Keyboard Shortcuts
Likes
Search
The Hon.
开云体育Hallo almal Ek proeflees ‘n dokument in Engels waarin die aanspreekvorm, The Honourable en die afkorting, The Hon. gebruik word vir sekere persone. Maar nou kry ek dat daar soms gepraat word van the Hon. en soms net van Hon., bv. ? His Excellency the Governor of Jonglei State, the Hon. Philip Aguer Panyang, welcomed the National Dialogue Subcommittee of Jonglei State … ? En dan later: ? His Excellency the Governor of Jonglei State, Hon. Philip Aguer Panyang, welcomed the National Dialogue Subcommittee of Jonglei State … ? Weet iemand dalk of daar ‘n re?l is oor die gebruik van die lidwoord voor Hon.? ? Groete en baie dankie by voorbaat Anita ? |
||
开云体育Ek ken net die vorm “the Hon(ourable)” wanneer daar na die persoon verwys word, soos in jou voorbeeld. Die tweede sin lyk vir my verkeerd (of minstens ongebruiklik. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl
Sent: Friday, 18 March 2022 18:57 To: [email protected] Subject: [ZaLang] The Hon. ? Hallo almal Ek proeflees ‘n dokument in Engels waarin die aanspreekvorm, The Honourable en die afkorting, The Hon. gebruik word vir sekere persone. Maar nou kry ek dat daar soms gepraat word van the Hon. en soms net van Hon., bv. ? His Excellency the Governor of Jonglei State, the Hon. Philip Aguer Panyang, welcomed the National Dialogue Subcommittee of Jonglei State … ? En dan later: ? His Excellency the Governor of Jonglei State, Hon. Philip Aguer Panyang, welcomed the National Dialogue Subcommittee of Jonglei State … ? Weet iemand dalk of daar ‘n re?l is oor die gebruik van die lidwoord voor Hon.? ? Groete en baie dankie by voorbaat Anita ? ?
|
||
开云体育Baie dankie, Tony, dit bevestig wat ek ook gedink het! ? Groete ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Tony Moen
Sent: Friday, March 18, 2022 7:40 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] The Hon. ? Ek ken net die vorm “the Hon(ourable)” wanneer daar na die persoon verwys word, soos in jou voorbeeld. Die tweede sin lyk vir my verkeerd (of minstens ongebruiklik. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl ? Hallo almal Ek proeflees ‘n dokument in Engels waarin die aanspreekvorm, The Honourable en die afkorting, The Hon. gebruik word vir sekere persone. Maar nou kry ek dat daar soms gepraat word van the Hon. en soms net van Hon., bv. ? His Excellency the Governor of Jonglei State, the Hon. Philip Aguer Panyang, welcomed the National Dialogue Subcommittee of Jonglei State … ? En dan later: ? His Excellency the Governor of Jonglei State, Hon. Philip Aguer Panyang, welcomed the National Dialogue Subcommittee of Jonglei State … ? Weet iemand dalk of daar ‘n re?l is oor die gebruik van die lidwoord voor Hon.? ? Groete en baie dankie by voorbaat Anita ? ?
|
||
开云体育Alida Fowler gee die volgende riglyn, waarvolgens The hoofletter is: Hon. is an abbreviation of (1) honourable, especially in parliamentary contexts (The Hon. Member for Lincoln) and as a courtesy title given to sons and daughters of members of the nobility and to civic dignitaries such as the Lord Mayor of London (the correct form is with the first name in full, e.g. The Hon. James Brown), and (2) honorary, as in The Hon. Secretary. Taalgroete Hester ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl
Sent: Friday, March 18, 2022 9:05 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] The Hon. ? Baie dankie, Tony, dit bevestig wat ek ook gedink het! ? Groete ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Tony Moen ? Ek ken net die vorm “the Hon(ourable)” wanneer daar na die persoon verwys word, soos in jou voorbeeld. Die tweede sin lyk vir my verkeerd (of minstens ongebruiklik. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl ? Hallo almal Ek proeflees ‘n dokument in Engels waarin die aanspreekvorm, The Honourable en die afkorting, The Hon. gebruik word vir sekere persone. Maar nou kry ek dat daar soms gepraat word van the Hon. en soms net van Hon., bv. ? His Excellency the Governor of Jonglei State, the Hon. Philip Aguer Panyang, welcomed the National Dialogue Subcommittee of Jonglei State … ? En dan later: ? His Excellency the Governor of Jonglei State, Hon. Philip Aguer Panyang, welcomed the National Dialogue Subcommittee of Jonglei State … ? Weet iemand dalk of daar ‘n re?l is oor die gebruik van die lidwoord voor Hon.? ? Groete en baie dankie by voorbaat Anita ? ?
