Keyboard Shortcuts
Likes
Search
Hosting
¿ªÔÆÌåÓý¡¯n Langdurige turksvy¡ In die betrokke document word daar onderskei tussen hospitality en hosting. ? Hosting of public officials word so omskryf: For the purposes of this document, ¡°hosting¡± means paying (i) travel, (ii) accommodation and/or (iii) related expenses on behalf of a public official in relation to ongoing or potential business opportunities with Scatec. Die dokument voorhande gebruik die term ¡°gasheerskap¡± in hierdie geval en ¡°gasheerskapsaansoek¡± vir ¡°hosting application¡° (vorm waarin die werknemer sy baas vra of die firma as gasheer kan/sal optree). Ek weet nie hoe aanvaarbaar of algemeen hierdie term is nie. Dit lyk wel na ¡¯n handige term waar ¡°as gasheer optree¡± nie werk nie. |
"gasheerskap" is seker so goed as wat jy kan kry.
toggle quoted message
Show quoted text
== On 13/03/2023 14:34, Tony Moen wrote:
¡¯n Langdurige turksvy¡ |
¿ªÔÆÌåÓýOns het ewe ¡¯n wet wat die term gebruik ¨C dit klink bietjie outyds maar is ¡¯n goeie oplossing vir die turksvy. ? Wet op Suid-Afrikaanse Olimpiese Gasheerskap, 1997. ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: Monday, March 13, 2023 15:35 To: [email protected] Subject: [ZaLang] Hosting ? ¡¯n Langdurige turksvy¡ In die betrokke document word daar onderskei tussen hospitality en hosting. ? Hosting of public officials word so omskryf: For the purposes of this document, ¡°hosting¡± means paying (i) travel, (ii) accommodation and/or (iii) related expenses on behalf of a public official in relation to ongoing or potential business opportunities with Scatec. Die dokument voorhande gebruik die term ¡°gasheerskap¡± in hierdie geval en ¡°gasheerskapsaansoek¡± vir ¡°hosting application¡° (vorm waarin die werknemer sy baas vra of die firma as gasheer kan/sal optree). Ek weet nie hoe aanvaarbaar of algemeen hierdie term is nie. Dit lyk wel na ¡¯n handige term waar ¡°as gasheer optree¡± nie werk nie. |
¿ªÔÆÌåÓýDankie, Arina! Nou¡¯s die turksvy se doring gepluk. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Arina Wilson
Sent: Monday, March 13, 2023 3:48 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] Hosting ? Ons het ewe ¡¯n wet wat die term gebruik ¨C dit klink bietjie outyds maar is ¡¯n goeie oplossing vir die turksvy. ? Wet op Suid-Afrikaanse Olimpiese Gasheerskap, 1997. ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen ? ¡¯n Langdurige turksvy¡ In die betrokke document word daar onderskei tussen hospitality en hosting. ? Hosting of public officials word so omskryf: For the purposes of this document, ¡°hosting¡± means paying (i) travel, (ii) accommodation and/or (iii) related expenses on behalf of a public official in relation to ongoing or potential business opportunities with Scatec. Die dokument voorhande gebruik die term ¡°gasheerskap¡± in hierdie geval en ¡°gasheerskapsaansoek¡± vir ¡°hosting application¡° (vorm waarin die werknemer sy baas vra of die firma as gasheer kan/sal optree). Ek weet nie hoe aanvaarbaar of algemeen hierdie term is nie. Dit lyk wel na ¡¯n handige term waar ¡°as gasheer optree¡± nie werk nie. |