Keyboard Shortcuts
Likes
Search
Stories, legendes en mites
¿ªÔÆÌåÓýOns kollega Evgeny (in Moskou, Evgeny Artemov eartemov@...) wil ¡¯n versameling Suid-Afrikaanse volksverhale opbou en in Russies vertaal. Let wel, nie Afrika-stories nie. Apokrief of gedokumenteer: ? ¡°Die Kruger-miljoene, Wolraad Woltemade (maak nie saak dat dit hy gedokumenteer is nie), die Vyf Swemmers ('n re?le storie, maar heel epies en ook wel gedokumenteer en selfs met voudies), miskien Siener van Rensburg se wilde stories van diamante ens. Ook miskien 'n paar spookstories van I.D. du Plessis of Lawrence Green se stories.¡± ? Bydraes, voorstelle, bronne ensovoorts is welkom! ? Tony |
¿ªÔÆÌåÓýDalk van Dana Snyman se wonderlike deernisvolle ¡®stories¡¯? ? ? ? Kind regards ? Leona ________________________________ Leona Labuschagne Sworn translator of SA High Court and SATI-accredited conference interpreter +27 83?302 2632?????? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: Thursday, October 19, 2023 8:24 AM To: [email protected] Subject: [ZaLang] Stories, legendes en mites ? Ons kollega Evgeny (in Moskou, Evgeny Artemov eartemov@...) wil ¡¯n versameling Suid-Afrikaanse volksverhale opbou en in Russies vertaal. Let wel, nie Afrika-stories nie. Apokrief of gedokumenteer: ? ¡°Die Kruger-miljoene, Wolraad Woltemade (maak nie saak dat dit hy gedokumenteer is nie), die Vyf Swemmers ('n re?le storie, maar heel epies en ook wel gedokumenteer en selfs met voudies), miskien Siener van Rensburg se wilde stories van diamante ens. Ook miskien 'n paar spookstories van I.D. du Plessis of Lawrence Green se stories.¡± ? Bydraes, voorstelle, bronne ensovoorts is welkom! ? Tony |