¿ªÔÆÌåÓý

EN> AF : life-threatening> lewensbedreigend

Hallo almal
Ek het met die proeflees van 'n mediesverwante dokument? 'n vertaler te?gekom wat in sy/haar kommentaar? daarop aandring dat 'a life-threatening condition' 'n 'lewensgevaarlike toestand' moet wees.
Kyk asb wat s¨º Pharos :
1. abruptio placentae:*?abruptio placentae.?(L. ab weg van + ruptura breking)?Volkome of gedeeltelike loslating van die plasenta vanaf die uteruswand .
Dit kan?lewensbedreigend?vir beide die moeder en die fetus wees.
2. aggressief:??aggressive.? In terapie: m.b.t. drastiese behandeling om 'n?lewensbedreigende siekte te probeer bekamp.
3. Akute aanval van?lewensbedreigende ?hipotensie en hipoglisemie in 'n pasi?nt met Addison se siekte ...
4. Aneurisme ...? Ruptuur daarvan veroorsaak o.a.?lewensbedreigende subaragno?dale bloeding, veral in jonger persone.
5. arritmie : bv. ventrikul¨ºre tagikardie en ventrikul¨ºre fibrillasie. Albei is?lewensbedreigend?en moet dringend hanteer word.

Dit sal wel lewensgevaarlik wees om in 'n balie oor die Niagara waterval te rol :-)
Groete

Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
?????? Deo Gloria!

Wat sou jy dan s¨º is die verskil, Ann? Ek is al HARD oor die vingers getik oor "lewensbedreigend" (in eksterne LQI of wat ook al) so ek moes leer om dit nie meer te gebruik nie. Nou sien ek wraggies dis ook in 'n paar woordeboeke op Viva. Gmff.

On Wed, 7 Dec 2022 at 07:51, Ann Hiemstra <hiemstra.ann@...> wrote:
Hallo almal
Ek het met die proeflees van 'n mediesverwante dokument? 'n vertaler te?gekom wat in sy/haar kommentaar? daarop aandring dat 'a life-threatening condition' 'n 'lewensgevaarlike toestand' moet wees.
Kyk asb wat s¨º Pharos :
1. abruptio placentae:*?abruptio placentae.?(L. ab weg van + ruptura breking)?Volkome of gedeeltelike loslating van die plasenta vanaf die uteruswand .
Dit kan?lewensbedreigend?vir beide die moeder en die fetus wees.
2. aggressief:??aggressive.? In terapie: m.b.t. drastiese behandeling om 'n?lewensbedreigende siekte te probeer bekamp.
3. Akute aanval van?lewensbedreigende ?hipotensie en hipoglisemie in 'n pasi?nt met Addison se siekte ...
4. Aneurisme ...? Ruptuur daarvan veroorsaak o.a.?lewensbedreigende subaragno?dale bloeding, veral in jonger persone.
5. arritmie : bv. ventrikul¨ºre tagikardie en ventrikul¨ºre fibrillasie. Albei is?lewensbedreigend?en moet dringend hanteer word.

Dit sal wel lewensgevaarlik wees om in 'n balie oor die Niagara waterval te rol :-)
Groete

Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
?????? Deo Gloria!

¿ªÔÆÌåÓý

Hi Ann

?

As jy s¨º ¡°Pharos¡±, watter van hulle woordeboeke bedoel jy? Dit lyk my dit kom uit hulle Woordeboek vir die Gesondheidswetenskappe. Dit is nie ¡¯n baie goeie woordeboek nie en bevat foute. Myns insiens moet ¡¯n mens hom met ¡¯n knippie sout neem.

?

Ek is ook (op universiteit en as joernalis by Die Burger) geleer dat ¡°lewensbedreigend¡± ¡¯n anglisisme is en dat ¡°lewensgevaarlik¡± idiomatiese Afrikaans is. Ek neem ook dit met ¡¯n knippie sout, aangesien ek kort n¨¢ die oerknal op universiteit was en my Afrikaans klaarblyklik uit die oude doos is. By En by Die Burget het ons in die subkantoor altyd gepraat van ¡°Burgerismes¡± ¨C voorskrifte uit Die Burger se stylgids wat nie in die w¨ºreld buite Naspers gevolg word nie. Nogtans is ¡°lewensgevaarlik¡± my voorkeur (maar ek dink nie ek het al daarop aangedring nie).

?

Groete

Charl

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 07 December 2022 07:53
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] EN> AF : life-threatening> lewensbedreigend

M?re almal

My mening oor hierdie kwessie: ek kry lewensgevaarlik en lewensbedreigend in die WAT, hoewel lewensbedreigend net twee keer voorkom en nie sy eie lemma het nie, en lewensgevaarlik in sy lemma ook op siektes dui. Ek dink dis 'n kwessie van ses van een en halfdosyn van die ander.

My kli?nte verkies lewensbedreigend en ek het daarom in die gewoonte gekom om dit in farmaseutiese/mediese tekste te gebruik en dit word so in my glosse aangedui. As ek terugdink (donkiejare -- dus kan ek verkeerd wees), dink ek ek het self 'n groot bohaai daaroor opgeskop, maar moes later bes gee, soos oor so baie farmaseutiese voorkeure.

