¿ªÔÆÌåÓý

Re: Name van wette en hoe om "Bill" by name van wette in te werk
Baie dankie, Wilna, ek waardeer jou! ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083 302 2632 | SA GMT +2 Sent: Wednesday, March 13, 2024 9:31
By Leona Labuschagne · #1172 ·
Re: Name van wette en hoe om "Bill" by name van wette in te werk
M?re Leona My probeerslae ¡¤Asset Forfeiture Unit (AFU)?? = Eenheid vir Bateverbeuring (Asset Forfeiture Unit, AFU) Batebeslagleggingseenheid (AFU) ¡¤Basic Education Laws Amendment Bill (BELA)??
By Wilna Liebenberg · #1171 ·
Name van wette en hoe om "Bill" by name van wette in te werk
Hallo Almal . Help tog asseblief met onderstaande - ek het SO lank laas iets anders as farmaseutiese goed vertaal! My pogings volg telkens na die Engels. 1. Asset Forfeiture Unit (AFU) = Eenheid vir
By Leona Labuschagne · #1170 ·
Re: Vrydaggrappie
Ja, die Hemel issi op aarde nie ;-) x Ann Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 * Deo Gloria!* [email protected]> wrote:
By Ann Hiemstra · #1169 ·
Vrydaggrappie
Heaven is where: The Police are British, The Chefs are Italian, The Mechanics are German, The Lovers are French and It's all organised by the Swiss. Hell is where: The Police are German, The Chefs are
By Leona Labuschagne · #1168 ·
Re: Snaakse vertaling oor borste
... of nie mooi gedink het nie ...Oeps x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel:
By Ann Hiemstra · #1167 ·
Snaakse vertaling oor borste
Hallo almal Ek deel met julle 'n snaakse vertaling (wel, dit is ¨®f snaaks ¨®f ek het nie kloe nie). Ek vra om verskoning as enige van julle die vertaler was. Ek was proefleser van 'n skaal oor
By Samuel Murray · #1166 ·
Re: EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes
Vir my beteken die woord "opeenvolgend" enige syfers wat op mekaar volg, bv. 192837465. Samuel
By Samuel Murray · #1165 ·
Re: EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes
Aan die anderkant ¨C ek onthou iets van ¡°ordinal and nominal numbers¡± ¡­ gaan 'Syfers in stygende en dalende orde' nie dalk oor getalle i.p.v. syfers soos in ¡®nommers¡¯ nie? Ek vra maar net
By Leona Labuschagne · #1164 ·
Re: EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes
Wonderlik, dankie Ann (en Charl) ¨C ek teken dit so aan ¨C nooit te oud om te leer nie, n¨¨? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator | 083
By Leona Labuschagne · #1163 ·
Re: EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes
Ha ha, dankie dat jy kon uitvind en deel! Sent: Tuesday, February 20, 2024 11:46 AM To: [email protected] Subject: [zalangmed] EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes Hallo weer, My
By Charl Hattingh · #1162 ·
EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes
Hallo weer, My taalvriendin wat help wiskundeboek skryf het, beaam: 'Syfers in stygende en dalende orde'. (al klink dit soos vlieg, dankie Charl :-) x Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner
By Ann Hiemstra · #1161 ·
Re: EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes
Hmmm ...' stygende' en 'dalende' laat my bietjie dink aan vlieg ;-) Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South
By Ann Hiemstra · #1160 ·
Re: EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes
Of ¡°opeenvolgende stygende of dalende syfers, bv 1234 of 7654"? Dis ¡¯n moeilike een! Sent: Tuesday, February 20, 2024 10:17 AM To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] EN>AF : ascending or
By Charl Hattingh · #1159 ·
Re: EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes
Wat van "opeenvolgende syfers, bv. 1234 of 7654" waar die ¡°bv.¡± duidelik maak wat met "opeenvolgende syfers" bedoel word? ___________________________________________________________________ Leona
By Leona Labuschagne · #1158 ·
Re: EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes
Oplopende en aflopende syfers? Samuel
By Samuel Murray · #1157 ·
Re: EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes
Skuus, Leona, ek moes duideliker ges¨º het : 'ascending numbers ' bv. 3456, of 'descending numbers' bv. 9876. Dink ek gaan wegkom met 'syfers in toenemende orde, bv. 3456, of afnemende orde bv. . Of
By Ann Hiemstra · #1156 ·
Re: EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes
Sover ek weet het ascending/descending net met SORTING (bv. A-Z in ¡¯n lys) te doen en nie met PIN-kodes nie ¡­ maar verdomp of ek nou kan dink wat die Engels vir ¡®opeenvolgende¡¯ en die
By Leona Labuschagne · #1155 ·
EN>AF : ascending or descending numbers vir PIN-kodes
Hallo almal, Julle het ook al te doen gekry met voorskrifte van hoe PIN-kodes vir eleketroniese toestelle opgestel moet word? Wat maak julle op hierdie Maandag met 'ascending or descending numbers',
By Ann Hiemstra · #1154 ·
Re: EN> AF : 'probes' in vraelyste
Hi Samuel Die "verder uitvra" in 'n kliniese onderhoud is gewoonlik vir die doelwit van "follow up", m.a.w. om meer inligting te kry oor 'n antwoord wat nie genoeg detail bevat om 'n behoorlike
By Charl Hattingh · #1153 ·