¿ªÔÆÌåÓý

Snaakse vertaling oor borste


 

Hallo almal

Ek deel met julle 'n snaakse vertaling (wel, dit is ¨®f snaaks ¨®f ek het nie kloe nie). Ek vra om verskoning as enige van julle die vertaler was.

Ek was proefleser van 'n skaal oor seksuele volwassenheid. Dit gaan hier oor hoe die borste van 'n jong meisie lyk. In een stadium is daar so 'n puntjie wat uitsteek vanuit die bors, en die puntjie bestaan uit beide die areola en die tepel gesamentlik. In 'n latere stadium het die areola as 't ware "teruggesak", m.a.w. die puntjie wat uit die bors uitsteek bestaan uit slegs die tepel.

1. The areola does not stick out away from the breast
2. The area around nipple (areola) has moved back down to the breast

1. Die areola is nie groter as die bors nie
2. Die area rondom tepel (areola) is kleiner as die bors

Dit was vir my baie snaaks. Ek wonder wat die vertaler gedink het. :-)

Samuel


 

... of nie mooi gedink het nie ...Oeps?
x
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
?????? Deo Gloria!


On Thu, 22 Feb 2024 at 11:24, Samuel Murray <samuelmurray@...> wrote:
Hallo almal

Ek deel met julle 'n snaakse vertaling (wel, dit is ¨®f snaaks ¨®f ek het
nie kloe nie).? Ek vra om verskoning as enige van julle die vertaler was.

Ek was proefleser van 'n skaal oor seksuele volwassenheid.? Dit gaan
hier oor hoe die borste van 'n jong meisie lyk.? In een stadium is daar
so 'n puntjie wat uitsteek vanuit die bors, en die puntjie bestaan uit
beide die areola en die tepel gesamentlik.? In 'n latere stadium het die
areola as 't ware "teruggesak", m.a.w. die puntjie wat uit die bors
uitsteek bestaan uit slegs die tepel.

1. The areola does not stick out away from the breast
2. The area around nipple (areola) has moved back down to the breast

1. Die areola is nie groter as die bors nie
2. Die area rondom tepel (areola) is kleiner as die bors

Dit was vir my baie snaaks.? Ek wonder wat die vertaler gedink het. :-)

Samuel