|
||
开云体育Dankie, Hester, ek het ook Fowler se riglyn gelees, maar het nog steeds getwyfel omdat die dokument waaraan ek werk so inkonsekwent is dat ‘n mens later aan alles begin twyfel! Baie dankie! ? Groete Anita ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Hester van der Walt
Sent: Saturday, March 19, 2022 11:25 AM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] The Hon. ? Alida Fowler gee die volgende riglyn, waarvolgens The hoofletter is: Hon. is an abbreviation of (1) honourable, especially in parliamentary contexts (The Hon. Member for Lincoln) and as a courtesy title given to sons and daughters of members of the nobility and to civic dignitaries such as the Lord Mayor of London (the correct form is with the first name in full, e.g. The Hon. James Brown), and (2) honorary, as in The Hon. Secretary. Taalgroete Hester ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl ? Baie dankie, Tony, dit bevestig wat ek ook gedink het! ? Groete ? From: [email protected] [mailto:[email protected]] On Behalf Of Tony Moen ? Ek ken net die vorm “the Hon(ourable)” wanneer daar na die persoon verwys word, soos in jou voorbeeld. Die tweede sin lyk vir my verkeerd (of minstens ongebruiklik. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl ? Hallo almal Ek proeflees ‘n dokument in Engels waarin die aanspreekvorm, The Honourable en die afkorting, The Hon. gebruik word vir sekere persone. Maar nou kry ek dat daar soms gepraat word van the Hon. en soms net van Hon., bv. ? His Excellency the Governor of Jonglei State, the Hon. Philip Aguer Panyang, welcomed the National Dialogue Subcommittee of Jonglei State … ? En dan later: ? His Excellency the Governor of Jonglei State, Hon. Philip Aguer Panyang, welcomed the National Dialogue Subcommittee of Jonglei State … ? Weet iemand dalk of daar ‘n re?l is oor die gebruik van die lidwoord voor Hon.? ? Groete en baie dankie by voorbaat Anita ? ?
|
||
En nou het ons ook sekerheid ?. Dankie! On Sat, 19 Mar 2022, 11:38 Anita Van Zyl, <anitavz@...> wrote:
|
||
开云体育Ek het nie ‘n antwoord nie, maar dit lyk nie vir my of ek meer op die lys is nie. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Tony Moen
Sent: 18 March 2022 07:40 PM To: [email protected] Subject: Re: [ZaLang] The Hon. ? Ek ken net die vorm “the Hon(ourable)” wanneer daar na die persoon verwys word, soos in jou voorbeeld. Die tweede sin lyk vir my verkeerd (of minstens ongebruiklik. ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Anita Van Zyl ? Hallo almal Ek proeflees ‘n dokument in Engels waarin die aanspreekvorm, The Honourable en die afkorting, The Hon. gebruik word vir sekere persone. Maar nou kry ek dat daar soms gepraat word van the Hon. en soms net van Hon., bv. ? His Excellency the Governor of Jonglei State, the Hon. Philip Aguer Panyang, welcomed the National Dialogue Subcommittee of Jonglei State … ? En dan later: ? His Excellency the Governor of Jonglei State, Hon. Philip Aguer Panyang, welcomed the National Dialogue Subcommittee of Jonglei State … ? Weet iemand dalk of daar ‘n re?l is oor die gebruik van die lidwoord voor Hon.? ? Groete en baie dankie by voorbaat Anita ? ?
|