开云体育

Gastric resistant tablets

On 05/06/2024 16:05, jeanneheyns1@... wrote:

Is "gastriese weerstand tablette" die regte vertaling vir gastro-resistant tablets?
Nee, "gastriese weerstand tablette" bevat beide 'n spelfout en 'n betekenisfout.

Ek sou dit vertaal as maagweerstandige tablette (die medisyne word nie in die maag afgebreek nie maar beweeg ongeskonde deur na die derm).

//Gastro resistant tablet simply means that the drug is resistant to being broken down in the gastric system. Some medicines need to be absorbed in the intestines rather than the stomach, so they are given an enteric coating to help resist breakdown from stomach acid.//

As jy "gastries" wil gebruik, sou ek skryf "gastries weerstandige tablette".

As ek jou vertaler se vertaling probeer volg en net die spelling regmaak, dan is dit "gastrieseweerstand-tablette". Dis egter 'n vreemde vertaling, want die tablette verleen nie gastriese weerstand nie.

Samuel

Hi almal,
Ek vertaal dit as maagsapweerstandige tablette.
Dit is maagsap ('gastric fluis' wat goed in die maag afbreek /help verteer.
Pharos: gastric fluid: maagsap, gastriese vloeistof
Groete
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
?????? Deo Gloria!

On Wed, 5 Jun 2024 at 17:41, Samuel Murray via <samuelmurray=yandex.com@groups.io> wrote:
On 05/06/2024 16:05, jeanneheyns1@... wrote:

> Is "gastriese weerstand tablette" die regte vertaling vir
> gastro-resistant tablets?

Nee, "gastriese weerstand tablette" bevat beide 'n spelfout en 'n
betekenisfout.

Ek sou dit vertaal as maagweerstandige tablette (die medisyne word nie
in die maag afgebreek nie maar beweeg ongeskonde deur na die derm).

//Gastro resistant tablet simply means that the drug is resistant to
being broken down in the gastric system. Some medicines need to be
absorbed in the intestines rather than the stomach, so they are given an
enteric coating to help resist breakdown from stomach acid.//

As jy "gastries" wil gebruik, sou ek skryf "gastries weerstandige
tablette".

As ek jou vertaler se vertaling probeer volg en net die spelling
regmaak, dan is dit "gastrieseweerstand-tablette".? Dis egter 'n vreemde
vertaling, want die tablette verleen nie gastriese weerstand nie.

Samuel

Hi almal,
Ek vertaal dit as maagsapweerstandige tablette.
Dit is maagsap ('gastric fluid' wat goed in die maag afbreek /help verteer.

Baie dankie julle, ek waardeer die hulp.

?

Groete

Jeanne

?

From: zalangmed@groups.io <zalangmed@groups.io> On Behalf Of Ann Hiemstra via groups.io
Sent: Wednesday, June 5, 2024 7:13 PM
To: zalangmed@groups.io
Subject: [zalangmed] Gastric resistant tablets