ontrond; "ee" word lang "ie", "oo" word "oe" ens.? Of die Namakwalanders waar "ee" weer maklik "eu" word en "eu" verander na "ui" bv sleutel => sluitel. Bietjie grammatika verandering in Namakwalandse Afrikaans waar na 'n vroulike persoon as "hy" verwys word, maar ook nie altyd nie. Maar of mens nou sulke streeksuitsprake kan gebruik in vertaling om Duitse dialekte weer te gee, weet ek nie. |
Afrikaans in Namibi? — Enige materiaal dringend benodig
Geagte kollegas, Dr. Monika Urb wat Afrikaans aan die Moskouse Staatsuniversiteit doseer, moet binnekort ’n akademiese referaat oor Afrikaans in Namibi? onder die druk van die universele akademiese “publiseer of vergaan”-dilemma lewer. Sy benodig feitlik enige materiaal oor die onderwerp dringend. Twee rigtings is belangrik. Een is die geskiedenis en veral die huidige status van die taal in NA: gebruik (deur wie, hoeveel, waar, wanneer, vir watter doeleindes), in die omvang wat Wikipedia oorskry. Tweedens stel sy natuurlik belang in enigiets wat verband hou met verskille tussen Afrikaans in ZA en Afrikaans in NA — in fonetiek, grammatika as daar is, en leksika. Julle almal ken die onderwerp die beste — ten minste baie beter as ekself. Kan julle asseblief help om my te voorsien van skakels na aanlynbronne (in AF, EN, DE, ens.) oor die onderwerp? Enige inligting sal help. As jy enige vanlyn elektroniese materiaal het wat jy met my kan deel, kan jy dit aan my stuur by eartemov@.... Daar sal geen probleem wees as jou skakels en/of materiaal met ander bydraers verdubbel/oorvleuel nie. Indien nodig, kan ek terugkom na Monika Urb en haar jou vrae vra, as jy enige het. Dr. Urb se akademiese sukses is die sleutel tot voortgesette onderrig van Afrikaans in Rusland (sedert 1986). Sy is nou die enigste oorblywende amptelik werkende onderwyser van die Taal in Rusland. ? Baie dankie by voorbaat -- Evgeny ? ? |
Re: Vertaling van dialekte
Hallo Tony,
?
Ek het nie eintlik 'n antwoord nie. Behalwe vir "Kaaps" (soos die Gammatte hom praat), wat ek selfs soms sukkel om te verstaan, is die meeste Afrikaanse "dialekte" of streekstaal eerder 'n geval van uitspraak. Bv. die Bolanders wat ontrond; "ee" word lang "ie", "oo" word "oe" ens.? Of die Namakwalanders waar "ee" weer maklik "eu" word en "eu" verander na "ui" bv sleutel => sluitel. Bietjie grammatika verandering in Namakwalandse Afrikaans waar na 'n vroulike persoon as "hy" verwys word, maar ook nie altyd nie. Maar of mens nou sulke streeksuitsprake kan gebruik in vertaling om Duitse dialekte weer te gee, weet ek nie. Ek dink die gebrek aan dialekte in Afrikaans in vergelyking met Europese tale is omdat Afrikaners (veral in die platteland) baie maal verhuis en so aan ander uitsprake blootgestel is. En dan natuurlik met verstedeliking en die massamedia se gebruik van stanaard Afrikaans in die verlede, soos jy noem. Ek dink ook dat 'n groot deel van die land in elk geval nog altyd 'n Afrikaans praat wat baie na aan standaard Afrikaans is. Ek dink in Europa was dit dikwels die geval dat die streekstaal van 'n spesifieke stad of streek die standaard geword het. |
Vertaling van dialekte
开云体育Hier’s iets om aan te kou. ? In Heinrich Spoerl se ?Die Feuerzangenbohle? (1937) is daar ’n onderwyser met ’n Nederrynse aksent, wat in die verhaal ’n sekere rol speel. Hy praat nogal deur sy neus, maar dis nie al nie. ? Hier is twee voorbeelde van streeksuitsprake. Vir dié wat nie Duits ken nie, gee ek die korrekte Duits en die Afrikaans daarna. ? “S? sind der neue Sch?ler?? ?Ech hei?e Se em Namen onserer Lehranstalt ond em Namen der Oberprema herzlech willkommen. Ech hoffe, S? werden sech recht wohl bei ons f?hlen. S?tzen Se sech da vorne, da kann ech Se besser beobachten.? Sie sind der neue Schüler?? Ich hei?e Sie im Namen unserer Lehranstalt und im Namen der Oberprima herzlich willkommen. ?Ich hoffe, Sie werden sich recht wohl bei uns fühlen. Setzen Sie sich da vorne, da kann ich Sie besser beobachten. Ek heet u namens ons onderwysinstelling en die matriekklas hartlik welkom. Ek hoop u sal goed tuisvoel hier by ons. Gaan sit assblief daar voor, daar kan ek u beter sien. ? En die fisikaonderwyser B?mmel klink só: “Wo simmer denn dran? Aha, heute krieje mir de Dampfmaschin. Also, wat is en Dampfmaschin? Da stelle mer uns janz dumm. Und dann sage mer so: En Dampfmasjin, das is ene jro?e schwarze Raum, der hat hinten un vorn e Loch. Dat eine Loch, dat is de Feuerung. Und dat andere Loch, dat krieje mer sp?ter.? “Wo sind wir denn dran? Aha, heute kriegen wir die Dampfmaschine. Also, was ist eine Dampfmaschine? Da stellen wir uns ganz dumm. Und dann sagen wir so: Eine Dampfmaschine, das ist ein gro?er schwarzer Raum, der hat hinten und vorn ein Loch. Das eine Loch, das ist die Feuerung. Und das andere Loch, das kriegen wir sp?ter. Waar is ons nou weer? Aha, vandag kry ons die stoommasjien. Nou wat is ’n stoommasjien? Nou maak ons eenvoudig asof ons totaal domis. En ons stel dit só: ’n stoommasjien, dis ’n groot swart ruimte met ’n gat voor en ’n gat agter. Die een gat, dis die vuurerd. En die ander gat, dié kry ons later. ? Nou is die gebruik van “u” in ’n Duitse ho?rskool al klaar lastig in Afrikaans. Daarvoor is daar kulturele redes. Daarbenewens is dit in die eerste voorbeeld suiwer ’n geval van klank: Al is i’s word e’s, alle u’s word o’s en ü’s word ?’s. ?Maar in die tweede voorbeeld is daar benewens g =j ook nog afwykende grammatika: wir word vervang met mir, die = de, ein gro?er Raum word eine jro?e Raum en so meer. ?Maar my eintlike vraag is: gesien die gebrek aan dialekte in Afrikaans (die verskeidenheid uitsprake word nie op skrif vasgevang nie), hoe gemaak met hierdie fonetiese turksvy? ? Dis beslis nie ’n onbekende situasie nie. By vertalings in Engels, Duits, Frans, Russies en selfs in Baskies is daar talle dialekte waaruit gekies kan word. Mens sou gedink het dat omdat Afrikaans in ho? mate in die veld grootgeword het, daar meer afwykings van die standaardtaal (dws die Wes-Kaapse variant) sou gewees het. Waarskynlik het die groei van massamedia (koerant en radio) die potensi?le uitwerking van isolasie (wat grootliks vir die ontwikkeling van taalvariante verantwoordelik is) te?gewerk. ? Hoe ook al, miskien kan die agbare lede van die Forum wat akademies in die vertaalbedryf opgelei is, in hierdie verband (’n) voorstel(le) maak. ? Tony |
Re: HELP! Afrikaans terme vir TV-draaiboekskrywers ensovoorts
开云体育Dis een van Pharos se vakwoordeboeke. Kind regards/ Vriendelike groete Elsabé Birkenmayer +27 (0)82-372-1939
|
Re: Vrydaggrappie
开云体育Ag oulik!! ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne via groups.io
Sent: Friday, March 1, 2024 9:30 AM To: [email protected]; [email protected] Subject: [ZaLang] Vrydaggrappie ? Heaven is where: ? Lekker naweek, Almal! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? |
Re: Vrydaggrappie
Inderdaad!?? On Fri, 1 Mar 2024 at 09:30, Leona Labuschagne via <leona=[email protected]> wrote:
|
Vrydaggrappie
开云体育Heaven is where: ? Lekker naweek, Almal! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? |
Re: Ai tog, julle ... (rekenaarvraag)
开云体育Hallo Jackie – dit was nogal ’n storie, maar ek probeer later vandag mooi onthou en ’n opsomming vir jou maak! ?????????L?????? : - ) ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Jackie Viljoen
