Keyboard Shortcuts
Likes
- Zalangmed
- Messages
Search
Marketing authorisation holder
Goeiedag almal
Ons het sommer van "Applikant" gepraat in die goeie ou dae, later "Houer van registrasiesertifikaat" en nou di¨¦. Ek kry nou nie vanoggend 'n netjiese vertaling nie (bemarking + magtiging + houer). Help asseblief? Potch-groete (waar ons bibber, maar nie sneeu kry nie)? Charmaine |
Re: Vraelyste aan studiedeelnemers: 'I have trouble in walking [or what ever verb]'
Hi Ann Ek kan nie eintlik sien hoe ons iets hieraan kan doen nie, want die enZA- en afZA-vertalings van die EQ-5D-5L is onder kopiereg. Ek dink ook dis swak maar nou ja. On Thu, 29 Jun 2023 at 07:09, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|
Re: Vraelyste aan studiedeelnemers: 'I have trouble in walking [or what ever verb]'
¿ªÔÆÌåÓýEk stem absoluut saam, Ann, almal wat ek kan wat NIE goed Engels praat nie pleeg di¨¦ pyn in die nek.?? ; - ( ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Wednesday, June 28, 2023 9:24 PM To: [email protected] Subject: [zalangmed] Vraelyste aan studiedeelnemers: 'I have trouble in walking [or what ever verb]' ? Hallo almal, Ek vertrou julle is almal snoesig toegewikkel in serpe en pantoffels Hierdie klippie in my pantoffel rig ek asb. aan die opregte Britsgebektes ;-) onder ons. Waar in my opvoeding het ek misgeloop dat 'n mens op ZA English s¨º: 'I have trouble IN WALKING /eating/sleeping - of what ever! '? Hoekom nie gewoon 'I have trouble walking, etc.' nie. Kan ons asseblief hierdie gogga nekomdraai waar ons die kans het om uit EN-US na EN-ZA te 'vertaal'. Of het ek dit heeltemal mis? Your opinion, please. Ann Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! |
Re: Vraelyste aan studiedeelnemers: 'I have trouble in walking [or what ever verb]'
On 28/06/2023 21:23, Ann Hiemstra wrote:
Waar in my opvoeding het ek misgeloop dat 'n mens op ZA English s¨º:Ja, ¨ºrens in die gryse verlede het 'n vertaler gedog dat "trouble in walking about" Suid-Afrikaanse Engels is, en nou is ons almal daarmee getroud. Dis 'n vertaling wat een of ander kli?nt eens op 'n tyd aanvaar het, en nou kom hy oor en oor en weer en weer. Daar is m.i. niks "Suid-Afrikaans" aan "to walking about" nie. Samuel |
Vraelyste aan studiedeelnemers: 'I have trouble in walking [or what ever verb]'
Hallo almal, Ek vertrou julle is almal snoesig toegewikkel in serpe en pantoffels Hierdie klippie in my pantoffel rig ek asb. aan die opregte Britsgebektes ;-) onder ons. Waar in my opvoeding het ek misgeloop dat 'n mens op ZA English s¨º: 'I have trouble IN WALKING /eating/sleeping - of what ever! '? Hoekom nie gewoon 'I have trouble walking, etc.' nie. Kan ons asseblief hierdie gogga nekomdraai waar ons die kans het om uit EN-US na EN-ZA
te 'vertaal'. Of het ek dit heeltemal mis? Your opinion, please. Ann Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! |
FW: PPD Freelance Collaboration (EN>AF)
Helene van der Westhuizen
¿ªÔÆÌåÓýHi everyone ? I received this email from Nasrin Mulla, asking for my rates for MTPE. You may or may not have received same. I told her I didn¡¯t do MTPE, thinking that would be the end of it. She came back to me and said I should please provide my CV and the services I do provide. ? I only gave a translation rate, and higher than agencies have been willing to pay lately. She came back with the green light. ? I then told her that I hadn¡¯t done medical translations in a long time, but I had a few colleagues who, as far as I was concerned, were the best in the business. ? She asked me to refer her, and I said I would forward her email to the group. ? Please let me know if and how you get on. I¡¯d like to know if they make good on their promise. ? Kind regards ? ? ? Email disclaimer: This email may contain confidential information, be legally privileged, and is intended only for the person to whom it is addressed. If you are not the intended recipient, you are notified that you may not use, distribute or copy this document in any manner whatsoever. Kindly also notify the sender immediately by telephone and delete the email. Even if you are the intended recipient, you are?hereby notified that you may not reproduce, distribute or copy information in this email without the express permission of the sender. ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? ? From: Nasrin Mulla <Nasrin.Mulla@...>
