¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Marketing mail > Afrikaans

Goeie dag almal

Ek geniet die e-posse oor die nuwe elektronika- of rekenaarterme regtig baie.
Ek wil graag hoor wat julle sou gebruik vir die volgende terme / frases wat na Afrikaans vertaal moet word:
  • Number of unique opens.
  • Number of bounces.
  • ?Pass-over rate.
  • Clickthrough rate and conversion.
  • Increase one's ranking on search engines.
  • Marketing email (bemarkings-e-pos? of sonder die eerste koppelteken?)
Ek hoor graag van julle.?
By voorbaat dankie.
Therina van der Westhuizen
084 404 4262

¿ªÔÆÌåÓý

Ek sien niemand het hierop geantwoord nie, en omdat ek self altyd wonder wat ek met sulke terme sou gedoen het, het ek eers gaan kyk wat dit beteken. Miskien weet jy dit al, maar ek kan nie vertaal wat ek nie verstaan nie¡­

?

Dis nou al horingoud, maar miskien het iemand nog iets hieraan.

?

Opens Vs. Unique Opens

When you go to look at the campaign you have just sent in reports you may notice that there is two types of opens; opens and unique opens. There is a slight difference between these.

An open is the number of times the email has been opened.

A unique open is how many people have opened your email.

So the difference is you could have 200 opens on an email but only 10 people have opened it 10 times. Or you could have 200 opens and 200 people had opened it.

Example:

Contact A opens the email 5 times.

Contact B opens the email 3 times

Contact C opens the email 10 times.

When you look at the reports, it would say 18 opens but there would only be 3 unique opens (a, b en c)

= aantal persone wat die e-pos oopgemaak het

?

Bounce: ek sou s¨º ¡°bons¡± (wat ¡¯n bal doen as hy terugspring):

?

How does Bounce Processing Work?

A bounced address is when an email is undeliverable. There are a few types of bounces that mailingmanager processes:

  • A soft bounce
  • A hard bounce
  • A temporary bounce

A soft bounce is a bounce that occurs in situations like ¡°the users¡¯ mailbox is full.¡±

A hard bounce is a permanent bounce such as ¡°the email account does not exist.¡±

A temporary bounce occurs when there is a server issue. This bounce is not recorded against the contact as it is very likely that at the next send the email will be delivered.

If it¡¯s a soft bounce, mailingmanager will record the bounce against the email address that has bounced but not take any action. If the same email address soft bounces 8 consecutive times it will turn from a soft bounce to a hard bounce. When it becomes a hard bounce, mailingmanager will no longer attempt to send campaigns to the bounced email address.

¡°Pass-over rate¡± kry ek net in die sin van ¡°oorslaankoers¡± (% wat oorgeslaan het), maar ek snap dit nie heeltemal nie. Miskien die aantal mense wat eenvoudig die pos uitgevee het.

Click-through rate:

Email click through rate is?calculated by the number of subscribers that have clicked on at least one link in your email marketing campaign. To calculate email click through rate, take the number of people that have clicked on your email campaign and divide that with the number of emails you have sent.

Nog een:

A. Click-through rate (CTR):?the percentage of people who clicked your ad per the times the ad was seen (impressions). B. Conversion rate: the percentage of people who saw the ad, clicked and completed a valuable action

?

?

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Therina Van der Westhuizen
Sent: Tuesday, 18 October 2022 08:47
To: [email protected]
Subject: [ZaLang] Marketing mail > Afrikaans

?

Goeie dag almal

?

Ek geniet die e-posse oor die nuwe elektronika- of rekenaarterme regtig baie.

Ek wil graag hoor wat julle sou gebruik vir die volgende terme / frases wat na Afrikaans vertaal moet word:

  • Number of unique opens.
  • Number of bounces.
  • ?Pass-over rate.
  • Clickthrough rate and conversion.
  • Increase one's ranking on search engines.
  • Marketing email (bemarkings-e-pos? of sonder die eerste koppelteken?)

Ek hoor graag van julle.?

By voorbaat dankie.

Therina van der Westhuizen

084 404 4262

Image removed by sender.

My beskeie voorstelle is:

On 18/10/2022 08:46, Therina Van der Westhuizen wrote:

* Number of unique opens.
Getal unieke oopmake.

* Number of bounces.
Puriste voer aan dat "bons" 'n anglisisme is vir "bounce" en dat "wip" die korrekte Afrikaans is. Dus, getal terugwippe?

* ?Pass-over rate.
Geen idee wat dit is nie. As jy dit moet vertaal sonder konteks en sonder toegang tot die kli?nt, sou ek dit direkterig vertaal: verbygaan-koers.

* Clickthrough rate and conversion.
Deurklink-koers en omskakeling. Die omskakeling gaan daaroor dat 'n potensi?le koper 'n waarlike koper word, of dat iemand wat potensieel oorreed kan word, oorreed word. Jy skakel dus 'n potensiaal om in 'n sekerheid.