Ann, ek sal dus nie lewensgevaarlik noodwendig verander nie - - dit hang myns insiens van die kli?nt se voorkeur af.

Groete

Wilna

On 07/12/2022 08:19, Charl Hattingh wrote:

Hi Ann

?

As jy s¨º ¡°Pharos¡±, watter van hulle woordeboeke bedoel jy? Dit lyk my dit kom uit hulle Woordeboek vir die Gesondheidswetenskappe. Dit is nie ¡¯n baie goeie woordeboek nie en bevat foute. Myns insiens moet ¡¯n mens hom met ¡¯n knippie sout neem.

?

Ek is ook (op universiteit en as joernalis by Die Burger) geleer dat ¡°lewensbedreigend¡± ¡¯n anglisisme is en dat ¡°lewensgevaarlik¡± idiomatiese Afrikaans is. Ek neem ook dit met ¡¯n knippie sout, aangesien ek kort n¨¢ die oerknal op universiteit was en my Afrikaans klaarblyklik uit die oude doos is. By En by Die Burget het ons in die subkantoor altyd gepraat van ¡°Burgerismes¡± ¨C voorskrifte uit Die Burger se stylgids wat nie in die w¨ºreld buite Naspers gevolg word nie. Nogtans is ¡°lewensgevaarlik¡± my voorkeur (maar ek dink nie ek het al daarop aangedring nie).

?

Groete

Charl

?

From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: 07 December 2022 07:53
To: [email protected]
Subject: [zalangmed] EN> AF : life-threatening> lewensbedreigend

?

Hallo almal

Ek het met die proeflees van 'n mediesverwante dokument? 'n vertaler te?gekom wat in sy/haar kommentaar? daarop aandring dat 'a life-threatening condition' 'n 'lewensgevaarlike toestand' moet wees.

Kyk asb wat s¨º Pharos :

1. abruptio placentae:*?abruptio placentae.?(L. ab weg van + ruptura breking)?Volkome of gedeeltelike loslating van die plasenta vanaf die uteruswand .

Dit kan?lewensbedreigend?vir beide die moeder en die fetus wees.

2. aggressief:??aggressive.? In terapie: m.b.t. drastiese behandeling om 'n?lewensbedreigende siekte te probeer bekamp.

3. Akute aanval van?lewensbedreigende ?hipotensie en hipoglisemie in 'n pasi?nt met Addison se siekte ...

4. Aneurisme ...? Ruptuur daarvan veroorsaak o.a.?lewensbedreigende subaragno?dale bloeding, veral in jonger persone.

5. arritmie : bv. ventrikul¨ºre tagikardie en ventrikul¨ºre fibrillasie. Albei is?lewensbedreigend?en moet dringend hanteer word.

?

Dit sal wel lewensgevaarlik wees om in 'n balie oor die Niagara waterval te rol :-)

Groete

Ann Hiemstra

Taalpraktisyn/Language Practitioner

APVert(SAVI)/APTrans(SATI)

MB.ChB., Dipl Public Health

Stilbaai

Suid-Afrika/South Africa

BST + 1

Tel: +27287543304

Sel/Mobile: +27825794235

?????? Deo Gloria!

-- 

Wilna Liebenberg
Taalkonsultant/Language Consultant
Geakkrediteerde Vertaler/Teksredigeerder
Accredited Translator/Text Editor
Be?digde Vertaler/Sworn Translator
Tel. +27 (0)28 4356906
Sel/Cell +27 (0)828248910
This message and any attachments are subject to restrictions and a disclaimer. Please refer to  for full details. 
Hierdie boodskap en enige aanhangsels is aan beperkings en 'n vrywaringsklousule onderhewig. Volledige besonderhede is by   beskikbaar.

On 07/12/2022 06:53, Ann Hiemstra wrote:

Ek het met die proeflees van 'n mediesverwante dokument? 'n vertaler te?gekom wat in sy/haar kommentaar? daarop aandring dat 'a life-threatening condition' 'n 'lewensgevaarlike toestand' moet wees.
Ek het ook al di¨¦ kommentaar te?gekom. My mening is dat iets "lewensgevaarlik" is om te doen (om van 'n ho? gebou af te spring), maar as iets jou lewe bedreig (bv. 'n terminale siekte), dan is dit lewensbedreigend.

Samuel

Ek stem saam met Samuel.
Lekker dag, almal!
___________________________________________________________________
Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2

-----Oorspronklike Boodskap-----
Van: [email protected] <[email protected]> Namens Samuel Murray
Gestuur: 07 December 2022 21:15
Aan: [email protected]
Onderwerp: Re: [zalangmed] EN> AF : life-threatening> lewensbedreigend

On 07/12/2022 06:53, Ann Hiemstra wrote:

Ek het met die proeflees van 'n mediesverwante dokument 'n vertaler
te?gekom wat in sy/haar kommentaar daarop aandring dat 'a
life-threatening condition' 'n 'lewensgevaarlike toestand' moet wees.