Keyboard Shortcuts
Likes
Search
Vraelyste aan studiedeelnemers: 'I have trouble in walking [or what ever verb]'
Hallo almal, Ek vertrou julle is almal snoesig toegewikkel in serpe en pantoffels Hierdie klippie in my pantoffel rig ek asb. aan die opregte Britsgebektes ;-) onder ons. Waar in my opvoeding het ek misgeloop dat 'n mens op ZA English s¨º: 'I have trouble IN WALKING /eating/sleeping - of what ever! '? Hoekom nie gewoon 'I have trouble walking, etc.' nie. Kan ons asseblief hierdie gogga nekomdraai waar ons die kans het om uit EN-US na EN-ZA
te 'vertaal'. Of het ek dit heeltemal mis? Your opinion, please. Ann Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! |
On 28/06/2023 21:23, Ann Hiemstra wrote:
Waar in my opvoeding het ek misgeloop dat 'n mens op ZA English s¨º:Ja, ¨ºrens in die gryse verlede het 'n vertaler gedog dat "trouble in walking about" Suid-Afrikaanse Engels is, en nou is ons almal daarmee getroud. Dis 'n vertaling wat een of ander kli?nt eens op 'n tyd aanvaar het, en nou kom hy oor en oor en weer en weer. Daar is m.i. niks "Suid-Afrikaans" aan "to walking about" nie. Samuel |
¿ªÔÆÌåÓýEk stem absoluut saam, Ann, almal wat ek kan wat NIE goed Engels praat nie pleeg di¨¦ pyn in die nek.?? ; - ( ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Wednesday, June 28, 2023 9:24 PM To: [email protected] Subject: [zalangmed] Vraelyste aan studiedeelnemers: 'I have trouble in walking [or what ever verb]' ? Hallo almal, Ek vertrou julle is almal snoesig toegewikkel in serpe en pantoffels Hierdie klippie in my pantoffel rig ek asb. aan die opregte Britsgebektes ;-) onder ons. Waar in my opvoeding het ek misgeloop dat 'n mens op ZA English s¨º: 'I have trouble IN WALKING /eating/sleeping - of what ever! '? Hoekom nie gewoon 'I have trouble walking, etc.' nie. Kan ons asseblief hierdie gogga nekomdraai waar ons die kans het om uit EN-US na EN-ZA te 'vertaal'. Of het ek dit heeltemal mis? Your opinion, please. Ann Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! |
Hi Ann Ek kan nie eintlik sien hoe ons iets hieraan kan doen nie, want die enZA- en afZA-vertalings van die EQ-5D-5L is onder kopiereg. Ek dink ook dis swak maar nou ja. On Thu, 29 Jun 2023 at 07:09, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|