Sent: Friday, June 23, 2023 5:49 PM To: helene@...; helenevdwesthuizen@... Subject: PPD Freelance Collaboration (EN>AF) Importance: High ? Hi Hel¨¦ne, I hope you are having a pleasant week! My name is Nasrin Mulla, from the Linguistic Services department at PPD, one of the main Contract Research Organizations worldwide, now part of Thermo Fisher Scientific. Nice to e-meet you! ? At PPD, we are currently creating our stand-alone Linguistic Services department, and we are looking for some experienced freelance medical linguists who would like to join us from the beginning for our most common language pairs, in order to create a direct client-translator long-term collaboration. This is the reason I am reaching out to you today. ? If interested, could you please kindly gather the following and send back to us- it would be much appreciated: ???????????? Your CV including the following information:
???????????? Your rate information, following the structure below, in your bank currency. ???????????????????????????? 2. Editing rates: Per source word rate ???????????????????????????? 3. Proofreading rates: Per source word rate ?????????????? ????????????? 4. Hourly rate (Our minimum rates are being set at half the hourly rate. Please confirm if this works for you) ???????????? An idea of your weekly availability (volume capacity in word-count/hours per week) ???????????? Your experience with the CAT tool WordBee (if none, please confirm your interest/comfort in learning if provided with the necessary training, given this will be the main CAT tool used.) ?? Upon receipt of the above, I will send along the remaining information, so we can start discussing this potential collaboration. ? Thank you very much for your time. I am here to answer any questions should you have any concerns. ? Yours sincerely, ? ? Thanks & Regards, ? Nasrin Mulla Project Assistant, PPD?Translate ¨C Community Relations CRG Language Services ? PPD, part of Thermo Fisher Scientific ? ? This email transmission and any documents, files or previous email messages attached to it may contain information that is confidential or legally privileged. If you are not the intended recipient or a person responsible for delivering this transmission to the intended recipient, you are hereby notified that you must not read this transmission and that any disclosure, copying, printing, distribution or use of this transmission is strictly prohibited. If you have received this transmission in error, please immediately notify the sender by telephone or return email and delete the original transmission and its attachments without reading or saving in any manner. |
Re: Gebruik van die akroniem vir Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte > SAHPRA
On 21/06/2023 17:27, Ann Hiemstra wrote:
Het ek dit reg dat daar nie 'n amptelike akroniem vir 'Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte' (nl. 'SAROGP') is nie, en dat ons? "South African Health Products Regulatory Authority (SAHPRA)" gewoonlik volgens instruksies van die kli?nt as Dit hang van die kli?nt se voorkeure af en van die vertaler se houding. Persoonlik gebruik ek graag vir Suid-Afrikaanse organisasies 'n Afrikaanse eienaam, maar met die Engelse afkorting, sonder om die afkorting te verklaar. Tensy die Afrikaanse afkorting 'n amptelike afkorting is. Vir nie-Suid-Afrikaanse organisasies verkies ek om die Engelse naam te gebruik, en/of 'n Afrikaanse beskrywing plus die Engelse naam en die Engelse afkorting. Tensy dit iets is wat in 'n woordeboek voorkom (bv. WGO), of tensy die Afrikaanse volvorm se afkorting dieselfde sou wees as die Engelse afkorting (bv. EMA). Dus: - W¨ºreldgesondheidsorganisasie (WGO) - Europese Medisyneagentskap (EMA) - Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte (SAHPRA) - Nasionale Gesondheidsnavorsingsetiekraad (NHREC) - mensnavorsingsetiekkomitee (MNEK) - mensnavorsingsetiekkomitee (human research ethics committee, HREC) - VSA se voedsel-en-medisyneburo (Food and Drug Administration, FDA) - VSA se Food and Drug Administration (FDA) - die Association of the