¿ªÔÆÌåÓý

ctrl + shift + ? for shortcuts
© 2025 Groups.io

Re: Fusie Wensdenkery


 

¿ªÔÆÌåÓý

Ek is net verbaas dat daar soveel geld ingestort word.

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of bernhard via groups.io
Sent: Friday, 27 December 2024 05:46
To: [email protected]
Subject: Re: [ZA-energie] Fusie Wensdenkery

?

CAUTION: This email originated from outside the Stellenbosch University network. Do not click links or open attachments unless you recognize the sender and know the content is safe.

?

Dit begin met "IF all goes to plan ...".? 'n Baie groot IF.? AS die voorspellings van die fusie protagoniste gerealiseer het, was die reuse ITER reeds sowat 'n dekade gelede operasioneel, en teen 'n klein breukdeel van sy koste tot dusver.? Maar nou word voorspel dat dit in die 1930s sal begin werk as prototipe om te wys dat fusie-krag dalk moontlik sal wees.

? gee meer besonderhede oor die beplande aanleg in Virginia.? Dit se^ onder andere:

" .. let¡¯s hold our nuclear horses for just a moment: there are several steps that must be completed before this fusion plant, named ARC (for ¡°affordable, robust, compact¡±), could be plugged into Virginia¡¯s power grid. For one, CFS has not finished its demonstration machine, SPARC (¡°smallest possible ARC¡±). The company says it expects the completed SPARC to show net energy production in 2027. That alone would be a feat."

Voordat daardie maatskappy (CFS) se SPARC werk, is dit blote wensdenkery van hulle om so groot van hierdie beoogde ARC te praat.? Soos male sonder tal met fusie in die afgelope driekwart-eeu, sal daar niks meer as grootpratery van kom nie.???

Ek sien nerens dat hulle die wesentlike probleme van enorme stralingskade a g v die ultrasnel (14.3 MeV) neutrone bespreek nie.? Teen 400 MW kraglewering gaan daardie supersnel neutrone hulle superduur kriogene supergeleiers taamlik gou vernietig.??

Ek sien ook nie hoe hulle genoeg tritium brandstof (wat nie in naastenby genoegsame hoeveelhede in die natuur voorkom nie, en wat tot nou toe uit Kanada se CANDU reaktore verkry is) gaan kry nie.? Kanada het intussen meeste van sy CANDU reaktore gesluit, en beplan om ook die origes binnekort te sluit.? Tritium het 'n halfleeftyd van sowat 12 jaar.?? M a w die bestaande beskeie voorraad daarvan word elke 12 jaar met die helfte verminder.? So wanneer hierdie beloofde reaktor oor 12 of meer jare gereed sal wees sal daar maar min brandstof beskikbaar wees.

?

On 2024/12/27 01:56, Van Niekerk, Wikus, Prof [wikus@...] via groups.io wrote:

?

Wikus van Niekerk

+27 (0) 82 256 4131

The integrity and confidentiality of this email are governed by these terms.
Die integriteit en vertroulikheid van hierdie e-pos word deur die volgende bepalings bere?l.

Join [email protected] to automatically receive all group messages.