¿ªÔÆÌåÓý

Marketing authorisation holder


 

Goeiedag almal

Ons het sommer van "Applikant" gepraat in die goeie ou dae, later "Houer van registrasiesertifikaat" en nou di¨¦. Ek kry nou nie vanoggend 'n netjiese vertaling nie (bemarking + magtiging + houer).
Help asseblief?

Potch-groete (waar ons bibber, maar nie sneeu kry nie)?
Charmaine


 

Kan "gemagtigde bemarker" werk?

Charmaine S