Sent: Thursday, February 29, 2024 11:24 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Ai tog, julle ... (rekenaarvraag) ? Vertel asseblief waar en hoe jy dit herstel het. ? ? ? ? ? It's not my job, it's my passion, and it shows ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Leona Labuschagne via groups.io ? Eureka! Gevind! Dankie nietemin dat julle bereid was om te help! ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne via groups.io ? Ek het op die een of ander manier my ‘bottom bar’ befoeter sodat hy nie meer woordtellings en karaktertellings wys nie? … het nou al ORAL gesoek en gekarring, maar niks werk nie, en die raad wat ek onder “Help” kry help ook niks.? Het een van julle raad, groot asseblief? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? |
Re: Ai tog, julle ... (rekenaarvraag)
开云体育Vertel asseblief waar en hoe jy dit herstel het. ? ? ? ? ? It's not my job, it's my passion, and it shows ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Leona Labuschagne via groups.io
Sent: Thursday, 29 February 2024 10:40 To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Ai tog, julle ... (rekenaarvraag) ? Eureka! Gevind! Dankie nietemin dat julle bereid was om te help! ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne via groups.io ? Ek het op die een of ander manier my ‘bottom bar’ befoeter sodat hy nie meer woordtellings en karaktertellings wys nie? … het nou al ORAL gesoek en gekarring, maar niks werk nie, en die raad wat ek onder “Help” kry help ook niks.? Het een van julle raad, groot asseblief? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? |
Re: Ai tog, julle ... (rekenaarvraag)
开云体育Eureka! Gevind! Dankie nietemin dat julle bereid was om te help! ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne via groups.io
Sent: Wednesday, February 28, 2024 4:47 PM To: [email protected] Subject: [ZaLang] Ai tog, julle ... (rekenaarvraag) ? Ek het op die een of ander manier my ‘bottom bar’ befoeter sodat hy nie meer woordtellings en karaktertellings wys nie? … het nou al ORAL gesoek en gekarring, maar niks werk nie, en die raad wat ek onder “Help” kry help ook niks.? Het een van julle raad, groot asseblief? ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? |
Re: HELP! Afrikaans terme vir TV-draaiboekskrywers ensovoorts
开云体育Ja, wragtag, DIS nou die waarheid! L?????? : - ) ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: Wednesday, February 28, 2024 4:30 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] HELP! Afrikaans terme vir TV-draaiboekskrywers ensovoorts ? Hierdie woordeboek het ek in die afgelope 24 jaar nog net ’n paar keer gebruik. Afrikaanse woordeboeke is soos goed op die solder wat jy nog van oorle pa en ma ge?rf het. Die dag nadat jy alles opgeruim, weggegee, verbrand of andersins uit jou lewe verwyder hat, kry jy dit nodig! ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne via groups.io ? Dankie, Tony, jy is ’n ster! ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen ? Cut (n.) sprongoorgang Cut (v) regigeer; sny; uitsny Cut away: wegflits (van hooftoneel) Cut-away shot: wegflitsskoot Pan: swenk (kamera); panning head/pand and tilt head: panoramakop, swenk-en-kantelkop ? Radio- en TV-woordeboek, 1982, Vaktaalburo ISBN 0 621 0497 X ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne via groups.io ? Hallo Almal! Kan een van julle my dalk sê waar ek ‘n woordelys of e-woordeboek kan kry met TV-tipe terme soos cut, pan, cutaway scene en so voort? Sal dit baie waardeer! Lekker week verder vir julle L ? __________________________________________________________ It is easier to build strong children than to repair broken men. Leona Labuschagne SATI-accredited translator & Conference interpreter ? ? |