* Increase one's ranking on search engines.
Di¨¦ ranking is geen rangorde nie, maar 'n posisie in die soekresultate.

* Marketing email (bemarkings-e-pos? of sonder die eerste koppelteken?)
Dit maak sin om die "s" te behou, omdat jy dit so uitspreek. Jy kan egter ook die "s" weglaat.

Samuel

verbygaankoers = oorslaankoers?

On Tue, 15 Nov 2022, 08:36 Samuel Murray, <samuelmurray@...> wrote:

My beskeie voorstelle is:

On 18/10/2022 08:46, Therina Van der Westhuizen wrote:

>? ?* Number of unique opens.

Getal unieke oopmake.

>? ?* Number of bounces.

Puriste voer aan dat "bons" 'n anglisisme is vir "bounce" en dat "wip"
die korrekte Afrikaans is.? Dus, getal terugwippe?

>? ?*? ?Pass-over rate.

Geen idee wat dit is nie.? As jy dit moet vertaal sonder konteks en
sonder toegang tot die kli?nt, sou ek dit direkterig vertaal:
verbygaan-koers.

>? ?* Clickthrough rate and conversion.

Deurklink-koers en omskakeling.? Die omskakeling gaan daaroor dat 'n
potensi?le koper 'n waarlike koper word, of dat iemand wat potensieel
oorreed kan word, oorreed word.? Jy skakel dus 'n potensiaal om in 'n
sekerheid.

>? ?* Increase one's ranking on search engines.

Di¨¦ ranking is geen rangorde nie, maar 'n posisie in die soekresultate.

>? ?* Marketing email (bemarkings-e-pos? of sonder die eerste koppelteken?)

Dit maak sin om die "s" te behou, omdat jy dit so uitspreek.? Jy kan
egter ook die "s" weglaat.

Samuel

¿ªÔÆÌåÓý

Oorslaankoers is m.i. presies reg.

?

Ek het vanoggend met ¡°bemarking e-pos¡± gaan soek om te kyk of daar Afrikaanse literatuur hieroor is. Mens kan natuurliks elf terme bedink, maar moet darem kennis neem van wat in die vakliteratuur te vinde is.

?

Soos gewoonlik is daar hope masjienvertaalde tekste, gewoonlik swak naversorg en dus onbetroubare bronne. Party kan mens dadelik uitken:

8 Terme Elke?e-pos?bemarker moet weet. Soek na-die-punt definisies vir noodsaaklike?e-pos bemarking?woorde, frases en akronieme in hierdie woordelys.

?

is een van die beteres. Ten spyte van enkele blapse soos intu?tiewe ¡°sleep-en-drop-redigeerders¡±, ¡°Analytics¡±, ¡°loodmagnete¡± (klaarblyklik ¡°lead magnets¡±!) en so meer, het ek darem die volgende daar gesien: deurklikkoers, transaksie-e-posse, insluitend bevestigings-e-posse, omskakelings (conversions), strooipos (wat¡¯s dit?)

Mens moet dan maar self kreatief raak. In Afrikaans, natuurlik.

?

By ¡°oopmake¡± trek ek die streep.

Uit die definisies wat ek gekry het, blyk dat dit 20 opens = 20 kere (dat die e-pos) oopgemaak (is).

En dat 3 ¡°unique opens¡± = daar was 3 (individuele) oopmakers (persone wat die pos oopgemaak het, ongeag hoeveel kere hulle dit gedoen het).

?

Bons kom nie uit Engels nie, dis ¡¯n algemene Nederlandse woord, en HAT het heelwat voorbeelde daarvan (bonsende hart, bal, musiek¡­ )

?

Click-through is deurklik. Selfde idee as in telefonie: jy bel die skakelbord en di¨¦ sit jou deur. Jy maak die boodskap oop (klik 1) en land iewers waar jy op nog ¡¯n skakel klik.

?

Tony

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Kas Smit
Sent: Tuesday, 15 November 2022 08:46
To: [email protected]
Subject: Re: [ZaLang] Marketing mail > Afrikaans

Dit maak sin om die "s" te behou, omdat jy dit so uitspreek.?
Jy kan
egter ook die "s" weglaat.

Samuel

Sjoe, dis baie insiggewend, baie dankie. Ek het toe bonse, oorslaankoers en deurklikkoers gebruik sowel as oopmake (en ek sien nou wat jy bedoel). Ek het bitter min tyd gehad om die teks te vertaal en kon nie veel navorsing doen nie. Ek het toe ook bemarkings-e-pos gebruik, soos die voorbeeld van bevestigings-e-posse hierbo.

Dankie vir die insette, mens gaan heel waarskynlik al hoe meer sulke terme te?kom en dis goed om daarvan kennis te neem.

Vriendelike groete
Therina van der Westhuizen
084 404 4262

On Tue, 15 Nov 2022 at 14:49, Tony Moen <transed@...> wrote: