Hallo almal, Na die hoeveelste keer wat ek? 'sjabloon' of? 'templaat' (vir 'template') in die voetskrifte van
van deelnemertoestemmingsdokumente wat ons vertaal, aanvaar of self agter 'ons' stroom aan gepleeg het - en dit my eintlik nog altyd pla - het daar nou vir my 'n lig opgegaan. Viz. Pharos:? 'template' = 1. sjabloon, 2. maatplaat, patroonplaat 3. profielvorm
'stencilling' = sjabloonwerk, sjablonering, sjabloondruk , wasvelwerk ?D.w.s 'n sjabloon/templaat is inderwaarheid 'n 'patroon' wat gebruik word om die fisiese vorm van 'n objek na te trek/te kopieer.
Die bedoeling van 'template' in die konteks van toestemmingsvorms (meestal met 'n weergawenommer van die spesifieke dokument daarby) is dat die dokument die vorm/bladuitleg/uiteensetting van die vorige weergawe van die dokument navolg =? Die vorige dokument word as raamwerk/pro forma vir die nuwe weergawe gebruik.
Wat sou julle verkies in plaas van (die foutiewe) 'templaat/sjabloon': 'pro forma' OF 'raamwerk'?
Ek hoor graag
Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria!
|
Hi Ann, ? Is dit noodwendig verkeerd? Dié terme word wel ook gebruik om na proforma-dokumente te verwys, kyk WAT-inskrywings: ? 
? 
? Vriendelike groete ? Charl ?
toggle quoted message
Show quoted text
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra via groups.io Sent: Wednesday, 05 March 2025 09:36 To: [email protected] Subject: [zalangmed] 'Sjabloon' (vir 'template') in voetskrifte - eintlik 'pro forma/raamwerk? Na die hoeveelste keer wat ek? 'sjabloon' of? 'templaat' (vir 'template') in die voetskrifte van van deelnemertoestemmingsdokumente wat ons vertaal, aanvaar of self agter 'ons' stroom aan gepleeg het - en dit my eintlik nog altyd pla - het daar nou vir my 'n lig opgegaan. 'template' = 1. sjabloon, 2. maatplaat, patroonplaat 3. profielvorm 'stencilling' = sjabloonwerk, sjablonering, sjabloondruk , wasvelwerk ?D.w.s 'n sjabloon/templaat is inderwaarheid 'n 'patroon' wat gebruik word om die fisiese vorm van 'n objek na te trek/te kopieer. Die bedoeling van 'template' in die konteks van toestemmingsvorms (meestal met 'n weergawenommer van die spesifieke dokument daarby) is dat die dokument die vorm/bladuitleg/uiteensetting van die vorige weergawe van die dokument navolg =? Die vorige dokument word as raamwerk/pro forma vir die nuwe weergawe gebruik. Wat sou julle verkies in plaas van (die foutiewe) 'templaat/sjabloon': 'pro forma' OF 'raamwerk'?
Taalpraktisyn/Language Practitioner MB.ChB., Dipl Public Health
|
Dankie vir jou inset, Charl, en natuurlik is 'proform' een woord ;-) Ek verkies steeds 'proforma' bo 'templaat' en beslis bo 'sjabloon' in hierdie konteks. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria!
toggle quoted message
Show quoted text
Hi Ann, ? Is dit noodwendig verkeerd? Dié terme word wel ook gebruik om na proforma-dokumente te verwys, kyk WAT-inskrywings: ? ![]()
? ![]()
? Vriendelike groete ? Charl ? ? Na die hoeveelste keer wat ek? 'sjabloon' of? 'templaat' (vir 'template') in die voetskrifte van van deelnemertoestemmingsdokumente wat ons vertaal, aanvaar of self agter 'ons' stroom aan gepleeg het - en dit my eintlik nog altyd pla - het daar nou vir my 'n lig opgegaan. 'template' = 1. sjabloon, 2. maatplaat, patroonplaat 3. profielvorm 'stencilling' = sjabloonwerk, sjablonering, sjabloondruk , wasvelwerk ?D.w.s 'n sjabloon/templaat is inderwaarheid 'n 'patroon' wat gebruik word om die fisiese vorm van 'n objek na te trek/te kopieer. Die bedoeling van 'template' in die konteks van toestemmingsvorms (meestal met 'n weergawenommer van die spesifieke dokument daarby) is dat die dokument die vorm/bladuitleg/uiteensetting van die vorige weergawe van die dokument navolg =? Die vorige dokument word as raamwerk/pro forma vir die nuwe weergawe gebruik. Wat sou julle verkies in plaas van (die foutiewe) 'templaat/sjabloon': 'pro forma' OF 'raamwerk'?
Taalpraktisyn/Language Practitioner MB.ChB., Dipl Public Health
Attachments:
|
Ann/Charl
Ek verstaan nie julle spelling van pro forma as een woord nie
(dus: pro forma-dokumente)? Dit is 'n Latynse uitdrukking en bly
dus altyd twee woorde, soos bv. ook ad hoc? Sien die AWS?
Verstaan ek iets verkeerd hier?
Groete
Wilna
On 05/03/2025 12:13, Ann Hiemstra via
groups.io wrote:
Dankie vir
jou inset, Charl, en natuurlik is 'proform' een woord ;-)
Ek verkies
steeds 'proforma' bo 'templaat' en beslis bo 'sjabloon' in
hierdie konteks.
Groete
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
MB.ChB.,
Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South
Africa
BST
+ 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
??????
Deo Gloria!
Hi
Ann,
?
Is
dit noodwendig verkeerd? Dié terme word wel ook
gebruik om na proforma-dokumente te verwys, kyk
WAT-inskrywings:
?
![]()
?
![]()
?
Vriendelike
groete
?
Charl
?
?
Na die hoeveelste keer
wat ek? 'sjabloon' of? 'templaat' (vir
'template') in die voetskrifte van van
deelnemertoestemmingsdokumente wat ons
vertaal, aanvaar of self agter 'ons' stroom
aan gepleeg het - en dit my eintlik nog altyd
pla - het daar nou vir my 'n lig opgegaan.
'template' = 1.
sjabloon, 2. maatplaat, patroonplaat 3.
profielvorm
'stencilling' =
sjabloonwerk, sjablonering, sjabloondruk ,
wasvelwerk
?D.w.s 'n
sjabloon/templaat is inderwaarheid 'n
'patroon' wat gebruik word om die fisiese vorm
van 'n objek na te trek/te kopieer.
Die bedoeling van
'template' in die konteks van
toestemmingsvorms (meestal met 'n
weergawenommer van die spesifieke dokument
daarby) is dat die dokument die
vorm/bladuitleg/uiteensetting van die vorige
weergawe van die dokument navolg =? Die vorige
dokument word as raamwerk/pro forma vir die
nuwe weergawe gebruik.
Wat sou julle verkies
in plaas van (die foutiewe)
'templaat/sjabloon': 'pro forma' OF
'raamwerk'?
Taalpraktisyn/Language
Practitioner
MB.ChB., Dipl Public
Health
Attachments:
--
Wilna Liebenberg
Taalkonsultant/Language Consultant
Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder
Accredited Translator/Text Editor
Be?digde Vertaler/Sworn Translator
Sel/Cell +27 (0)828248910
This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details.
Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by beskikbaar.
|
Hi Wilna ? Nee, ek het net haastig getik voor my volgende afspraak. Dis inderdaad twee woorde. ? ?
toggle quoted message
Show quoted text
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Wilna Liebenberg Sent: Wednesday, 05 March 2025 12:47 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] 'Sjabloon' (vir 'template') in voetskrifte - eintlik 'pro forma/raamwerk? Ann/Charl Ek verstaan nie julle spelling van pro forma as een woord nie (dus: pro forma-dokumente)? Dit is 'n Latynse uitdrukking en bly dus altyd twee woorde, soos bv. ook ad hoc? Sien die AWS? Verstaan ek iets verkeerd hier? Groete Wilna ? On 05/03/2025 12:13, Ann Hiemstra via groups.io wrote: Dankie vir jou inset, Charl, en natuurlik is 'proform' een woord ;-) Ek verkies steeds 'proforma' bo 'templaat' en beslis bo 'sjabloon' in hierdie konteks.
Taalpraktisyn/Language Practitioner MB.ChB., Dipl Public Health ? ? Hi Ann, ? Is dit noodwendig verkeerd? Dié terme word wel ook gebruik om na proforma-dokumente te verwys, kyk WAT-inskrywings: ? ? ? Vriendelike groete ? Charl ? ? Na die hoeveelste keer wat ek? 'sjabloon' of? 'templaat' (vir 'template') in die voetskrifte van van deelnemertoestemmingsdokumente wat ons vertaal, aanvaar of self agter 'ons' stroom aan gepleeg het - en dit my eintlik nog altyd pla - het daar nou vir my 'n lig opgegaan. 'template' = 1. sjabloon, 2. maatplaat, patroonplaat 3. profielvorm 'stencilling' = sjabloonwerk, sjablonering, sjabloondruk , wasvelwerk ?D.w.s 'n sjabloon/templaat is inderwaarheid 'n 'patroon' wat gebruik word om die fisiese vorm van 'n objek na te trek/te kopieer. Die bedoeling van 'template' in die konteks van toestemmingsvorms (meestal met 'n weergawenommer van die spesifieke dokument daarby) is dat die dokument die vorm/bladuitleg/uiteensetting van die vorige weergawe van die dokument navolg =? Die vorige dokument word as raamwerk/pro forma vir die nuwe weergawe gebruik. Wat sou julle verkies in plaas van (die foutiewe) 'templaat/sjabloon': 'pro forma' OF 'raamwerk'?
Taalpraktisyn/Language Practitioner MB.ChB., Dipl Public Health Attachments: ·??????? image001.png ·??????? image002.png
-- ? Wilna Liebenberg Taalkonsultant/Language Consultant Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder Accredited Translator/Text Editor Be?digde Vertaler/Sworn Translator Sel/Cell +27 (0)828248910 This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details. Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by ? beskikbaar.
|
On 05/03/2025 08:36, Ann Hiemstra via groups.io wrote: Wat sou julle verkies in plaas van (die foutiewe) 'templaat/sjabloon': 'pro forma' OF 'raamwerk'? Ek is glad nie bekend met die gebruik van "pro forma" in dié sin nie. En "templaat" en "raamwerk" klink vir my soos iets fisieks. Die woord "sjabloon" word lankal in 'n dokument-konteks gebruik vir enige soort dokument waarvan sommige dele van die dokument reeds bestaan en ander dele van die dokument deur die gebruiker bygevoeg word. Samuel
|
A, dankie, Charl. Dit verstaan ek -- ek ly ook aan daai siekte!
On 05/03/2025 12:56, Charl Hattingh via
groups.io wrote:
Hi
Wilna
?
Nee,
ek het net haastig getik voor my volgende afspraak. Dis
inderdaad twee woorde.
?
Vriendelike
groete
?
Charl
?
?
Ann/Charl
Ek verstaan nie julle spelling van
pro forma as een woord nie (dus: pro forma-dokumente)? Dit is
'n Latynse uitdrukking en bly dus altyd twee woorde, soos bv.
ook ad hoc? Sien die AWS?
Verstaan ek iets verkeerd hier?
Groete
Wilna
?
On 05/03/2025
12:13, Ann Hiemstra via groups.io wrote:
Dankie vir jou inset,
Charl, en natuurlik is 'proform' een woord ;-)
Ek verkies steeds
'proforma' bo 'templaat' en beslis bo 'sjabloon' in
hierdie konteks.
Taalpraktisyn/Language
Practitioner
MB.ChB., Dipl Public
Health
?
?
Hi
Ann,
?
Is
dit noodwendig verkeerd? Dié terme word wel ook
gebruik om na proforma-dokumente te verwys, kyk
WAT-inskrywings:
?
?
?
Vriendelike
groete
?
Charl
?
?
Na die hoeveelste
keer wat ek? 'sjabloon' of? 'templaat'
(vir 'template') in die voetskrifte van
van deelnemertoestemmingsdokumente wat ons
vertaal, aanvaar of self agter 'ons'
stroom aan gepleeg het - en dit my eintlik
nog altyd pla - het daar nou vir my 'n lig
opgegaan.
'template' = 1.
sjabloon, 2. maatplaat, patroonplaat 3.
profielvorm
'stencilling' =
sjabloonwerk, sjablonering, sjabloondruk ,
wasvelwerk
?D.w.s 'n
sjabloon/templaat is inderwaarheid 'n
'patroon' wat gebruik word om die fisiese
vorm van 'n objek na te trek/te kopieer.
Die bedoeling van
'template' in die konteks van
toestemmingsvorms (meestal met 'n
weergawenommer van die spesifieke dokument
daarby) is dat die dokument die
vorm/bladuitleg/uiteensetting van die
vorige weergawe van die dokument navolg =?
Die vorige dokument word as raamwerk/pro
forma vir die nuwe weergawe gebruik.
Wat sou julle
verkies in plaas van (die foutiewe)
'templaat/sjabloon': 'pro forma' OF
'raamwerk'?
Taalpraktisyn/Language
Practitioner
MB.ChB., Dipl Public
Health
Attachments:
·???????
image001.png
·???????
image002.png
--
?
Wilna Liebenberg
Taalkonsultant/Language Consultant
Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder
Accredited Translator/Text Editor
Be?digde Vertaler/Sworn Translator
Sel/Cell +27 (0)828248910
This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details.
Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by ? beskikbaar.
--
Wilna Liebenberg
Taalkonsultant/Language Consultant
Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder
Accredited Translator/Text Editor
Be?digde Vertaler/Sworn Translator
Sel/Cell +27 (0)828248910
This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details.
Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by beskikbaar.
|
Samuel, gebruik Microsoft "sjabloon" vir Word?
Kind regards,
Charl
toggle quoted message
Show quoted text
-----Original Message----- From: [email protected] < [email protected]> On Behalf Of Samuel Murray via groups.io Sent: Wednesday, 05 March 2025 13:12 To: [email protected]Subject: Re: [zalangmed] 'Sjabloon' (vir 'template') in voetskrifte - eintlik 'pro forma/raamwerk On 05/03/2025 08:36, Ann Hiemstra via groups.io wrote: Wat sou julle verkies in plaas van (die foutiewe) 'templaat/sjabloon': 'pro forma' OF 'raamwerk'? Ek is glad nie bekend met die gebruik van "pro forma" in dié sin nie. En "templaat" en "raamwerk" klink vir my soos iets fisieks. Die woord "sjabloon" word lankal in 'n dokument-konteks gebruik vir enige soort dokument waarvan sommige dele van die dokument reeds bestaan en ander dele van die dokument deur die gebruiker bygevoeg word. Samuel
|
Hmmm ... Ek sien Pharos dictionaries het 'proforma' en AWS sê 'pro forma' , en ja, oor die Latynse woord, Wilna. O, what is in a word...! ? Wie gaan die 'djuts' wees?
Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria!
toggle quoted message
Show quoted text
Ann/Charl
Ek verstaan nie julle spelling van pro forma as een woord nie
(dus: pro forma-dokumente)? Dit is 'n Latynse uitdrukking en bly
dus altyd twee woorde, soos bv. ook ad hoc? Sien die AWS?
Verstaan ek iets verkeerd hier?
