¿ªÔÆÌåÓý

eligibility x suitability


 

Hallo almal

Tref julle onderskeid tussen eligibility en suitability? Of beskou julle dit as dieselfde ding? Ek bedoel nou in die algemeen, maar ook meer spesifiek bv. "eligibility criteria".

Ek kom al hoe meer te? dat "eligibility criteria" vertaal word as "geskiktheidskriteria" -- wat is julle mening hieroor?

Samuel


 

Hi,

Ek vertaal "is eligible" as "kom in aanmerking". Omdat ¡¯n mens nie eintlik ¡¯n s.nw. daarvan kan maak nie, vertaal ek "eligibility criteria" as "geskiktheidskriteria" of "kwalifiseringskriteria". Ek het nie ¡¯n probleem met "geskiktheidskriteria" nie, hoewel ek al die argument gehoor het dat dit ongevoelig sou wees om pasi?nte as geskik of ongeskik te kwalifiseer. Ek dink dis oordrewe.

Vir my klink eligibility en suitability sinoniem as dit in hierdie konteks gebruik word.

Groete
Charl

-----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of
Samuel Murray
Sent: 27 October 2021 08:44
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] eligibility x suitability

Hallo almal

Tref julle onderskeid tussen eligibility en suitability? Of beskou julle dit as
dieselfde ding? Ek bedoel nou in die algemeen, maar ook meer
spesifiek bv. "eligibility criteria".

Ek kom al hoe meer te? dat "eligibility criteria" vertaal word as
"geskiktheidskriteria" -- wat is julle mening hieroor?

Samuel