British Pharmaceutical Industry (ABPI) in die VK - die vereniging van die Britse farmaseutiese bedryf (Association of the British Pharmaceutical Industry, ABPI) Maar nie "die Vereniging van die Britse Farmaseutiese Bedryf" nie en ook nie "die VSA se Voedsel-en-medisyneburo" nie. - VSA se nasionale gesondheidsinstituut-koepelorgaan (National Institutes of Health, NIH) - VSA se National Institutes of Health (NIH) - VSA se sentrum (enkelvoud) vir siektebeheer en -voorkoming (Centers for Disease Control and Prevention, CDC) - VSA se buro vir siektebeheer en -voorkoming (Centers for Disease Control and Prevention, CDC) - VSA se siektebeheersentrum (Centers for Disease Control and Prevention, CDC) - VSA se siektebeheerburo (Centers for Disease Control and Prevention, CDC) - die Britse siektebeheerburo (Public Health England, PHE) Wanneer die vertaalgeheue of bestaande vertaling "SAROGP" gebruik, dan hou ek aan om "SAROGP" te gebruik. Samuel |
Re: Gebruik van die akroniem vir Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte > SAHPRA
¿ªÔÆÌåÓýHi Ann ? Ek verstaan wel dat ¡°Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte¡± volgens die staatskoerant is, dus ¡°amptelik¡±. Of ¡¯n afkorting ¡°amptelik¡± is of nie, hang seker ook maar af van die AWS. Andersins staan dit seker enigeen vry om ¡¯n afkorting te skep. ? Ek het in ¡¯n vroe?r stadium ¡°SAROGP¡± gebruik, maar gesien dat SAPHRA inslag gevind het en dus gebruik ek nou maar die Engelse ackroniem, (soos in SABC, SAA, ens.) Dit klink ook nie asof iemand keelskoonmaak nie. ? So ek stem saam met jou gebruik. ? Groete Charl From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Wednesday, June 21, 2023 5:27 PM To: [email protected] Subject: [zalangmed] Gebruik van die akroniem vir Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte > SAHPRA ? Hallo almal, Het ek dit reg dat daar nie 'n amptelike akroniem vir 'Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte' (nl. 'SAROGP') is nie, en dat ons? "South African Health Products Regulatory Authority (SAHPRA)" gewoonlik volgens instruksies van die kli?nt as "Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte (South African Health Products Regulatory Authority, SAHPRA)" vertaal? Het julle dit ook so? Ek hoor graag gou asb. Groete ? Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! |
Gebruik van die akroniem vir Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte > SAHPRA
Hallo almal, Het ek dit reg dat daar nie 'n amptelike akroniem vir 'Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte' (nl. 'SAROGP') is nie, en dat ons? "South African Health Products Regulatory Authority (SAHPRA)" gewoonlik volgens instruksies van die kli?nt as
"Suid-Afrikaanse Reguleringsowerheid vir Gesondheidsprodukte (South African Health Products Regulatory Authority, SAHPRA)" vertaal? Het julle dit ook so? Ek hoor graag gou asb. Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! |
Re: goedgeorganiseerde -- of dalk is dit 2 woorde?
Hallo Samuel
toggle quoted message
Show quoted text
Baie dankie -- geen probleem, ek dink ek dit nou uitgewerk -- ek is net bly ek het nou lyk my weer 'n lifeline na julle toe! My antwoord aan my kli?nt was: (Dit gaan oor 'n handleiding vir BKB -- opleiding vir lewendehawe-afslaers.) Hallo Jaco Skuus dit het so lank gevat ¨C my vrae aan ZALang het bly terugkom as onafgelewer. Dit lyk my dis 2 woorde ¨C dankie, Lindie, dat jy dit opgelet het! BV. Hy het goed gepraat by die debat teenoor Hy het Jan se sondes goedgepraat. Hy het die dans goed georganiseer, dus Die goed georganiseerde dans ¡ Lekker naweek, Julle! En lekker naweek vir julle ook, Samuel. ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 -----Original Message-----
From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Samuel Murray Sent: Friday, June 16, 2023 8:35 AM To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] goedgeorganiseerde -- of dalk is dit 2 woorde? On 15/06/2023 16:52, Leona Labuschagne wrote: Ek is onseker maar ek tel op in die handleiding op bl. 60, dat dieWatter handleiding praat jy van, Leona? Ek weet nie nou die re?l nie, maar dit kan as beide een en twee woorde geskryf word. Samuel |
Re: goedgeorganiseerde -- of dalk is dit 2 woorde?
