My beskeie voorstelle is:
On 18/10/2022 08:46, Therina Van der Westhuizen wrote:
* Number of unique opens.
Getal unieke oopmake.
* Number of bounces.
Puriste voer aan dat "bons" 'n anglisisme is vir "bounce" en dat "wip" die korrekte Afrikaans is. Dus, getal terugwippe?
* ?Pass-over rate.
Geen idee wat dit is nie. As jy dit moet vertaal sonder konteks en sonder toegang tot die kli?nt, sou ek dit direkterig vertaal: verbygaan-koers.
* Clickthrough rate and conversion.
Deurklink-koers en omskakeling. Die omskakeling gaan daaroor dat 'n potensi?le koper 'n waarlike koper word, of dat iemand wat potensieel oorreed kan word, oorreed word. Jy skakel dus 'n potensiaal om in 'n sekerheid.
* Increase one's ranking on search engines.
Di¨¦ ranking is geen rangorde nie, maar 'n posisie in die soekresultate.
* Marketing email (bemarkings-e-pos? of sonder die eerste koppelteken?)
Dit maak sin om die "s" te behou, omdat jy dit so uitspreek. Jy kan egter ook die "s" weglaat.
Samuel