Groete
Wilna
On 05/03/2025 12:13, Ann Hiemstra via
wrote:
Dankie vir
jou inset, Charl, en natuurlik is 'proform' een woord ;-)
Ek verkies
steeds 'proforma' bo 'templaat' en beslis bo 'sjabloon' in
hierdie konteks.
Groete
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
MB.ChB.,
Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South
Africa
BST
+ 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
??????
Deo Gloria!
Hi
Ann,
?
Is
dit noodwendig verkeerd? Dié terme word wel ook
gebruik om na proforma-dokumente te verwys, kyk
WAT-inskrywings:
?
![]()
?
![]()
?
Vriendelike
groete
?
Charl
?
?
Na die hoeveelste keer
wat ek? 'sjabloon' of? 'templaat' (vir
'template') in die voetskrifte van van
deelnemertoestemmingsdokumente wat ons
vertaal, aanvaar of self agter 'ons' stroom
aan gepleeg het - en dit my eintlik nog altyd
pla - het daar nou vir my 'n lig opgegaan.
'template' = 1.
sjabloon, 2. maatplaat, patroonplaat 3.
profielvorm
'stencilling' =
sjabloonwerk, sjablonering, sjabloondruk ,
wasvelwerk
?D.w.s 'n
sjabloon/templaat is inderwaarheid 'n
'patroon' wat gebruik word om die fisiese vorm
van 'n objek na te trek/te kopieer.
Die bedoeling van
'template' in die konteks van
toestemmingsvorms (meestal met 'n
weergawenommer van die spesifieke dokument
daarby) is dat die dokument die
vorm/bladuitleg/uiteensetting van die vorige
weergawe van die dokument navolg =? Die vorige
dokument word as raamwerk/pro forma vir die
nuwe weergawe gebruik.
Wat sou julle verkies
in plaas van (die foutiewe)
'templaat/sjabloon': 'pro forma' OF
'raamwerk'?
Taalpraktisyn/Language
Practitioner
MB.ChB., Dipl Public
Health
Attachments:
--
Wilna Liebenberg
Taalkonsultant/Language Consultant
Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder
Accredited Translator/Text Editor
Be?digde Vertaler/Sworn Translator
Sel/Cell +27 (0)828248910
This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details.
Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by beskikbaar.
|
Ek sou sê die AWS en WAT kry voorkeur, Ann.
On 05/03/2025 13:19, Ann Hiemstra via
groups.io wrote:
Hmmm ...
Ek sien
Pharos dictionaries het 'proforma' en AWS sê 'pro forma' ,
en ja, oor die Latynse woord, Wilna.
O, what is
in a word...! ?
Wie gaan
die 'djuts' wees?
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
MB.ChB.,
Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South
Africa
BST
+ 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
??????
Deo Gloria!
Ann/Charl
Ek verstaan nie julle spelling van pro forma as een woord
nie (dus: pro forma-dokumente)? Dit is 'n Latynse
uitdrukking en bly dus altyd twee woorde, soos bv. ook ad
hoc? Sien die AWS?
Verstaan ek iets verkeerd hier?
Groete
Wilna
On 05/03/2025 12:13, Ann Hiemstra via wrote:
Dankie
vir jou inset, Charl, en natuurlik is 'proform' een
woord ;-)
Ek
verkies steeds 'proforma' bo 'templaat' en beslis bo
'sjabloon' in hierdie konteks.
Groete
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
MB.ChB.,
Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South
Africa
BST
+ 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
??????
Deo Gloria!
Hi
Ann,
?
Is
dit noodwendig verkeerd? Dié terme word wel
ook gebruik om na proforma-dokumente te
verwys, kyk WAT-inskrywings:
?
![]()
?
![]()
?
Vriendelike
groete
?
Charl
?
?
Na die
hoeveelste keer wat ek? 'sjabloon' of?