On 15/06/2023 16:52, Leona Labuschagne wrote:
Ek is onseker maar ek tel op in die handleiding op bl. 60, dat die woordWatter handleiding praat jy van, Leona? Ek weet nie nou die re?l nie, maar dit kan as beide een en twee woorde geskryf word. Samuel |
FW: Mail delivery failed: returning message to sender
Hallo Julle
toggle quoted message
Show quoted text
Eish, help tog asseblief weer -- ¡®n kli?nt vra vir my: Ek is onseker maar ek tel op in die handleiding op bl. 60, dat die woord goedgeorganiseerde aaneen geskryf is, is dit korrek? Ek dink dit moet 2 woorde wees maar ek weet ook nie ¨C en watter een dit ook al is, wat is die re?l, asseblieftog? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 -----Original Message-----
From: Mail Delivery System <Mailer-Daemon@...> Sent: Thursday, June 15, 2023 3:14 PM To: leona@... Subject: Mail delivery failed: returning message to sender This message was created automatically by mail delivery software. A message that you sent could not be delivered to one or more of its recipients. This is a permanent error. The following address(es) failed: ZaLang@... an MX or SRV record indicated no SMTP service |
FW: Mail delivery failed: returning message to sender
___________________________________________________________________
toggle quoted message
Show quoted text
Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 -----Original Message-----
From: Mail Delivery System <Mailer-Daemon@...> Sent: Thursday, June 15, 2023 3:14 PM To: leona@... Subject: Mail delivery failed: returning message to sender This message was created automatically by mail delivery software. A message that you sent could not be delivered to one or more of its recipients. This is a permanent error. The following address(es) failed: ZaLang@... an MX or SRV record indicated no SMTP service |
Re: 12-lead electrocardiogram
¿ªÔÆÌåÓýAl julle sterre, baie dankie!! ? ? ___________________________________________________________________ Leona Labuschagne, Translator???? |???? 083 302 2632??? |???? SA??? GMT +2 ? ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Ann Hiemstra
Sent: Tuesday, June 13, 2023 12:55 PM To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] 12-lead electrocardiogram ? Jy's reg oor die 10 kabels en die spelling, Salom¨¦ - en daar word dan 12 'afleidings' vertoon wat help om aan te dui waar in die hart/wat die patologie in die hart is. Die Engelse 12 lead term is verwarrend. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! ? ? On Tue, 13 Jun 2023 at 12:46, Salom¨¦ Smith <salome@...> wrote:
|
Re: 12-lead electrocardiogram
Jy's reg oor die 10 kabels en die spelling, Salom¨¦ - en daar word dan 12 'afleidings' vertoon wat help om aan te dui waar in die hart/wat die patologie in die hart is. Die Engelse 12 lead term is verwarrend. Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! On Tue, 13 Jun 2023 at 12:46, Salom¨¦ Smith <salome@...> wrote:
|
Re: 12-lead electrocardiogram
Vir di¨¦ wat belangstel - daar is net 10 drade: "2 leads word afgelei van die ander. Dis 'n wiskundige berekening wat gemaak word omdat die posterior geleidingsvermo? van die hart nie direk gemeet kan word nie." En vir die rekord dink ek "afleiding" werk goed hoewel ek dit self seker nooit sou uitgedink het nie. 12-afleiding-EKG seker die beter spelling ook, ja. On Tue, 13 Jun 2023 at 12:39, Ann Hiemstra <hiemstra.ann@...> wrote:
|
Re: 12-lead electrocardiogram
Google
Die 12 kabeltjies/drade lei na die EKG masjien wat dan die 12 afleidings ( impulsreekse wat afgelei is) in die ou dae op 'n papierstrokie uitgedruk het, mar nou op 'n skerm vertoon Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! On Tue, 13 Jun 2023 at 12:32, Salom¨¦ Smith <salome@...> wrote:
|
Re: 12-lead electrocardiogram
Hi Ann Ek weet nie hoekom ek nie hierdie teks kan kopieer en plak nie. Maar dit s¨º duidelik dat die lead nie die draad is nie: On Tue, 13 Jun 2023 at 12:29, Ann Hiemstra <hiemstra.ann@...> wrote:
|
Re: 12-lead electrocardiogram
Dit is 'n 12-afleiding-EKG. Elkeen van die 12? 'drade' wat aan die pasi?nt se borskas met die plakker gekoppel word, stuur/verskaf 'n rits impulse/uitwykings (op-en-af-strepies) wat 'afleidings'? op die EGK-beeld genoem word. Glo my :-) Groete Ann Hiemstra Taalpraktisyn/Language Practitioner APVert(SAVI)/APTrans(SATI) MB.ChB., Dipl Public Health Stilbaai Suid-Afrika/South Africa BST + 1 Tel: +27287543304 Sel/Mobile: +27825794235 ?????? Deo Gloria! On Tue, 13 Jun 2023 at 11:55, Arina Wilson <arinaw@...> wrote:
|
Re: 12-lead electrocardiogram
¿ªÔÆÌåÓýEk het dit as 12-geleiding ?
????? Translation and Advertising Services ? 021?913 1344 / 082 558 3585 ? South African Translators¡¯ Institute Accreditation ? From: [email protected] <[email protected]> On Behalf Of Salom¨¦ Smith
Sent: Tuesday, June 13, 2023 11:45 To: [email protected] Subject: Re: [zalangmed] 12-lead electrocardiogram ? Hi Leona ? 'n Kollega s¨º nou dis 12-aanleiding EKG en blykbaar het ons dit hier bespreek? Maar ek kan dit nie kry nie. ? Dis nie 'n kabel of draad nie.? ? ? ? On Tue, 13 Jun 2023 at 11:36, Leona Labuschagne <leona@...> wrote:
|