¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io
Re: 'n Vraag oor betaalmetodes ...
As jy google met "PayPal closing accounts" of iets dergeliks, kan jy sien dis ¡¯n groot storie in die VSA. En ja, dit sluit aan by die "woke"-krete uit verskillende oorde. Sosiolo? het nogal heelwat
By Tony Moen · #66364 ·
Re: 'n Vraag oor betaalmetodes ...
Dankie Arina, Tony en Samuel ... waardeer julle! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2
By Leona Labuschagne · #66363 ·
Re: 'n Vraag oor betaalmetodes ...
Ja, Samuel, dit is so. Maar die risiko is nie die rede hoekom ek wil toemaak nie ¨C dis omdat hulle op die sensuur-wa geklim het en links en regs webwerwe 'deplatform' en 'demonetize' vir ongegronde
By Leona Labuschagne · #66362 ·
Re: 'n Vraag oor betaalmetodes ...
As ek reg verstaan, is jy as Suid-Afrikaanse bewoner in elk geval nie veronderstel om vir meer as 30 dae lank geld in jou PayPal-rekening te h¨º nie, so jou risiko is beperk tot 30 dae. Of
By Samuel Murray · #66361 ·
Re: 'n Vraag oor betaalmetodes ...
Sover ek weet is PayFast ¡¯n metode om te betaal vir iets wat jy aanlyn bestel. Nie een van my buitelandse kli?nte betaal via PayFast nie ¨C dis ¨®f PayPal ¨®f ¡¯n bankoordrag (met gepaardgaande
By Arina Wilson · #66360 ·
Re: 'n Vraag oor betaalmetodes ...
Nee, nooit van gehoor nie. Ek gebruik al jare vir PP en het al ¡¯n slag met hulle gehaak ¨C hulle s¨º ek het geld, maar as ek probeer trek is daar niks, en hulle kon nie eens s¨º waarvandaan
By Tony Moen · #66359 ·
'n Vraag oor betaalmetodes ...
Dags¨º ZALangers ... Ek het julle raad nodig asseblief: Ek gaan my PayPal-rekening toemaak, want hulle sluit die rekeninge van klante met wie se sieninge hulle nie saamstem nie (the Brave New
By Leona Labuschagne · #66358 ·
Re: intermedi?re fase
Ja, maar soms besluit skrywers dat hul lesers dit meer sal waardeer as hulle korter woordjies gebruik en vermoed skrywers dat hul lesers slim genoeg sal wees om die los geskryfde term nie verkeerd te
By Samuel Murray · #66357 ·
intermedi?re fase
Ek loop herhaaldelik in akademiese tekste die spelling ¡°intermedi¨ºre fase-onderrig¡± raak. Maar daar bestaan mos nie so iets soos fase-onderrig nie. Moet dit nie intermedi¨ºrefase-onderrig
By Tony Moen · #66356 ·
Re: komma
Ja, ek ken daardie bere?ling. Met nog 80 bll redigering vir lewering m?re doen. Maar ek byt nie. Sommer net vinnig gegoogle ¡°die apostel Paulus¡± en soortgelyke konstruksies: Sonder
By Tony Moen · #66355 ·
Re: komma
Die komma dui aan dat dit die enigste stad of duikboot is wat bestaan of wat binne die w¨ºreldtjie van die teks is. Dis gele? naby die stad, Athene. = daar is ¨¦¨¦n stad en dit heet Athene. Dis
By Samuel Murray · #66354 ·
Re: komma
Hallo Tony Dit word in AWS 13.33 bespreek. Dit hang af of woord (naam, in hierdie geval) uitbreidend of beperkend is. Sien ook die tabel na (b). Groete Elsab¨¦ Birkenmayer 0823721939
By Elsabe Birkenmayer · #66353 ·
komma
Is dit korrek/aanvaarbaar om te skryf: Dis gele? naby die stad, Athene. Die duikboot, Nautilus, het onder Arktika deur gereis Ek kry hierdie styl herhaaldelik in dieselfde dokument, asof iemand
By Tony Moen · #66352 ·
Re: Meester of Weesheer?
Tony, Master of the Supreme Court is nog Meester van die Hooggeregshof, aldus Regsterminologie: Straf-, Strafproses- en Bewysreg (Juta 2015), waarvan Mari?tta Alberts een van die eindredakteurs
By Hester van der Walt · #66351 ·
Re: Meester of Weesheer?
Dankie, Sam! So sien mens dat woorde, nes mense wat jy jare laas gesien het, skelmpies agter jou rug verander. Dan skrik jy soms wanneer jy hulle weer raakloop... HAT 6 gee egter geen hedendaagse
By Tony Moen · #66350 ·
Re: Meester of Weesheer?
HAT 5.1 s¨º "weesheer" is 'n verouderde term vir die hoofamptenaar van die weeskamer. HAT 5.1 s¨º ook "Meesterskantoor" is die kantoor van die meester van die Hooggeregshof of van die
By Samuel Murray · #66349 ·
Meester of Weesheer?
Ek het altyd "Master of the High Court" vertaal as Weesheer. Nou sien ek talle webwerwe met "Meester". O.a. Solidariteit, gov. co.za, justice.co.za, prokureur.co.za. Het die pos van naam
By Tony Moen · #66348 ·
Re: Co-location
Ek raai: saam huisves, saam te huisves. Samuel
By Samuel Murray · #66347 ·
Re: Co-location
Aangesien die AWS alle samestellings met mede vas skryf, sou ek medelokasie skryf. Ek het net bedenkings oor lokasie, wat hier bloot plek of plasing beteken. Ek kan nie aan enige gebruik vir die
By Tony Moen · #66346 ·
Co-location
Kollegas, hoe sou julle co-location in Afrikaans vertaal? Dis nou waar 'n firma se IT-stelsels na 'n ander plek geskuif word om daar in stand gehou te word. Ek kry 'n paar bronne aanlyn wat
By Elna Coetser <ecoetser@...> · #66345 ·