EN> AF: digital tools >?
Skuus, meer konteks: 'Data captured from electronic devices if you complete the consent process using the eConsent tablet or if you use a mobile application or other digital tool' As ek nou weer so
By
Ann Hiemstra
·
#86
·
|
EN> AF: digital tools >?
Hallo almal! Hoop julle's almal gesond en PK. As 'hand tool' 'n 'handwerktuig' is (volgens Pharos dictionaries), is dit seker OK om 'digital tool' as 'digitale werktuig' te vertaal? Wat seg u? Ander
By
Ann Hiemstra
·
#85
·
|
Re: Field Safety Notice
Skuus, dis 'n kennisgewing wat uitgestuur word wanneer 'n stuk mediese toerusting herroep word.
By
Salom¨¦ Smith
·
#84
·
|
Re: Field Safety Notice
Salom¨¦, gee bietjie meer konteks. Ann Hiemstra Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra * Deo Gloria!*
By
Ann Hiemstra
·
#83
·
|
Field Safety Notice
Help tog asseblief! Kan iemand my groot asseblief tog s¨º wat 'n Field Safety Notice in Afrikaans is? Niks wat ek raai lewer die vaagste trefslae op nie, ek kry dit in geen woordeboek nie... By
By
Salom¨¦ Smith
·
#82
·
|
Re: multivitamien
Baie dankie, Charl! Drie koppeltekens sal dit wees. Charmaine
By
Charmaine Sullivan
·
#81
·
|
Re: hardegelatienkapsule
Baie dankie, Charl! Soos gewoonlik is jou raad in die kol.
By
Charmaine Sullivan
·
#80
·
|
Re: hardegelatienkapsule
Dis ¡¯n moeilike een sonder toegang tot die item, maar soos ek dit verstaan: My vermoede is dat die prim¨ºre betekenis is dat dit ¡¯n harde kapsule is wat van gelatien gemaak is. Dan kan ¡°harde¡±
By
Charl Hattingh
·
#79
·
|
hardegelatienkapsule
Hi Charl Terwyl ek nou jou aandag het, nog 'n vragie asseblief. Purple hard gelatine capsule containing cream and black speckled powder. My eerste poging: Pers, harde gelatienkapsule wat roomkleurige
By
Charmaine Sullivan
·
#78
·
|
Re: multivitamien
Die laaste een is korrek, maar ek sou eerder skryf Multivitamien-en-mineraal-kombinasie. Sterkte daai kant ook. Sent: 24 March 2020 10:29 To: [email protected] Subject: [zalangmed] multivitamien
By
Charl Hattingh
·
#77
·
|
multivitamien
Hallo Mense Kan julle help asseblief - ek is onseker waar die koppelteken/s geplaas moet word. Multivitamin and mineral combination (dit is 'n produk wat 'n kombinasie van verskeie vitamiene sowel as
By
Charmaine Sullivan
·
#76
·
|
Re: Terme EN>AF, spelling
Ek is een van die skuldiges wat dit "HBS- (stadige vrystelling) kapsules" sou skryf. Die twee voorbeelde in die 2017-AWS is: sout- (NaCl-)oplossing Taalkommissie- (TK-)korpus Dus neem ek aan die
By
Samuel Murray
·
#75
·
|
Re: Terme EN>AF, spelling
Vreeslik baie dankie, Ann! Ek kan altyd op jou staatmaak en waardeer dit so baie!
By
Salom¨¦ Smith
·
#74
·
|
Terme EN>AF, spelling
Hallo Salom¨¦, Ek antwoord op jou e-possie hier onder. Groete Iemand het nie dalk 'n benul wat om te maak met *"neuroleptic malignant-like syndrome"* te maak nie? AH: neuroleptiese pseudomaligne
By
Ann Hiemstra
·
#73
·
|
Terme EN>AF, spelling
Hallo almal Jammer vir pla op 'n Sondag. Iemand het nie dalk 'n benul wat om te maak met *"neuroleptic malignant-like syndrome"* te maak nie? MAO-A-inhibeerder - reg gespel? Produknaam HBS- (stadige
By
Salom¨¦ Smith
·
#72
·
|
Re: Dashboard
Dankie, Ann en Samuel! Ek gaan "kontrolepaneel" gebruik. Groete Charl
By
Charl Hattingh
·
#71
·
|
Re: Dashboard
Ek dink ek gebruik gewoonlik "kontrolepaneel". Samuel
By
Samuel Murray
·
#70
·
|
Re: Dashboard
Charl, Ek dink ek het al 'programpaneelbord' iewers gesien? Wat die ander? Ann Hiemstra Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 Skype: annhiemstra * Deo
By
Ann Hiemstra
·
#69
·
|
Dashboard
Hallo Mense, Weet iemand dalk wat ¡¯n mens ¡¯n ¡°dashboard¡± noem in ¡¯n rekenaarprogram? ¡¯n Skerm waar ¡¯n mens al die belangrike funksies van die program aantref¡ Dankie! Charl
By
Charl Hattingh
·
#68
·
|
Re: CONFERENCE PRESENTATIONS...
Dankie, Ann ¡ waardeer dit. Dankie vir jou ook, Sam, ek besef jy¡¯t my heelwat ligter daarvan laat afkom as wat jy kon gedoen het. Lekker week vir julle, Outjies L : - )
By
Leona Labuschagne
·
#67
·
|