On Sun, Mar 15, 2020 at 2:47 PM Ann Hiemstra <hiemstra.ann@...> wrote:
Hallo Salom¨¦,
Ek antwoord op jou e-possie hier onder.
Groete
Iemand het nie dalk 'n benul wat om te maak met "neuroleptic malignant-like syndrome" te maak nie?
AH: neuroleptiese pseudomaligne sindrooom (soos bv. ook
Die pseudomaligne Gallengangsstenose
MAO-A-inhibeerder? - reg gespel?
AH: Ek sou dit 'MAO-A-inhibitor ' skryf
(viz Pharos woordeboeke: inhibitor:* inhibitor. (L. inhibeo terughou; stuit)1.Enige substansie wat 'n chemiese reaksie, groei of ander biologiese proses rem of stopsit. 2.'n Chemiese verbinding wat terapeuties aangewend word om 'n ensiemreaksie te onderdruk.)
AH: ek sou dit HBS (stadige vrystelling)-kapsules' skryf. Ek vermoed ander sal dit
'HBS- (stadige vrystelling) kapsules' skryf???
Praat mens van ongebruikte medikasie wat weggegooi of vernietig word deur die apteek (dispose of) of iets anders?
AH: Die term wat in die afval-/vullisverwyderingsbedryf (waste management) gebruik word vir 'dispose' in hierdie konteks is 'wegdoen'. Mediese afval kan nie net 'weggegooi' word nie - daar is verskeie prosesse wat vir verskillende produkte gebruik word o.a. verbranding of fluorisering of wegdoening in 'n wetlik voorgeskrewe mediese afval stortingsterrein.
Ann Hiemstra
Taalpraktisyn/Language Practitioner
APVert(SAVI)/APTrans(SATI)
MB.ChB., Dipl Public Health
Stilbaai
Suid-Afrika/South Africa
BST + 1
Tel: +27287543304
Sel/Mobile: +27825794235
Skype: annhiemstra
?????? Deo Gloria!
On Sun, 15 Mar 2020 at 14:00, Salom¨¦ Smith <salome@...> wrote:
Hallo almal
Jammer vir pla op 'n Sondag.
Iemand het nie dalk 'n benul wat om te maak met "neuroleptic malignant-like syndrome" te maak nie?