'templaat' (vir 'template') in die
voetskrifte van van
deelnemertoestemmingsdokumente wat ons
vertaal, aanvaar of self agter 'ons'
stroom aan gepleeg het - en dit my
eintlik nog altyd pla - het daar nou
vir my 'n lig opgegaan.
'template' = 1.
sjabloon, 2. maatplaat, patroonplaat
3. profielvorm
'stencilling' =
sjabloonwerk, sjablonering,
sjabloondruk , wasvelwerk
?D.w.s 'n
sjabloon/templaat is inderwaarheid 'n
'patroon' wat gebruik word om die
fisiese vorm van 'n objek na te
trek/te kopieer.
Die bedoeling
van 'template' in die konteks van
toestemmingsvorms (meestal met 'n
weergawenommer van die spesifieke
dokument daarby) is dat die dokument
die vorm/bladuitleg/uiteensetting van
die vorige weergawe van die dokument
navolg =? Die vorige dokument word as
raamwerk/pro forma vir die nuwe
weergawe gebruik.
Wat sou julle
verkies in plaas van (die foutiewe)
'templaat/sjabloon': 'pro forma' OF
'raamwerk'?
Taalpraktisyn/Language
Practitioner
MB.ChB., Dipl Public
Health
Attachments:
--
Wilna Liebenberg
Taalkonsultant/Language Consultant
Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder
Accredited Translator/Text Editor
Be?digde Vertaler/Sworn Translator
Sel/Cell +27 (0)828248910
This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details.
Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by beskikbaar.
--
Wilna Liebenberg
Taalkonsultant/Language Consultant
Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder
Accredited Translator/Text Editor
Be?digde Vertaler/Sworn Translator
Sel/Cell +27 (0)828248910
This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to for full details.
Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by beskikbaar.
|
On 05/03/2025 12:15, Charl Hattingh wrote: Samuel, gebruik Microsoft "sjabloon" vir Word? Ek het geen idee nie. Ek dink daar sit 'n huidige Microsoft-vertaler op die WhatsApp-groep. Samuel
|
On 05/03/2025 12:19, Ann Hiemstra via groups.io wrote: Ek sien Pharos dictionaries het 'proforma' en AWS sê 'pro forma'... HAT 5.1: pro forma Swart Pharos: pro forma Kan jy sien in WATTER een van Pharos se woordeboeke "proforma" staan, Ann? Samuel
|
Pharos Aanlyn (40 woordeboeke, hoewel nie almal Afrikaans nie) gee nie proforma aan as een woord nie - alles twee woorde met koppelteken daarna (pro forma-faktuur, ens.).
En Google gebruik net templaat, nooit sjabloon nie.
toggle quoted message
Show quoted text
-----Original Message----- From: [email protected] < [email protected]> On Behalf Of Samuel Murray via groups.io Sent: Wednesday, March 5, 2025 14:12 To: [email protected]Subject: Re: [zalangmed] 'Sjabloon' (vir 'template') in voetskrifte - eintlik 'pro forma/raamwerk On 05/03/2025 12:19, Ann Hiemstra via groups.io wrote: Ek sien Pharos dictionaries het 'proforma' en AWS sê 'pro forma'... HAT 5.1: pro forma Swart Pharos: pro forma Kan jy sien in WATTER een van Pharos se woordeboeke "proforma" staan, Ann? Samuel
|
Samuel? In die
Encyclopaedic Dictionary of short-term insurance?
Ek sal liewer 'pro forma' (soos in die Latyn) gebruik . x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria!
toggle quoted message
Show quoted text
On Wed, 5 Mar 2025 at 14:12, Samuel Murray via <samuelmurray= [email protected]> wrote: On 05/03/2025 12:19, Ann Hiemstra via wrote:
> Ek sien Pharos dictionaries het 'proforma' en AWS sê 'pro forma'...
HAT 5.1:? pro forma
Swart Pharos: pro forma
Kan jy sien in WATTER een van Pharos se woordeboeke "proforma" staan, Ann?
Samuel
|