¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io
Re: dringend- noodgeval!
Ek ken 'n ou in Rusland, a true Very Special Person, wat baie of selfs alles van baie spesiale piepie/poep maksimum sekuriteit toilette weet. Hy reis deesdae rond met sy eie persoonlike
By Evgeny Artemov · #66684 ·
Re: dringend- noodgeval!
? Kind regards/ Vriendelike groete Elsab¨¦ Birkenmayer +27 (0)82-372-1939
By Elsabe Birkenmayer · #66683 ·
dringend- noodgeval!
Nee, dis nie ek wat in die nood is nie. Dis die amptenare van Korrektiewe Dienste. 300 van hulle (Very Special Persons, vermoed ek, of vir Very Special Poo). Daar moet ten alle koste vermy word dat
By Tony Moen · #66682 ·
Re: Afrikaans in Namibi? ¡ª Enige materiaal dringend benodig
Ek stuur vir jou ¡¯n paar werbwerwe wat hopelik relevant is. In die proses val my ¡¯n vertaling vir ¡°publish or perish¡± by: skryf of sneuwel. Ek kan my voorstel dat nadat die Russiese
By Tony Moen · #66681 ·
Re: Vertaling van dialekte
Og, daai boutjies en moetjies ¡­ my arme man word mal. S¨º elke nou en dan: As jy voor my doodgaan, sit ¨¦k met al jou lappies en borduurgare en buisies verf en kwaste en potlode en penne ¡­ en
By Leona Labuschagne · #66680 ·
Re: Afrikaans in Namibi? ¡ª Enige materiaal dringend benodig
Ek soek na toepaslike webwerwe¡­ Erg patrioties:
By Tony Moen · #66679 ·
Re: Vertaling van dialekte
Dankie, Francois! Dis die soort inligting wat ons nooit op skool gekry het nie. Ek het vanoggend (op soek na materiaal vir Evgeny) vir die eerste keer van Oranjerivierafrikaans gehoor. In die 5 jaar
By Tony Moen · #66678 ·
Re: Vertaling van dialekte
Beste Tony Ek vereenvoudig noodwendig, maar Afrikaans se ontstaangeskiedenis het in hoofsaak tot drie dialekte gelei: Oosgrensafrikaans, Kaapse Afrikaans en Oranjerivierafrikaans. By laasgenoemde kan
By Francois Smith · #66677 ·
Re: Vertaling van dialekte
Dankie vir jou bydrae, Chavoux. Jou opmerking oor die Boelandse uitspraak (ek onthou dit uit my jare in die Wes-Kaap) dui op ¡¯n moontlike uitweg. So ook iets wat my vanoggend byval ¨C die oordrewe
By Tony Moen · #66676 ·
Afrikaans in Namibi? ¡ª Enige materiaal dringend benodig
Geagte kollegas, Dr. Monika Urb wat Afrikaans aan die Moskouse Staatsuniversiteit doseer, moet binnekort ¡¯n akademiese referaat oor Afrikaans in Namibi? onder die druk van die universele akademiese
By Evgeny Artemov · #66675 ·
Re: Vertaling van dialekte
Hallo Tony, Ek het nie eintlik 'n antwoord nie. Behalwe vir "Kaaps" (soos die Gammatte hom praat), wat ek selfs soms sukkel om te verstaan, is die meeste Afrikaanse "dialekte" of streekstaal eerder
By Chavoux Luyt · #66674 ·
Vertaling van dialekte
Hier¡¯s iets om aan te kou. In Heinrich Spoerl se ?Die Feuerzangenbohle? (1937) is daar ¡¯n onderwyser met ¡¯n Nederrynse aksent, wat in die verhaal ¡¯n sekere rol speel. Hy praat nogal
By Tony Moen · #66673 ·
Re: HELP! Afrikaans terme vir TV-draaiboekskrywers ensovoorts
Dis een van Pharos se vakwoordeboeke. Kind regards/ Vriendelike groete Elsab¨¦ Birkenmayer +27 (0)82-372-1939
By Elsabe Birkenmayer · #66672 ·
Re: Vrydaggrappie
Ag oulik!! From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Leona Labuschagne via groups.io Sent: Friday, March 1, 2024 9:30 AM To: [email protected]; [email protected] Subject: [ZaLang]
By Lynette Posthumus · #66671 ·
Re: Vrydaggrappie
Inderdaad! ? [email protected]> wrote:
By [email protected] · #66670 ·
Vrydaggrappie
Heaven is where: The Police are British, The Chefs are Italian, The Mechanics are German, The Lovers are French and It's all organised by the Swiss. Hell is where: The Police are German, The Chefs
By Leona Labuschagne · #66669 ·
Re: Ai tog, julle ... (rekenaarvraag)
Hallo Jackie - dit was nogal 'n storie, maar ek probeer later vandag mooi onthou en 'n opsomming vir jou maak! L : - )
By Leona Labuschagne · #66668 ·
Re: Ai tog, julle ... (rekenaarvraag)
Vertel asseblief waar en hoe jy dit herstel het. It's not my job, it's my passion, and it shows From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Leona Labuschagne
By Jackie Viljoen · #66667 ·
Re: Ai tog, julle ... (rekenaarvraag)
Eureka! Gevind! Dankie nietemin dat julle bereid was om te help! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 |
By Leona Labuschagne · #66666 ·
Re: HELP! Afrikaans terme vir TV-draaiboekskrywers ensovoorts
Ja, wragtag, DIS nou die waarheid! L : - ) ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT
By Leona Labuschagne · #66665 ·